fbpx
Wikipedia

Pous Paulus VI

Paulus VI (26 September 18976 Augustus 1978) was die 262ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 15 jaar, 1 maand en 17 dae, van 1963 tot 1978. Hy laat die Tweede Vatikaanse Konsilie wat deur sy voorganger Pous Johannes XXIII begin is, hervat. Hy was die eerste pous wat per vliegtuig om die wêreld gereis het.

Pous Paulus VI
Geboortenaam Giovanni Battista Enrico Antonio Maria Montini
Pontifikaat begin 21 Junie 1963
Pontifikaat eindig 6 Augustus 1978
Voorganger Johannes XXIII
Opvolger Johannes Paulus I
Gebore 26 September 1897
Concesio by Brescia, Italië
Sterf 6 Augustus 1978
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Paulus
Sint Pous Paulus VI
Gebore 26 September 1897, Concesio by Brescia, Italië
Sterfte 6 Augustus 1978, Rome, Italië
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Saligverklaring 19 Oktober 2014, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Franciskus
Heiligverklaring 14 Oktober 2018, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Franciskus
Feesdag 26 September
30 Mei (Ambrosiaanse ritus)[1]
Attribute Pouslike klere, pouslike tiara
Beskermheilige Aartsbisdom van Milaan,[2] Paulus VI Pouslike Instituut,[3] Tweede Vatikaanse Konsilie,[4] Bisdom van Brescia,[5] Concesio, Magenta, Paderno Dugnano

Biografie

Pous Paulus VI[6] is gebore as Giovanni Battista Montini (meer volledig Giovanni Battista Enrico Antonio Maria Montini) op 26 September 1897 in Concesio by Brescia, Italië. Hy is die seun van Giorgio Montini en Giudetta Alghisi. Op 29 Mei 1920 word hy priester gewy. In 1921 behaal hy 'n doktorsgraad in teologie aan die Gregoriaanse Universiteit in Rome. In 1954 word hy aartsbiskop van Milaan. Pous Johannes XXIII stel Montini aan as kardinaal priester op 15 Desember 1958. Op 21 Junie 1963 volg hy Pous Johannes XXIII op en regeer tot sy dood op 6 Augustus 1978. Hy word opgevolg deur Pous Johannes Paulus I. Die naam ‘Paulus’ beteken 'die kleintjie'.

Kerklike loopbaan

Pontifikaat

 
Pous Paulus VI tydens die Tweede Vatikaanse Konsilie (1963–1965)

Na die dood van Pous Johannes XXIII kies die kardinale Montini as nuwe pous na twee dae se konklaaf op 21 Junie 1963. As sy vernaamste taak het hy die voortsetting van die Tweede Vatikaanse konsilie op hom geneem. Hy het ook dadelik die tweede sitting begin voorberei. Hy het aktief toenadering na ander religieuse groeperinge gesoek.

In die laaste jaar van sy lewe is Paulus swaar geskok deur die moord op Aldo Moro premier van Italië en vriend van die pous. Sy laaste openbare optrede was die begrafnisdiens vir Moro. Twee maande later op 6 Augustus 1978 beswyk hy aan 'n hartaanval in sy vakansiehuis Castel Gandolfo.

Die kollege van kardinale

Die mees verreikende beleid van Paulus was die verandering van die aard en omvang van die Kollege van Kardinale. Deur sy motu proprio (Ingravescentem Ætatem) kondig hy aan dat kardinale van 80 jaar en ouer nie meer mag deelneem aan die konklaaf by die verkiesing van 'n nuwe pous. In Ecclesiae Sanctae bepaal hy dat biskoppe en hoë Kuriefunktionarisse op hulle 75ste verjaarsdag vrywillig hulle ontslag moet aanbied. Beide reëlings laat Paulus toe om die kerk ingrypend te vernuwe. Hy verhoog ook die maksimum aantal kardinale aansienlik. Paulus het 'n groot aantal nuwe kardinale aangestel veral ook uit lande wat nog nooit 'n kardinaal gehad het nie. Die persentasie Italianers in die kollege het aansienlik gedaal en lande in Afrika en Suid-Amerika kry baie meer mag. Dit was ook die oorsaak daarvan dat in 1978 vir die eerste keer in baie eeue 'n nie-Italiaan as pous gekies is.

Pous Paulus VI het 143 nuwe kardinale aangestel in 6 konsistories. Weens die omvang van die lys word dit hier gehou.

