×
Praseodimium
59 seriumpraseodimiumneodimium
-

Pr

Pa
Algemeen
Naam, simbool, getal praseodimium, Pr, 59
Chemiese reeks lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Atoommassa 140,90755 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f36s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 21, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 6,77 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 6,50 g/cm³
Smeltpunt 1 208 K
(935 °C)
Kookpunt 3 403 K
(3 130 °C)
Smeltingswarmte 6,89 kJ/mol
Verdampingswarmte 331 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 27,20 J/(mol·K)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur dubbelheksagonaal diggepak
Stukturbericht-kode A3'
Oksidasietoestande 4, 3, 2,
(matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 1,13 (Skaal van Pauling)

Praseodimium is 'n chemiese element met simbool Pr en atoomnommer 59.

Praseodymium is 'n sagte, silwerwit, pletbare en smeebare metaal in die lantaniede-groep. Dit word vir sy magnetiese, elektriese, chemiese en optiese eienskappe gewaardeer. Dit is te reaktief om dit in sy gedeë vorm te vind, en aan die lug blootgestel ontwikkel dit stadig 'n groen oksiedlaag.

Die element is vernoem na die kleur van sy primêre oksiedPr2O3. In 1841 skei die Sweedse chemikus Carl Gustav Mosander uit serium-soute 'n residu af wat hy "lantana" noem. Uit lantana skei hy 'n seldsame aardoksied af wat hy "didimium". Eers word aangeneem dat dit 'n oksied van 'n nuwe element is. In 1885, het die Oostenrykse chemikus baron Carl Auer von Welsbach egter didimium in twee soute van verskillende kleure geskei, wat hy praseodimium en neodimium genoem het. Die naam praseodimium is afkomstig van die Griekse prasinos (πράσινος), wat "groen" beteken, en Didimus (δίδυμος) beteken "tweeling".

Soos die meeste seldsame aardelemente vorm praseodimium gewoonlik trivalente Pr(III) ione. Dit ioon is geel-groen in waterige oplossing, en het verskillende skakerings van geel-groen wanneer dit in glase opgeneem word. Praseodimium word industrieel veral gebruik om geel lig van ligbronne te filter.

Inhoud

Fisiese eienskappe

Praseodimium is 'n sagte, silwerwit, smeebare, en rekbare metaal in die lantaniede groep. Dit het 'n bietjie meer weerstand teen oksidasie in die lug as europium, lantaan, serium, of neodimium, hoewel dit 'n groen oksiedlaag ontwikkel wat loskom wanneer dit aan lug blootgestel word. Daardeur word meer metaal aan oksidasie blootgestel – 'n sentimeter-grootte monster van Pr sal binne 'n jaar heeltemal oksideer Om hierdie rede word praseodimiummetaal gewoonlik onder 'n lig mineraalolie gestoor of in glas verseël.

In teenstelling met ander seldsame-aarde metale, wat by lae temperature antiferromagnetiese of / en ferromagnetiese ordening ondergaan, bly Pr paramagneties by enige temperatuur bo 1 K.

Chemiese eienskappe

Praseodimiummetaal verdof stadig in die lug en brand geredelik by 150 °C. Dit vorm praseodimium(III,IV)oksied:

12 Pr +11 O 2 → 2 Pr 6 O 11

Praseodimium is nogal elektropositief en reageer stadiger met koue water en redelik vinnig met warm water onder vorming van praseodimiumhidroksied:

2 Pr (s) + 6 H 2 O (l) → 2 Pr (OH) 3 (aq) + 3 H 2 ( g)

Praseodimiummetaal reageer met al die halogene:

2 Pr (s) + 3 F 2 (g) → 2 PrF 3 (s) [groen]
2 Pr (s) + 3 Cl 2 (g) → 2 PrCl 3 (s) [groen]
2 Pr (s) + 3 Br 2 (g) → 2 PrBr 3 (s) [groen]
2 Pr (s) + 3 I 2 (g) → 2 PrI 3 (s) [groen]

