×
Pous Johannes Paulus I

Johannes Paulus I was die 263ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 33 dae, in 1978. Hiermee is hy 10de op die Lys van kortste pontifikate. Hy staan bekend as die “laggende pous”. Voor sy verkiesing was hy patriarg van Venesië. Hy was die enigste pous wat die agtervoegsel “I” (die eerste) by sy naam gevoeg het.

Pous Johannes Paulus I
Geboortenaam Albino Luciani
Pontifikaat begin 26 Augustus 1978
Pontifikaat eindig 28 September 1978
Voorganger Paulus VI
Opvolger Johannes Paulus II
Gebore 17 Oktober 1912
Forno di Canale, Italië
Sterf 28 September 1978
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Johannes Paulus

Inhoud

Pous Johannes Paulus I is gebore as Albino Luciani op 17 Oktober 1912 in Forno di Canale, Italië. Hy was die oudste seun van Giovanni Luciani en Bartolomea Tancon. Luciano word priester gewy op 7 Julie 1935 in die San Pietro-kerk in Belluno deur biskop Giosue Cattarossi. Op 23 November 1946 promoveer hy magna cum laude met 'n proefskrif oor die oorsprong van die menslike siel. Op 27 Desember 1958 word hy biskop van Vittorio Veneto en op 3 Februarie 1969 word hy patriarg van Venesië. Hy word kardinaal-priester op 5 Maart 1973 met San Marci in Rome as titelkerk. Op 26 Augustus 1978 volg hy Pous Paulus VI op en regeer tot sy dood op 28 September 1978. Hy word opgevolg deur Pous Johannes Paulus II. Die naam ‘Johannes Paulus’ is 'n saamvoeging van die name van die pous se twee voorgangers.

Kerklike loopbaan

Johannes Paulus I se graf.

Op 27 Augustus 1978 'n dag na sy verkiesing hou hy 'n toespraak waarin hy verklaar die werk van sy twee voorgangers te wil voortsit. Op 7 September 1978 onderstreep hy die siening in 'n toespraak tot die klerus deur hulle daarop te wys dat hulle verantwoordelik is vir die gelowiges. Hy beskou meditasie as 'n belangrike hulpmiddel in die uitvoering van die pligte van die geestelikheid. By sy kroning het hy afgesien van die gebruik van die tiara en is slegs met die pallium omhul. Pous Johannes Paulus I het slegs vier algemene oudiënsies gegee tydens sy kort bewind. Al vier het in die teken van die kategismus gestaan. Omdat die pos so onverwags gesterf het, was daar na sy dood spekulasie oor die doodsoorsaak. Die Vatikaan het 'n hartaanval aangegee en verdere ondersoeke het nooit iets anders opgelewer nie. Verskeie spekulasie het gesuggereer dat die pous vergiftig is omdat hy skandale van die Vatikaanse Bank sou wou ondersoek.

Die kollege van kardinale

Pous Johannes Paulus I het geen nuwe kardinale aangestel gedurende sy kort pontifikaat nie.

Saligverklarings

Pous Johannes Paulus I het geen persone salig verklaar nie.

Heiligverklarings

Pous Johannes Paulus I het geen persone heilig verklaar nie

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6.
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.
  1. John Paul I. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.
  2. Burkle-Young, F.A. 1999,‘’Passing the keys. Modern Cardinals, Conclaves and the Election of the next Pope’’ New York, p. 267
  • in die Vatican History (in Duits).
  • in die "Cardinals of the Holy Roman Church".
  • in die Catholic Hierarchy (Engels)
  • in die Saint-Mike Papal Library (Engels).

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Voorafgegaan deur
Paulus VI
Pous (Pontifex Maximus)
1978 – 1978
Opgevolg deur
Johannes Paulus II


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuitdie Nederlandse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