Saligverklarings

  • 1963 – Carlos Manuel Rodrigues Santiago
  • 1963 – Pous Johannes XIII
  • 1963 – Maria Guadalupe Garcia Zavala
  • 1963 – Oleksiy Zarytskyi
  • 1964 – Anwarite Nengapeta
  • 1964 – Cyprianus Michael Iwene Tansi
  • 1964 – Simeon Lukach
  • 1965 – Maria orsini Beltrame Quattrocchi
  • 1967 – Maria Alvarado Cardozo
  • 1968 – Padre Pio van Pietrelcina
  • 1971 – James Alberione
  • 1971 – Vasyl Velychkovsky
  • 1974 – Maria Maravillas van Jesus
  • 1975 – Josemaria Escriva de Balaguer
  • 1976 – Gabriele Allegra

Heiligverklarings

Bulle, briewe, ensiklieke en dekrete

‘’’Pous Paulus ‘’’ skryf sewe ensiklieke. In “Ecclesiam suam” van 6 Augustus 1964 en “Mysterium fidei” van 3 September 1965 beskryf hy die konsilieproblematiek. Twee word gewy aan Mariaverering: “Mense Maio” van 29 April 1965 oor die maand Mei en “Christi Matri Rosarii” van 15 September 1966 oor die rosekrans. “Populorum Progressio” van 26 Maart 1967 is gewy aan die kloof tussen arm en ryk lande. Die priesterlike selibaat en geboortebeperking kom aan bod in “Sacerdotalis Caelibatus” van 24 Junie 1967 en “Humanae Vitae” van 25 Julie 1968.

Verering

Op 20 Desember 2012 word pous Paulus VI eerbiedwaardig verklaar deur Pous Benedictus XVI. Dit is die eerste stap op die pad na saligverklaring. Op 19 Oktober 2014 is hy deur Pous Franciskus salig en op 14 Oktober 2018 heilig verklaar. Sy gedenkdag is op 26 September.

Bibliografie

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6.
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings

  1. (en) "Memory of Blessd Paul VI". Aartsbisdom van Milaan. 15 Mei 2015. Besoek op 23 Mei 2015.
  2. "In the Diocese of Milan. A pastoral community dedicated to Paul VI" (in Engels). 1 Oktober 2014. vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2015. Besoek op 21 November 2014.
  3. "About Paul VI, Patron of the Institute" (in Engels). Archdiocese of St. Louis. vanaf die oorspronklike op 4 September 2017. Besoek op 18 Maart 2015.
  4. (en) "Paul VI Blessed!". Diocese of Brescia. 2014. Besoek op 28 Maart 2015.
  5. "Letter to the diocese for calling a "Montinian Year"" (PDF) (in Italiaans). Diocese of Brescia. 2014. (PDF) vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2016. Besoek op 28 Maart 2015.
  6. Paul VI. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

Eksterne skakels

  • Bulle 'n Databasis van pouslike ensiklieke, dekrete en bulle (in Engels)
  • VH Inskrywing in die Vatican History (in Duits).
  • CA Inskrywing in die "Cardinals of the Holy Roman Church".
  • Inskrywing in die Catholic Hierarchy (Engels)
  • Inskrywing in die Saint-Mike Papal Library (Engels).

Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse Wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Alfredo Lidefonso Schuster
Aartsbiskop van Milaan
1954–1963
Opgevolg deur
Giovanni Colombo
Voorafgegaan deur
Johannes XXIII
Pous (Pontifex Maximus)
1963–1978
Opgevolg deur
Johannes Paulus I