Praseodimium los geredelik in verdunde swaelsuur op en vorm oplossings met groen Pr(III)-ione, wat bestaan as [Pr(OH2)9]3+ komplekse:

2 Pr (s) + 3 H 2 SO 4 (aq) → 2 Pr 3 + (aq) + 3SO2−4 (aq) + 3 H 2 (g)

Verbindings

In sy verbindings kom praseodimium in oksidasietoestande 2, 3 en/of 4 voor. Praseodimium(IV) is 'n sterk oksidant wat onmiddellik water sal oksideer tot suurstof (O2), en uit soutsuur die element chloor sal vrystel. In 'n waterige oplossing sal mens net die +3 oksidasietoestand teëkom. Praseodimium(III)soute is geel-groen en die oplossings besit 'n redelik eenvoudige absorpsiespektrum in die sigbare gebied, met 'n band in die geel-oranje by 589-590 nm (wat saamval met natrium se emissiedoeblet), en drie bande in die blou /persgebied, by ongeveer 444, 468 en 482 nm. Hierdie posisies wissel effens met die teen-ioon. Praseodimiumoksied, soos dit verkry word deur van die soute soos die oksalaat of karbonaat in die lug te verbrand, is in wese swart in kleur (met 'n sweem van bruin of groen) en bevatPr3+ enPr4+ in 'n ietwat veranderlike verhouding, na gelang van die omstandighede van die vorming. Die formule word gewoonlik as Pr6O11 geskryf.

Ander praseodimiumverbindings sluit in:

Isotope

Die praseodimium wat in die natuur voorkom het net een stabiele isotoop praseodimium-141. Die isotoop word gebruik in KMR- en EPR-spektroskopie. Daar is 38 radioisotope. Daarvan is praseodimium-143 met 'n halfleeftyd van 13,57 dae en praseodimium-142 met 19,12 ure die stabielste isotope. Die orige radioaktiewe isotope het 'n halfleeftyd van minder as ses uur. Die element besit ook 15 nukleêre isomere. Die langstlewende isotoop is praseodimium-138m, praseodimium-134m, and praseodimium-142m.

Die isotope besit massas van 121 tot 159. Die isotope wat 'n laer massas besit as die stabiele isotoop verval gewoonlik met 'n β+-proses en vorm gewoonlik serium-isotope. Isotope swaarder as 141 ondergaan gewoonlik 'n β--proses en vorm neodimiumisotope.

Praseodymium-colored glass
  • Saam met neodimium word praseodimium toegepas in baie sterk magnete.
  1. . Commission on Isotopic Abundances and Atomic Weights
  2. 22 November 2013 op Wayback Machine, IAMGOLD Corporation, April 2012, pp. 5, 7.
  3. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020. Besoek op8 Augustus 2009.
  4. Jackson, M. (2000). (PDF). The IRM quarterly. 10 (3): 1.
  5. (in Latyn). Webelements. vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op6 Junie 2009.
  6. . Sigma-Aldrich Co. LLC. Besoek op18 December 2014.
  7. NNDC contributors (2008). Alejandro A. Sonzogni (Database Manager) (red.). (in Engels). Upton (NY): National Nuclear Data Center, Brookhaven National Laboratory. vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2018. Besoek op13 September 2008.
  • R. J. Callow, The Industrial Chemistry of the Lanthanons, Yttrium, Thorium and Uranium, Pergamon Press, 1967.



Publikasie datum: September 03, 2021

praseodimium, serium, praseodimium, neodimium, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, praseodimium, 59chemiese, reeks, lantaniedegroep, periode, blok, fatoommassa, 90755, molelektronkonfigurasie, 4f36s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vas. 59 serium praseodimium neodimium Pr Pa Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal praseodimium Pr 59Chemiese reeks lantaniedeGroep periode blok 3 6 fAtoommassa 140 90755 1 1 g molElektronkonfigurasie Xe 4f36s2Elektrone per skil 2 8 18 21 8 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 6 77 g cm Vloeistof digtheid teen s p 6 50 g cm Smeltpunt 1 208 K 935 C Kookpunt 3 403 K 3 130 C Smeltingswarmte 6 89 kJ molVerdampingswarmte 331 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 27 20 J mol K AtoomeienskappeKristalstruktuur dubbelheksagonaal diggepakStukturbericht kode A3 Oksidasietoestande 4 3 2 matige basiese oksied Elektronegatiwiteit 1 13 Skaal van Pauling Praseodimium is n chemiese element met simbool Pr en atoomnommer 59 Praseodymium is n sagte silwerwit pletbare en smeebare metaal in die lantaniede groep Dit word vir sy magnetiese elektriese chemiese en optiese eienskappe gewaardeer 2 Dit is te reaktief om dit in sy gedee vorm te vind en aan die lug blootgestel ontwikkel dit stadig n groen oksiedlaag Die element is vernoem na die kleur van sy primere oksied Pr2O3 In 1841 skei die Sweedse chemikus Carl Gustav Mosander uit serium soute n residu af wat hy lantana noem Uit lantana skei hy n seldsame aardoksied af wat hy didimium Eers word aangeneem dat dit n oksied van n nuwe element is In 1885 het die Oostenrykse chemikus baron Carl Auer von Welsbach egter didimium in twee soute van verskillende kleure geskei wat hy praseodimium en neodimium genoem het Die naam praseodimium is afkomstig van die Griekse prasinos prasinos wat groen beteken en Didimus didymos beteken tweeling Soos die meeste seldsame aardelemente vorm praseodimium gewoonlik trivalente Pr III ione Dit ioon is geel groen in waterige oplossing en het verskillende skakerings van geel groen wanneer dit in glase opgeneem word Praseodimium word industrieel veral gebruik om geel lig van ligbronne te filter Inhoud 1 Kenmerke 1 1 Fisiese eienskappe 1 2 Chemiese eienskappe 1 3 Verbindings 1 4 Isotope 2 Toepassings 3 Verwysings 4 Bronne 5 Eksterne skakelsKenmerke WysigFisiese eienskappe Wysig Praseodimium is n sagte silwerwit smeebare en rekbare metaal in die lantaniede groep Dit het n bietjie meer weerstand teen oksidasie in die lug as europium lantaan serium of neodimium hoewel dit n groen oksiedlaag ontwikkel wat loskom wanneer dit aan lug blootgestel word Daardeur word meer metaal aan oksidasie blootgestel n sentimeter grootte monster van Pr sal binne n jaar heeltemal oksideer 3 Om hierdie rede word praseodimiummetaal gewoonlik onder n lig mineraalolie gestoor of in glas verseel In teenstelling met ander seldsame aarde metale wat by lae temperature antiferromagnetiese of en ferromagnetiese ordening ondergaan bly Pr paramagneties by enige temperatuur bo 1 K 4 Chemiese eienskappe Wysig Praseodimiummetaal verdof stadig in die lug en brand geredelik by 150 C Dit vorm praseodimium III IV oksied 12 Pr 11 O 2 2 Pr 6 O 11 Praseodimium is nogal elektropositief en reageer stadiger met koue water en redelik vinnig met warm water onder vorming van praseodimiumhidroksied 2 Pr s 6 H 2 O l 2 Pr OH 3 aq 3 H 2 g Praseodimiummetaal reageer met al die halogene 2 Pr s 3 F 2 g 2 PrF 3 s groen 2 Pr s 3 Cl 2 g 2 PrCl 3 s groen 2 Pr s 3 Br 2 g 2 PrBr 3 s groen 2 