×
Pous Franciskus

Pous Franciskus (Latyn: Franciscus PP. [franˈtʃiskus], Italiaans: Francesco [franˈtʃesko], Spaans: Francisco; gebore op 17 Desember 1936 in Buenos Aires, Argentinië, as Jorge Mario Bergoglio) is die 266ste en huidige pous van die Rooms-Katolieke Kerk, biskop van Rome en staatshoof van die Vatikaanstad. Hy is op 13 Maart 2013 verkies tydens die konklawe wat gehou is ná die aftrede van Pous Benedictus XVI. Tot sy verkiesing het Jorge Mario Bergoglio as aartsbiskop en kardinaal-priester van Buenos Aires gedien. Die naam ‘Franciskus’ beteken 'die vrye'.

Pous Franciskus
Geboortenaam Jorge Mario Bergoglio
Pontifikaat begin 13 Maart 2013
Pontifikaat eindig
Voorganger Benedictus XVI
Gebore 17 Desember 1936 (1936-12-17) (84 jaar oud)
Buenos Aires, Argentinië
Kardinaal Jorge Bergoglio in 2008

Franciskus is as Argentyn die eerste Latyns-Amerikaner en Jesuïet wat as hoof van die Rooms-Katolieke Kerk verkies is. Hy is ook die eerste pous vanuit die Amerikas, die Nuwe Wêreld en die Suidelike Halfrond. Die vorige pous wat van 'n nie-Europese afkoms was, was die Siriër pous Gregorius III wat vanaf 731 tot 741 gedien het. Franciskus het homself na Franciskus van Assisi, die "heilige van die armes", genoem, en sy slagspreuk is Miserando atque eligendo ("Hy [God] het hom deur die oë van barmhartigheid gesien en gekies"). Hy is op 19 Maart 2013 ingehuldig.

Jorge Mario Bergoglio is van Italiaanse afkoms en praat Italiaans, Spaans, Duits en Latyn. Hy het ook kennis van Engels, Frans en vermoedelik van Portugees.

Inhoud

Pous Franciskus se handtekening
Lande wat Pous Franciskus besoek het:

Italië en Vatikaanstad (omkring)

2 besoeke

1 besoek

0 besoeke

Bulle
  • Misericordiae vultus ("Aangesig van Genade", 11 April 2015)
Briewe
  • Evangelii gaudium ("Vreugde van die Evangelie", 24 November 2013)
  • Fidelis dispensator et prudens ("Getroue en verstandige bestuurders", 24 Februarie 2014)
  • "Apostoliese brief vir die jaar van die gewyde lewe" (21 November 2014)
  • Amoris laetitia ("Die vreugde van liefde", 8 April 2016)
  • Gaudete et exsultate ("Wees bly en juig", 9 April 2018)
  • Christus vivit ("Christus leef", 25 Maart 2019)
  • Querida Amazonia ("Geliefde Amasone", 2 Februarie 2020)
Ensiklieke
  • Lumen Fidei ("Die lig van geloof", 29 Junie 2013)
  • Laudato si’ ("Geseënd is jy", 18 Junie 2015)
  • Fratelli tutti ("Almal is broers", 4 Oktober 2020)
Konstitusies
  • Vultum Dei quaerere ("Op soek na die aangesig van God", 22 Julie 2016)
  • Veritatis gaudium ("Die vreugde van waarheid", 29 Januarie 2018)
  • Episcopalis communio ("Biskoplike Nagmaal", 15 September 2018)
  • Praedicate evangelium (beplan)
  1. Spaanse uitspraak [ˈxo̞rxe ˈmaɾjo β̞e̞rˈɣ̞oɣ̞ljo̞] en Italiaanse uitspraak [bɛrˈgɔʎːo]
  2. (en)
  3. (en)
  4. (en)
  5. (en) Scarsbrick, Veronica. Vatikaanse radio. vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2017. Besoek op6 Desember 2013.
  6. (en)
  7. (de)
  8. (it)
  • (en) 2010: Cardinal Argentin: Jorge Mario Bergoglio, Leonardo Sandri, Estanislao Esteban Karlic, Eduardo Francisco Pironio, Ral Primatesta, Livres Groupe, ISBN 978-1-159-40346-1
  • (es) Horacio Verbitsky: El silencio: de Paulo VI a Bergoglio: las relaciones secretas de la Iglesia con la ESMA. Sudamericana, Buenos Aires 2005, ISBN 978-950-07-2035-9.
  • (es) Sergio Rubín, Francesca Ambrogetti: El jesuita : conversaciones con el cardenal Jorge Bergoglio. Javier Vergara Editor, Buenos Aires 2010, ISBN 978-950-15-2450-5.
  • (es) Sergio Rubin, Francesca Ambrogetti: El Papa Francisco. Conversaciones con Jorge Bergoglio.
Voorafgegaan deur
Antonio Quarracino
Aartsbiskop van Buenos Aires
1998–2013
Opgevolg deur
Mario Aurelio Poli
Voorafgegaan deur
Benedictus XVI
Pous (Pontifex Maximus)
2013–hede
Sittend