Pous Paulus VI
pous, paulus, paulus, september, 1897, augustus, 1978, 262ste, pous, rooms, katolieke, kerk, jaar, maand, 1963, 1978, laat, tweede, vatikaanse, konsilie, deur, voorganger, pous, johannes, xxiii, begin, hervat, eerste, pous, vliegtuig, wêreld, gereis, geboorten. Paulus VI 26 September 1897 6 Augustus 1978 was die 262ste pous van die Rooms Katolieke Kerk vir 15 jaar 1 maand en 17 dae van 1963 tot 1978 Hy laat die Tweede Vatikaanse Konsilie wat deur sy voorganger Pous Johannes XXIII begin is hervat Hy was die eerste pous wat per vliegtuig om die wereld gereis het Pous Paulus VIGeboortenaam Giovanni Battista Enrico Antonio Maria MontiniPontifikaat begin 21 Junie 1963Pontifikaat eindig 6 Augustus 1978Voorganger Johannes XXIIIOpvolger Johannes Paulus IGebore 26 September 1897Concesio by Brescia ItalieSterf 6 Augustus 1978Rome ItalieAnder pouse genaamd PaulusSint Pous Paulus VIGebore 26 September 1897 Concesio by Brescia ItalieSterfte 6 Augustus 1978 Rome ItalieVereer in Rooms Katolieke KerkSaligverklaring 19 Oktober 2014 Sint Pietersplein Vatikaanstad deur Pous FranciskusHeiligverklaring 14 Oktober 2018 Sint Pietersplein Vatikaanstad deur Pous FranciskusFeesdag 26 September30 Mei Ambrosiaanse ritus 1 Attribute Pouslike klere pouslike tiaraBeskermheilige Aartsbisdom van Milaan 2 Paulus VI Pouslike Instituut 3 Tweede Vatikaanse Konsilie 4 Bisdom van Brescia 5 Concesio Magenta Paderno Dugnano Inhoud 1 Biografie 1 1 Kerklike loopbaan 2 Pontifikaat 2 1 Die kollege van kardinale 2 2 Saligverklarings 2 3 Heiligverklarings 2 4 Bulle briewe ensiklieke en dekrete 3 Verering 4 Bibliografie 5 Verwysings 6 Eksterne skakels 7 Nota 8 OpvolgingBiografie WysigPous Paulus VI 6 is gebore as Giovanni Battista Montini meer volledig Giovanni Battista Enrico Antonio Maria Montini op 26 September 1897 in Concesio by Brescia Italie Hy is die seun van Giorgio Montini en Giudetta Alghisi Op 29 Mei 1920 word hy priester gewy In 1921 behaal hy n doktorsgraad in teologie aan die Gregoriaanse Universiteit in Rome In 1954 word hy aartsbiskop van Milaan Pous Johannes XXIII stel Montini aan as kardinaal priester op 15 Desember 1958 Op 21 Junie 1963 volg hy Pous Johannes XXIII op en regeer tot sy dood op 6 Augustus 1978 Hy word opgevolg deur Pous Johannes Paulus I Die naam Paulus beteken die kleintjie Kerklike loopbaan Wysig 29 Mei 1920 Priester gewy 12 Desember 1954 Aartsbiskop van Milaan 15 Desember 1958 Kardinaal priester 21 Junie 1963 Pous van Rome Pontifikaat Wysig Pous Paulus VI tydens die Tweede Vatikaanse Konsilie 1963 1965 Na die dood van Pous Johannes XXIII kies die kardinale Montini as nuwe pous na twee dae se konklaaf op 21 Junie 1963 As sy vernaamste taak het hy die voortsetting van die Tweede Vatikaanse konsilie op hom geneem Hy het ook dadelik die tweede sitting begin voorberei Hy het aktief toenadering na ander religieuse groeperinge gesoek In die laaste jaar van sy lewe is Paulus swaar geskok deur die moord op Aldo Moro premier van Italie en vriend van die pous Sy laaste openbare optrede was die begrafnisdiens vir Moro Twee maande later op 6 Augustus 1978 beswyk hy aan n hartaanval in sy vakansiehuis Castel Gandolfo Die kollege van kardinale Wysig Die mees verreikende beleid van Paulus was die verandering van die aard en omvang van die Kollege van Kardinale Deur sy motu proprio Ingravescentem AEtatem kondig hy aan dat kardinale van 80 jaar en ouer nie meer mag deelneem aan die konklaaf by die verkiesing van n nuwe pous In Ecclesiae Sanctae bepaal hy dat biskoppe en hoe Kuriefunktionarisse op hulle 75ste verjaarsdag vrywillig hulle ontslag moet aanbied Beide reelings laat Paulus toe om die kerk ingrypend te vernuwe Hy verhoog ook die maksimum aantal kardinale aansienlik Paulus het n groot aantal nuwe kardinale aangestel veral ook uit lande wat nog nooit n kardinaal gehad het nie Die persentasie Italianers in die kollege het aansienlik gedaal en lande in Afrika en Suid Amerika kry baie meer mag Dit was ook die oorsaak daarvan dat in 1978 vir die eerste keer in baie eeue n nie Italiaan as pous gekies is Pous Paulus VI het 143 nuwe kardinale aangestel in 6 konsistories Weens die omvang van die lys word dit hier gehou Saligverklarings Wysig 1963 Carlos Manuel Rodrigues Santiago 1963 Pous Johannes XIII 1963 Maria Guadalupe Garcia Zavala 1963 Oleksiy Zarytskyi 1964 Anwarite Nengapeta 1964 Cyprianus Michael Iwene Tansi 1964 Simeon Lukach 1965 Maria orsini Beltrame Quattrocchi 1967 Maria Alvarado Cardozo 1968 Padre Pio van Pietrelcina 1971 James Alberione 1971 Vasyl Velychkovsky 1974 Maria Maravillas van Jesus 1975 Josemaria Escriva de Balaguer 1976 Gabriele AllegraHeiligverklarings Wysig 18 Oktober 1964 Martelare van Oeganda 29 Oktober 1967 Benilde Romancon 22 Junie 1969 Julie Billiart 25 Januarie 1970 Maria Soledad 3 Mei 1970 Leonardo Murialdo 10 Mei 1970 Therese Couderc 31 Mei 1970 Johannes van Avila 21 Junie 1970 Nikola Tavelic en 3 medewerkers 25 Oktober 1970 Veertig martelare van Engeland en Wallis 27 Januarie 1974 Teresa van Jesus 25 Mei 1975 Johannes Baptist van die Ontvangenis en Vincentia Maria Lopez y Vicuna 14 September 1975 Elizabeth Ann Seton 28 September 1975 Juan Macias 12 Oktober 1975 Oliver Plunkett 3 Oktober 1976 Beatrice van Silva 17 Oktober 1976 John Ogilvie 19 Junie 1977 John Neumann 9 Oktober 1977 Charbel MakhlufBulle briewe ensiklieke en dekrete Wysig Pous Paulus skryf sewe ensiklieke In Ecclesiam suam van 6 Augustus 1964 en Mysterium fidei van 3 September 1965 beskryf hy die konsilieproblematiek Twee word gewy aan Mariaverering Mense Maio van 29 April 1965 oor die maand Mei en Christi Matri Rosarii van 15 September 1966 oor die rosekrans Populorum Progressio van 26 Maart 1967 is gewy aan die kloof tussen arm en ryk lande Die priesterlike selibaat en geboortebeperking kom aan bod in Sacerdotalis Caelibatus van 24 Junie 1967 en Humanae Vitae van 25 Julie 1968 Verering WysigOp 20 Desember 2012 word pous Paulus VI eerbiedwaardig verklaar deur Pous Benedictus XVI Dit is die eerste stap op die pad na saligverklaring Op 19 Oktober 2014 is hy deur Pous Franciskus salig en op 14 Oktober 2018 heilig verklaar Sy gedenkdag is op 26 September Bibliografie WysigDuff Eamon 2001 Saints and Sinners A History of the Popes Yale University Press ISBN 0 300 09165 6 Maxwell Stuart P G 2002 Chronicle of the Popes The Reign by Reign Record of the Papacy from St Peter to the Present Thames amp Hudson ISBN 0 500 01798 0 Verwysings Wysig en Memory of Blessd Paul VI Aartsbisdom van Milaan 15 Mei 2015 Besoek op 23 Mei 2015 In the Diocese of Milan A pastoral community dedicated to Paul VI in Engels 1 Oktober 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2015 Besoek op 21 November 2014 About Paul VI Patron of the Institute in Engels Archdiocese of St Louis Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2017 Besoek op 18 Maart 2015 en Paul VI Blessed Diocese of Brescia 2014 Besoek op 28 Maart 2015 Letter to the diocese for calling a Montinian Year PDF in Italiaans Diocese of Brescia 2014 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2016 Besoek op 28 Maart 2015 Paul VI 2008 Encyclopaedia Britannica Deluxe Edition Chicago Encyclopaedia Britannica Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Paulus VI Bulle n Databasis van pouslike ensiklieke dekrete en bulle in Engels VH Inskrywing in die Vatican History in Duits CA Inskrywing in die Cardinals of the Holy Roman Church Inskrywing in die Catholic Hierarchy Engels Inskrywing in die Saint Mike Papal Library Engels Nota WysigSaamgestel en vertaal uit die Nederlandse Engelse Duitse en Franse Wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui Opvolging WysigVoorafgegaan deurAlfredo Lidefonso Schuster Aartsbiskop van Milaan1954 1963 Opgevolg deurGiovanni ColomboVoorafgegaan deurJohannes XXIII Pous Pontifex Maximus 1963 1978 Opgevolg deurJohannes Paulus IOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pous Paulus VI amp oldid 2360006,