Pr s 3 I 2 g 2 PrI 3 s groen Praseodimium los geredelik in verdunde swaelsuur op en vorm oplossings met groen Pr III ione wat bestaan as Pr OH2 9 3 komplekse 5 2 Pr s 3 H 2 SO 4 aq 2 Pr 3 aq 3 SO2 4 aq 3 H 2 g Verbindings Wysig In sy verbindings kom praseodimium in oksidasietoestande 2 3 en of 4 voor Praseodimium IV is n sterk oksidant wat onmiddellik water sal oksideer tot suurstof O2 en uit soutsuur die element chloor sal vrystel In n waterige oplossing sal mens net die 3 oksidasietoestand teekom Praseodimium III soute is geel groen en die oplossings besit n redelik eenvoudige absorpsiespektrum in die sigbare gebied met n band in die geel oranje by 589 590 nm wat saamval met natrium se emissiedoeblet en drie bande in die blou persgebied by ongeveer 444 468 en 482 nm Hierdie posisies wissel effens met die teen ioon Praseodimiumoksied soos dit verkry word deur van die soute soos die oksalaat of karbonaat in die lug te verbrand is in wese swart in kleur met n sweem van bruin of groen en bevat Pr3 en Pr4 in n ietwat veranderlike verhouding na gelang van die omstandighede van die vorming Die formule word gewoonlik as Pr6O11 geskryf Ander praseodimiumverbindings sluit in Fluoriede PrF2 PrF3 PrF4 Chloriede PrCl3 Bromiede PrBr3 Pr2Br5 Jodiede PrI2 PrI3 Pr2I5 Oksiede PrO2 Pr2O3 Pr6O11 Sulfiede PrS Pr2S3 Sulfate Pr2 SO4 3 Seleniede PrSe Telluriede PrTe Pr2Te3 Nitriede PrN Karbonate Pr2 CO3 3 6 Isotope Wysig Die praseodimium wat in die natuur voorkom het net een stabiele isotoop praseodimium 141 7 Die isotoop word gebruik in KMR en EPR spektroskopie 8 Daar is 38 radioisotope Daarvan is praseodimium 143 met n halfleeftyd van 13 57 dae en praseodimium 142 met 19 12 ure die stabielste isotope 7 Die orige radioaktiewe isotope het n halfleeftyd van minder as ses uur 7 Die element besit ook 15 nukleere isomere Die langstlewende isotoop is praseodimium 138m praseodimium 134m and praseodimium 142m 7 Die isotope besit massas van 121 tot 159 7 Die isotope wat n laer massas besit as die stabiele isotoop verval gewoonlik met n b proses en vorm gewoonlik serium isotope 7 Isotope swaarder as 141 ondergaan gewoonlik n b proses en vorm neodimiumisotope 7 Toepassings Wysig Praseodymium colored glass Saam met neodimium word praseodimium toegepas in baie sterk magnete 2 Verwysings Wysig Standard Atomic Weights 2013 Commission on Isotopic Abundances and Atomic Weights 2 0 2 1 Rare Earth Elements 101 Geargiveer 22 November 2013 op Wayback Machine IAMGOLD Corporation April 2012 pp 5 7 Skaars aard metaal Lang Termyn Air Blootstelling toets in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020 Besoek op 8 Augustus 2009 Jackson M 2000 Magnetism of Rare Earth PDF The IRM quarterly 10 3 1 Chemical reactions van Praseodymium in Latyn Webelements Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 6 Junie 2009 Praseodymium III carbonate hydrate 99 99 Sigma Aldrich Co LLC Besoek op 18 December 2014 7 0 7 1 7 2 7 3 7 4 7 5 7 6 NNDC contributors 2008 Alejandro A Sonzogni Database Manager red Chart of Nuclides in Engels Upton NY National Nuclear Data Center Brookhaven National Laboratory Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2018 Besoek op 13 September 2008 http www nyu edu cgi bin cgiwrap aj39 NMRmap cgiBronne WysigR J Callow The Industrial Chemistry of the Lanthanons Yttrium Thorium and Uranium Pergamon Press 1967 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Praseodimium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir praseodimium webelements com Praseodymium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Praseodimium amp ol,