×
Pous Johannes Paulus II

Pous Johannes Paulus II (Latyns: Ioannes Paulus PP. II, Italiaans: Giovanni Paolo II; gebore as Karol Józef Wojtyła in Wadowice, Pole, op 18 Mei 1920Vatikaanstad, 2 April 2005) was die 264ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 16 Oktober 1978 tot sy dood op 2 April 2005. Hy was die eerste nie-Italiaanse pous van die Rooms-Katolieke Kerk in 455 jaar (naamlik sedert die pontifikaat van die Nederlandse pous Adrianus VI in 1523), en die eerste Slawiese pous in die geskiedenis. Sy pontifikaat was die op twee na die langste in die geskiedenis (na dié van Simon Petrus en pous Pius IX). Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig' en ‘Paulus’ beteken 'die kleintjie'. Tot die verkiesing was Karol Józef Wojtyła aartsbiskop en kardinaal-priester van Krakau.

Pous Johannes Paulus II
Geboortenaam Karol Józef Wojtyła
Pontifikaat begin 16 Oktober 1978
Pontifikaat eindig 2 April 2005
Voorganger Johannes Paulus I
Opvolger Benedictus XVI
Gebore 18 Mei 1920
Wadowice, Pole
Sterf 2 April 2005 (op 84)
Vatikaanstad
Ander pouse genaamd Johannes Paulus
Sint Pous Johannes Paulus II
Gebore 18 Mei 1920, Wadowice, Pole
Sterfte 2 April 2005, Vatikaanstad
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Saligverklaring 1 Mei 2011, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Benedictus XVI
Heiligverklaring 27 April 2014, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Franciskus
Feesdag 22 Oktober
Attribute Pouslike Ferula, pouslike klere
Beskermheilige Krakau, Pole, Wêreldjeugdag, jong Katolieke, Świdnica, gesinne, Wêreldvergadering van Gesinne 2015

Inhoud

Pous Johannes Paulus II se handtekening
Lande wat Johannes Paulus II besoek het
  • Redemptor hominis ("Verlosser van die mens", 2 Maart 1979)
  • Dives in misericordia ("Ryk in barmhartigheid", 30 November 1980)
  • Laborem exercens ("Op menslike werk", 14 September 1981)
  • Slavorum Apostoli ("Apostels van die Slawiërs", 2 Junie 1985)
  • Dominum et vivificantem ("Die heer en gewer van lewe", 18 Mei 1986)
  • Redemptoris Mater ("Moeder van die verlosser"", 25 Maart 1987)
  • Sollicitudo rei socialis ("Die sosiale kommer", 30 Desember 1987)
  • Redemptoris Missio ("Missie van die verlosser", 7 Desember 1990)
  • Centesimus annus ("Honderdste jaar", 1 Mei 1991)
  • Veritatis Splendor ("Die prag van waarheid", 6 Augustus 1993)
  • Evangelium Vitae ("Die evangelie van die lewe, 25 Maart 1995)
  • Ut unum sint ("Dat hulle almal een mag wees", 25 Mei 1995
  • Fides et Ratio ("Geloof en rede", 14 September 1998)
  • Ecclesia de Eucharistia ("Kerk van die Eucharistie, 17 April 2003)

Op 1 Mei 2011 is Johannes Paulus II deur sy opvolger Pous Benedictus XVI salig en op 27 April 2014 deur Pous Franciskus heilig verklaar. Sy feesdag is op 22 Oktober.

  1. (en) . 9 Mei 2012. Besoek op2 Mei 2014.
  2. (en) . 27 April 2014. Besoek op2 Mei 2014.
Voorafgegaan deur
Eugeniusz Baziak
Aartsbiskop van Krakau
1963–1978
Opgevolg deur
Franciszek Macharski
Voorafgegaan deur
Johannes Paulus I
Pous (Pontifex Maximus)
1978–2005
Opgevolg deur
Benedictus XVI