Publikasie datum: Augustus 22, 2021

pous, franciskus, latyn, franciscus, franˈtʃiskus, italiaans, francesco, franˈtʃesko, spaans, francisco, gebore, desember, 1936, buenos, aires, argentinië, jorge, mario, bergoglio, 266ste, huidige, pous, rooms, katolieke, kerk, biskop, rome, staatshoof, vatika. Pous Franciskus Latyn Franciscus PP franˈtʃiskus Italiaans Francesco franˈtʃesko Spaans Francisco gebore op 17 Desember 1936 in Buenos Aires Argentinie as Jorge Mario Bergoglio 1 is die 266ste en huidige pous van die Rooms Katolieke Kerk biskop van Rome en staatshoof van die Vatikaanstad 2 Hy is op 13 Maart 2013 verkies tydens die konklawe wat gehou is na die aftrede van Pous Benedictus XVI Tot sy verkiesing het Jorge Mario Bergoglio as aartsbiskop en kardinaal priester van Buenos Aires gedien 3 Die naam Franciskus beteken die vrye Pous FranciskusGeboortenaam Jorge Mario BergoglioPontifikaat begin 13 Maart 2013Pontifikaat eindigVoorganger Benedictus XVIGebore 17 Desember 1936 1936 12 17 84 jaar oud Buenos Aires Argentinie Kardinaal Jorge Bergoglio in 2008 Franciskus is as Argentyn die eerste Latyns Amerikaner en Jesuiet wat as hoof van die Rooms Katolieke Kerk verkies is Hy is ook die eerste pous vanuit die Amerikas die Nuwe Wereld en die Suidelike Halfrond Die vorige pous wat van n nie Europese afkoms was was die Sirier pous Gregorius III wat vanaf 731 tot 741 gedien het Franciskus het homself na Franciskus van Assisi die heilige van die armes genoem 4 en sy slagspreuk is Miserando atque eligendo Hy God het hom deur die oe van barmhartigheid gesien en gekies 5 Hy is op 19 Maart 2013 ingehuldig 6 Jorge Mario Bergoglio is van Italiaanse afkoms en praat Italiaans Spaans Duits en Latyn 7 Hy het ook kennis van Engels Frans en vermoedelik van Portugees 8 Inhoud 1 Saligverklarings 2 Heiligverklarings 3 Bulle briewe ensiklieke en konstitusies 4 Verwysings 5 Bronne 6 Eksterne skakelsSaligverklarings Wysig19 Oktober 2014 Pous Paulus VI Heiligverklarings Wysig27 April 2014 Pous Johannes XXIII en Pous Johannes Paulus II 4 September 2016 Moeder Teresa 14 Oktober 2018 Pous Paulus VI Bulle briewe ensiklieke en konstitusies Wysig Pous Franciskus se handtekening Lande wat Pous Franciskus besoek het Italie en Vatikaanstad omkring 2 besoeke 1 besoek 0 besoeke BulleMisericordiae vultus Aangesig van Genade 11 April 2015 BrieweEvangelii gaudium Vreugde van die Evangelie 24 November 2013 Fidelis dispensator et prudens Getroue en verstandige bestuurders 24 Februarie 2014 Apostoliese brief vir die jaar van die gewyde lewe 21 November 2014 Amoris laetitia Die vreugde van liefde 8 April 2016 Gaudete et exsultate Wees bly en juig 9 April 2018 Christus vivit Christus leef 25 Maart 2019 Querida Amazonia Geliefde Amasone 2 Februarie 2020 EnsikliekeLumen Fidei Die lig van geloof 29 Junie 2013 Laudato si Geseend is jy 18 Junie 2015 Fratelli tutti Almal is broers 4 Oktober 2020 KonstitusiesVultum Dei quaerere Op soek na die aangesig van God 22 Julie 2016 Veritatis gaudium Die vreugde van waarheid 29 Januarie 2018 Episcopalis communio Biskoplike Nagmaal 15 September 2018 Praedicate evangelium beplan Verwysings Wysig Spaanse uitspraak ˈxo rxe ˈmaɾjo b e rˈɣ oɣ ljo en Italiaanse uitspraak bɛrˈgɔʎːo en vatican va Habemus Papam Franciscum en catholic hierarchy org Pope Francis Jorge Mario Bergoglio S J en vatican va Audience to Represantives of the Communications Media Address of the Holy Father Pope Francis en Scarsbrick Veronica Pope Francis Miserando atque eligendo Vatikaanse radio Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2017 Besoek op 6 Desember 2013 en vatican va Homily of the Holy Father Pope Francis de de radiovaticana va Kardinal Lehmann Humorvolle Gesten von Papst Franziskus it news va Briefing di padre LombardiBronne Wysig en 2010 Cardinal Argentin Jorge Mario Bergoglio Leonardo Sandri Estanislao Esteban Karlic Eduardo Francisco Pironio Ral Primatesta Livres Groupe ISBN 978 1 159 40346 1 es Horacio Verbitsky El silencio de Paulo VI a Bergoglio las relaciones secretas de la Iglesia con la ESMA Sudamericana Buenos Aires 2005 ISBN 978 950 07 2035 9 es Sergio Rubin Francesca Ambrogetti El jesuita conversaciones con el cardenal Jorge Bergoglio Javier Vergara Editor Buenos Aires 2010 ISBN 978 950 15 2450 5 es Sergio Rubin Francesca Ambrogetti El Papa Francisco Conversaciones con Jorge Bergoglio Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Franciscus it Amptelike webwerf van Pous Franciskus op vatican va en Amptelike biografie van Jorge Mario Bergoglio op news va en Pous Franciskus op Twitter en Pous Franciskus op YouTube en Pous Franciskus op InstagramVoorafgegaan deur Antonio Quarracino Aartsbiskop van Buenos Aires 1998 2013 Opgevolg deur Mario Aurelio PoliVoorafgegaan deur Benedictus XVI Pous Pontifex Maximus 2013 hede SittendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pous Franciskus amp ol,