pous, johannes, paulus, johannes, paulus, 263ste, pous, rooms, katolieke, kerk, 1978, hiermee, 10de, kortste, pontifikate, staan, bekend, laggende, pous, voor, verkiesing, patriarg, venesië, enigste, pous, agtervoegsel, eerste, naam, gevoeg, geboortenaam, albi. Johannes Paulus I was die 263ste pous van die Rooms Katolieke Kerk vir 33 dae in 1978 Hiermee is hy 10de op die Lys van kortste pontifikate Hy staan bekend as die laggende pous Voor sy verkiesing was hy patriarg van Venesie Hy was die enigste pous wat die agtervoegsel I die eerste by sy naam gevoeg het Pous Johannes Paulus IGeboortenaam Albino LucianiPontifikaat begin 26 Augustus 1978Pontifikaat eindig 28 September 1978Voorganger Paulus VIOpvolger Johannes Paulus IIGebore 17 Oktober 1912 Forno di Canale ItalieSterf 28 September 1978 Rome ItalieAnder pouse genaamd Johannes Paulus Inhoud 1 Biografie 1 1 Kerklike loopbaan 2 Pontifikaat 2 1 Die kollege van kardinale 2 2 Saligverklarings 2 3 Heiligverklarings 3 Bibliografie 4 Verwysings 5 Eksterne skakels 6 Nota 7 OpvolgingBiografie WysigPous Johannes Paulus I 1 is gebore as Albino Luciani op 17 Oktober 1912 in Forno di Canale Italie Hy was die oudste seun van Giovanni Luciani en Bartolomea Tancon Luciano word priester gewy op 7 Julie 1935 in die San Pietro kerk in Belluno deur biskop Giosue Cattarossi Op 23 November 1946 promoveer hy magna cum laude met n proefskrif oor die oorsprong van die menslike siel Op 27 Desember 1958 word hy biskop van Vittorio Veneto en op 3 Februarie 1969 word hy patriarg van Venesie Hy word kardinaal priester op 5 Maart 1973 met San Marci in Rome as titelkerk Op 26 Augustus 1978 volg hy Pous Paulus VI op en regeer tot sy dood op 28 September 1978 Hy word opgevolg deur Pous Johannes Paulus II Die naam Johannes Paulus is n saamvoeging van die name van die pous se twee voorgangers Kerklike loopbaan Wysig 7 Julie 1935 Priester gewy 27 Desember 1958 Biskop gewy 15 Desember 1969 Patriarg van Venesie 5 Maart 1973 Kardinaal priester van San Marco 26 Augustus 1978 Pous van RomePontifikaat Wysig Johannes Paulus I se graf Op 27 Augustus 1978 n dag na sy verkiesing hou hy n toespraak waarin hy verklaar die werk van sy twee voorgangers te wil voortsit Op 7 September 1978 onderstreep hy die siening in n toespraak tot die klerus deur hulle daarop te wys dat hulle verantwoordelik is vir die gelowiges Hy beskou meditasie as n belangrike hulpmiddel in die uitvoering van die pligte van die geestelikheid By sy kroning het hy afgesien van die gebruik van die tiara en is slegs met die pallium omhul Pous Johannes Paulus I het slegs vier algemene oudiensies gegee tydens sy kort bewind Al vier het in die teken van die kategismus gestaan Omdat die pos so onverwags gesterf het was daar na sy dood spekulasie oor die doodsoorsaak Die Vatikaan het n hartaanval aangegee en verdere ondersoeke het nooit iets anders opgelewer nie Verskeie spekulasie het gesuggereer dat die pous vergiftig is omdat hy skandale van die Vatikaanse Bank sou wou ondersoek 2 Die kollege van kardinale Wysig Pous Johannes Paulus I het geen nuwe kardinale aangestel gedurende sy kort pontifikaat nie Saligverklarings Wysig Pous Johannes Paulus I het geen persone salig verklaar nie Heiligverklarings Wysig Pous Johannes Paulus I het geen persone heilig verklaar nieBibliografie WysigDuff Eamon 2001 Saints and Sinners A History of the Popes Yale University Press ISBN 0 300 09165 6 Maxwell Stuart P G 2002 Chronicle of the Popes The Reign by Reign Record of the Papacy from St Peter to the Present Thames amp Hudson ISBN 0 500 01798 0 Verwysings Wysig John Paul I 2008 Encyclopaedia Britannica Deluxe Edition Chicago Encyclopaedia Britannica Burkle Young F A 1999 Passing the keys Modern Cardinals Conclaves and the Election of the next Pope New York p 267Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Johannes Paulus I Onafhanklike biografie VH Inskrywing in die Vatican History in Duits CA Inskrywing in die Cardinals of the Holy Roman Church Inskrywing in die Catholic Hierarchy Engels Inskrywing in die Saint Mike Papal Library Engels Nota WysigSaamgestel en vertaal uit die Nederlandse Engelse Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui Opvolging WysigVoorafgegaan deur Paulus VI Pous Pontifex Maximus 1978 1978 Opgevolg deur Johannes Paulus II Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pous Johannes Paulus I amp ol,