Publikasie datum: September 21, 2021

pous, johannes, paulus, latyns, ioannes, paulus, italiaans, giovanni, paolo, gebore, karol, józef, wojtyła, wadowice, pole, 1920, vatikaanstad, april, 2005, 264ste, pous, rooms, katolieke, kerk, oktober, 1978, dood, april, 2005, eerste, italiaanse, pous, rooms. Pous Johannes Paulus II Latyns Ioannes Paulus PP II Italiaans Giovanni Paolo II gebore as Karol Jozef Wojtyla in Wadowice Pole op 18 Mei 1920 Vatikaanstad 2 April 2005 was die 264ste pous van die Rooms Katolieke Kerk van 16 Oktober 1978 tot sy dood op 2 April 2005 Hy was die eerste nie Italiaanse pous van die Rooms Katolieke Kerk in 455 jaar naamlik sedert die pontifikaat van die Nederlandse pous Adrianus VI in 1523 en die eerste Slawiese pous in die geskiedenis Sy pontifikaat was die op twee na die langste in die geskiedenis na die van Simon Petrus en pous Pius IX Die naam Johannes beteken God is genadig en Paulus beteken die kleintjie Tot die verkiesing was Karol Jozef Wojtyla aartsbiskop en kardinaal priester van Krakau Pous Johannes Paulus IIGeboortenaam Karol Jozef WojtylaPontifikaat begin 16 Oktober 1978Pontifikaat eindig 2 April 2005Voorganger Johannes Paulus IOpvolger Benedictus XVIGebore 18 Mei 1920 Wadowice PoleSterf 2 April 2005 op 84 VatikaanstadAnder pouse genaamd Johannes PaulusSint Pous Johannes Paulus IIGebore 18 Mei 1920 Wadowice PoleSterfte 2 April 2005 VatikaanstadVereer in Rooms Katolieke KerkSaligverklaring 1 Mei 2011 Sint Pietersplein Vatikaanstad deur Pous Benedictus XVIHeiligverklaring 27 April 2014 Sint Pietersplein Vatikaanstad deur Pous FranciskusFeesdag 22 OktoberAttribute Pouslike Ferula pouslike klereBeskermheilige Krakau Pole Wereldjeugdag jong Katolieke Swidnica 1 gesinne 2 Wereldvergadering van Gesinne 2015 Inhoud 1 Saligverklarings 2 Heiligverklarings 3 Ensiklieke 4 Verering 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsSaligverklarings Wysig3 September 2000 Pous Pius IX en Pous Johannes XXIII 19 Oktober 2003 Moeder Teresa Heiligverklarings Wysig8 Junie 1997 Hedwig van Pole Ensiklieke Wysig Pous Johannes Paulus II se handtekening Lande wat Johannes Paulus II besoek het Redemptor hominis Verlosser van die mens 2 Maart 1979 Dives in misericordia Ryk in barmhartigheid 30 November 1980 Laborem exercens Op menslike werk 14 September 1981 Slavorum Apostoli Apostels van die Slawiers 2 Junie 1985 Dominum et vivificantem Die heer en gewer van lewe 18 Mei 1986 Redemptoris Mater Moeder van die verlosser 25 Maart 1987 Sollicitudo rei socialis Die sosiale kommer 30 Desember 1987 Redemptoris Missio Missie van die verlosser 7 Desember 1990 Centesimus annus Honderdste jaar 1 Mei 1991 Veritatis Splendor Die prag van waarheid 6 Augustus 1993 Evangelium Vitae Die evangelie van die lewe 25 Maart 1995 Ut unum sint Dat hulle almal een mag wees 25 Mei 1995 Fides et Ratio Geloof en rede 14 September 1998 Ecclesia de Eucharistia Kerk van die Eucharistie 17 April 2003 Verering WysigOp 1 Mei 2011 is Johannes Paulus II deur sy opvolger Pous Benedictus XVI salig en op 27 April 2014 deur Pous Franciskus heilig verklaar Sy feesdag is op 22 Oktober Verwysings Wysig en John Paul II proclaimed the patron saint of Swidnica 9 Mei 2012 Besoek op 2 Mei 2014 en St John Paul II the patron saint of families 27 April 2014 Besoek op 2 Mei 2014 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pous Johannes Paulus II Voorafgegaan deur Eugeniusz Baziak Aartsbiskop van Krakau 1963 1978 Opgevolg deur Franciszek MacharskiVoorafgegaan deur Johannes Paulus I Pous Pontifex Maximus 1978 2005 Opgevolg deur Benedictus XVIOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pous Johannes Paulus II amp ol,