×
Pou (sterrebeeld)

Die Pou (Latyn: Pavo) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman.

Pou
Latynse naam Pavo
Genitief Pavonis
Afkorting Pav
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 20h
Deklinasie -65º
Grootte 378 vk. grade (44ste)
Kwadrant SQ4
Besonderhede
Hoofsterre 7
Helderste ster Alpha Pavonis (Pou)
Naaste ster SCR 1845-6357
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 5
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 24
Meteoorreëns Delta-Pavoniede
Aangrensende sterrebeelde
Oktant, Paradysvoël, Altaar, Teleskoop, Indiër
Portaal Sterrekunde

Die merkwaardigste ster in die Pou is Delta Pavonis, ’n son-tipe ster, maar verder gevorder op die evolusiepad. Phi2 Pavonis, nog ’n ster baie soos die son, het ’n onbevestigde planeet. Die sterrebeeld bevat ook die bolvormige sterreswerm NGC 6752.


    Publikasie datum: September 27, 2021

    sterrebeeld, latyn, pavo, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, sterrebeelde, 16de, deur, petrus, plancius, geskep, aanleiding, waarnemings, deur, pieter, dirkszoon, keyser, frederick, houtman, poulatynse, naam, pavogenitief, pavonisafkorting, pavwaarnemingsdata,. Die Pou Latyn Pavo is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit is een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman PouLatynse naam PavoGenitief PavonisAfkorting PavWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 20hDeklinasie 65ºGrootte 378 vk grade 44ste Kwadrant SQ4BesonderhedeHoofsterre 7Helderste ster Alpha Pavonis Pou Naaste ster SCR 1845 6357Sterre helderder as 3 m 1Sterre met planete 5Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 24Meteoorreens Delta PavoniedeAangrensende sterrebeeldeOktant Paradysvoel Altaar Teleskoop IndierPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie merkwaardigste ster in die Pou is Delta Pavonis n son tipe ster maar verder gevorder op die evolusiepad Phi2 Pavonis nog n ster baie soos die son het n onbevestigde planeet Die sterrebeeld bevat ook die bolvormige sterreswerm NGC 6752 Eksterne skakels WysigStar Tales Pavo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pou sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pou sterrebeeld amp ol,
    Die 88 moderne sterrebeelde

    AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf