×
Portaal:Sterrekunde

Wikipedia-portale: Musiek · Letterkunde · Sport · Geografie · Geologie · Geskiedenis · Fisika · Chemie · Biologie · Sterrekunde ·

Sterrekundeportaal


Welkom in die ruimte!

Sterrekunde (ook astronomie genoem) is ’n wetenskap wat die waarneming en verduideliking van gebeurtenisse buite die Aarde en die atmosfeer behels. Die oorsprong, evolusie, fisiese en chemiese eienskappe van voorwerpe wat in die hemelruim waargeneem kan word, word bestudeer. Waarnemings sluit die volgende in: mane, planete en eksoplanete, sterre, newels en sterrestelsels. Gebeurtenisse sluit in supernovas, gammastraaluitbarstings, die Oerknal en kosmiese agtergrondstraling.


Meer oor sterrekunde . . .
Sterartikel

Onregstreekse metodes word meestal gebruik vir die opsporing van eksoplanete. Enige planeet is ’n uiters dowwe ligbron in vergelyking met sy moederster. ’n Ster soos die Son is byvoorbeeld sowat ’n miljard keer so helder as die weerkaatste lig van enige van die planete wat om hom wentel. Benewens die probleme met die opsporing van so ’n dowwe ligbron, veroorsaak die moederster se lig ook ’n gloed wat die planeet laat vervaag. Om dié redes is baie min eksoplanete nog met regstreekse waarneming opgespoor.

In die plek daarvan gebruik sterrekundiges onregstreekse maniere. Verskillende metodes, elk met sy eie voor- en nadele, het al sukses opgelewer in die opsporing van ’n nuwe planeet of die waarneming van ’n reeds ontdekte planeet.

...lees verder
Die Melkweg

Spiraalarms: Carina-Sagittarius-armNorma-Cygnus-armOrion-Cygnus-armPerseus-armScutum-Centaurus-armDwergstelsels: Lys van Melkweg se satelliet-sterrestelselsBoötes I-dwergsterrestelselBoötes III-dwergsterrestelselCanes Venatici I-dwergsterrestelselCanes Venatici II-dwergsterrestelselCanis Major-dwergsterrestelselCarina-dwergsterrestelselDraco-dwergsterrestelselFornax-dwergsterrestelselHercules-dwergsterrestelselLeo I-dwergsterrestelselLeo II-dwergsterrestelselLeo IV-dwergsterrestelselLeo V-dwergsterrestelselPhoenix-dwergsterrestelselPisces I-dwergsterrestelselPisces II-dwergsterrestelselSagittarius- Elliptiese DwergsterrestelselSculptor-dwergsterrestelselSextans-dwergsterrestelselUrsa Major I-dwergsterrestelselUrsa Major II-dwergsterrestelselUrsa Minor-dwergsterrestelselAnder: Koposov IKoposov IIMagellaanse BrugMonoceros-ringSegue 3Virgo-sterrestroomWillman 1

Het jy geweet?
Sterrekundige gebeure

Tyd in UTC, tensy anders vermeld.

3 Julie, 11:41 – Digbynadering van Venus en M44
4 Julie, 19:59 – Mercurius by sy grootste westelike elongasie van 21,6 grade van die Son af
5 Julie, 14:48 – Die Maan by apogeum
6 Julie, 02:59 – Die Aarde by afelium
7 Julie, 04:39 – Konjunksie van die Maan en Mercurius
10 Julie, 01:17 – Donkermaan
21 Julie, 10:24 – Die Maan by perigeum
24 Julie, 02:37 – Volmaan
28 Julie, 03:17 – Piek van Delta Aquariides-meteoorreën
Sterfoto

Saturnus se maan Iapetus, soos in September 2007 afgeneem deur die Cassini–Huygens-wenteltuig.

Meer oor Iapetus . . .


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKassiopeiaKefeusKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Asterismes

Die sterrebeelde hierbo is die 88 amptelik erken sterrebeelde, wat in 1928 en 1930 in Leiden (Nederland) deur die Internasionale Sterrekundige Vereniging vasgelê is. In teenstelling hiermee word ’n asterisme, of sterrepatroon, nie amptelik erken nie. Voorbeelde van laasgenoemde is die Drie Konings of Sewe Susters.


Ruimteverkenning
Teleskope, sterrewagte en ruimtestasies

Astronomiese Sterrewag van MolėtaiBaie Groot TeleskoopChandra-X-straalsterrewagFermi-gammastraal-ruimteteleskoopGriffith-sterrewagHerschel-ruimtesterrewagHubble-ruimteteleskoopInternasionale RuimtestasieJames Webb-ruimteteleskoopKanada-Frankryk-Hawaii-teleskoopKepler-ruimteteleskoopLamont-Hussey-sterrewagMauna Kea-sterrewagMeerKATMirPalomar-sterrewagSKASOFIASpitzer-ruimteteleskoopSuider-Afrikaanse Groot TeleskoopTESSWISE-teleskoopW.M. Keck-sterrewag

Ruimteprogramme

Apollo-programFobos-ruimteprogramLoena-ruimteprogramLoenochod-ruimteprogramMariner-programPioneer-programRanger-programSaljoet-ruimteprogramSojoes-programSowjetse Mars-ruimteprogramSpoetnik-ruimteprogramTiangong-programViking-programVoyager-programWega-ruimteprogramWenera-ruimteprogramWoschod-ruimteprogramWostok-ruimteprogramZond-ruimteprogram

Publikasie datum: Desember 07, 2021

portaal, sterrekunde, wikipedia, portale, musiek, letterkunde, sport, geografie, geologie, geskiedenis, fisika, chemie, biologie, sterrekunde, sterrekundeportaalwelkom, ruimte, sterrekunde, astronomie, genoem, wetenskap, waarneming, verduideliking, gebeurtenis. Wikipedia portale Musiek Letterkunde Sport Geografie Geologie Geskiedenis Fisika Chemie Biologie Sterrekunde SterrekundeportaalWelkom in die ruimte Sterrekunde ook astronomie genoem is n wetenskap wat die waarneming en verduideliking van gebeurtenisse buite die Aarde en die atmosfeer behels Die oorsprong evolusie fisiese en chemiese eienskappe van voorwerpe wat in die hemelruim waargeneem kan word word bestudeer Waarnemings sluit die volgende in mane planete en eksoplanete sterre newels en sterrestelsels Gebeurtenisse sluit in supernovas gammastraaluitbarstings die Oerknal en kosmiese agtergrondstraling Meer oor sterrekunde SterartikelOnregstreekse metodes word meestal gebruik vir die opsporing van eksoplanete Enige planeet is n uiters dowwe ligbron in vergelyking met sy moederster n Ster soos die Son is byvoorbeeld sowat n miljard keer so helder as die weerkaatste lig van enige van die planete wat om hom wentel Benewens die probleme met die opsporing van so n dowwe ligbron veroorsaak die moederster se lig ook n gloed wat die planeet laat vervaag Om die redes is baie min eksoplanete nog met regstreekse waarneming opgespoor In die plek daarvan gebruik sterrekundiges onregstreekse maniere Verskillende metodes elk met sy eie voor en nadele het al sukses opgelewer in die opsporing van n nuwe planeet of die waarneming van n reeds ontdekte planeet lees verderOns SonnestelselAarde Asteroides Asteroidegordel Ceres Dwergplanete Eris Haumea Heliosfeer Jupiter Kleinplanete Klein sonnestelselliggame Komete Kuiper gordel Lokale Borrel Makemake Naby aarde voorwerpe Mane Mars Mercurius Meteoroides Neptunus Oort wolk Pluto Saturnus Sentoure Son Trans Neptunus voorwerpe Uranus Venus Verstrooide skyf Die MelkwegSpiraalarms Carina Sagittarius arm Norma Cygnus arm Orion Cygnus arm Perseus arm Scutum Centaurus arm Dwergstelsels Lys van Melkweg se satelliet sterrestelsels Bootes I dwergsterrestelsel Bootes III dwergsterrestelsel Canes Venatici I dwergsterrestelsel Canes Venatici II dwergsterrestelsel Canis Major dwergsterrestelsel Carina dwergsterrestelsel Draco dwergsterrestelsel Fornax dwergsterrestelsel Hercules dwergsterrestelsel Leo I dwergsterrestelsel Leo II dwergsterrestelsel Leo IV dwergsterrestelsel Leo V dwergsterrestelsel Phoenix dwergsterrestelsel Pisces I dwergsterrestelsel Pisces II dwergsterrestelsel Sagittarius Elliptiese Dwergsterrestelsel Sculptor dwergsterrestelsel Sextans dwergsterrestelsel Ursa Major I dwergsterrestelsel Ursa Major II dwergsterrestelsel Ursa Minor dwergsterrestelsel Ander Koposov I Koposov II Magellaanse Brug Monoceros ring Segue 3 Virgo sterrestroom Willman 1 Het jy geweet Die Andromeda sterrestelsel beweeg teen sowat 100 tot 140 km s 400 ligjare elke miljoen jaar in ons rigting en gaan oor 4 5 miljard jaar met die Melkweg bots Die sterrebeeld Tafel Latyn Mensa is na Tafelberg in Kaapstad genoem Die Franse sterrekundige Nicolas Louis de Lacaille het dit vanaf sy uitkykpunt op die berg ontdek Hy het dit aanvanklik Mons Mensae Tafelberg genoem maar dit is later verkort Stephenson 2 18 is n rooisuperreusester en die grootste ster bekend Sy radius is sowat 2 150 keer die van die Son n Teelepel neutronster sal sowat 10 miljard ton weeg Die Son en die hele Sonnestelsel wentel om die middel van die Melkweg William Herschel se teleskoop van 12 meter was 50 jaar lank die grootste teleskoop in die wereld Sterrekundige gebeureTyd in UTC tensy anders vermeld 3 Julie 11 41 Digbynadering van Venus en M444 Julie 19 59 Mercurius by sy grootste westelike elongasie van 21 6 grade van die Son af5 Julie 14 48 Die Maan by apogeum6 Julie 02 59 Die Aarde by afelium7 Julie 04 39 Konjunksie van die Maan en Mercurius10 Julie 01 17 Donkermaan21 Julie 10 24 Die Maan by perigeum24 Julie 02 37 Volmaan28 Julie 03 17 Piek van Delta Aquariides meteoorreen SterfotoSaturnus se maan Iapetus soos in September 2007 afgeneem deur die Cassini Huygens wenteltuig Meer oor Iapetus SterrekundekategorieeAsterismes Astrofisika Dwergplanete Hemelliggame Komete Mane Meeteenhede in sterrekunde Melkweg Messier voorwerpe Newels Planete Ruimtevaart Sonnestelsel Sterre Sterrebeelde Sterrekundiges Sterrestelsels Sterreswerms Teleskope Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kassiopeia Kefeus Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak Wolf Asterismes Die sterrebeelde hierbo is die 88 amptelik erken sterrebeelde wat in 1928 en 1930 in Leiden Nederland deur die Internasionale Sterrekundige Vereniging vasgele is In teenstelling hiermee word n asterisme of sterrepatroon nie amptelik erken nie Voorbeelde van laasgenoemde is die Drie Konings of Sewe Susters Soorte sterreART ster Bloudwaalster Bloudwerg Bloureus Bruindwerg Cepheied Dubbelster Geeldwerg Helder reus Herbig Ae Be ster Hiperreus Hoofreeksster Intergalaktiese ster Kompakte ster Kwarkster Mira veranderlike Neutronster Nova Opvlamster Poolster Pulsar Reusester Rooidwerg Rooireus RR Lyrae ster Sirkumpolere ster Skilster Subdwergster Subreusester Supernova Superreus Swartdwerg T Tauri ster Veelvoudige ster Veranderlike ster Witdwerg Wolf Rayetster X straaldubbelster RuimteverkenningTeleskope sterrewagte en ruimtestasies Astronomiese Sterrewag van Moletai Baie Groot Teleskoop Chandra X straalsterrewag Fermi gammastraal ruimteteleskoop Griffith sterrewag Herschel ruimtesterrewag Hubble ruimteteleskoop Internasionale Ruimtestasie James Webb ruimteteleskoop Kanada Frankryk Hawaii teleskoop Kepler ruimteteleskoop Lamont Hussey sterrewag Mauna Kea sterrewag MeerKAT Mir Palomar sterrewag SKA SOFIA Spitzer ruimteteleskoop Suider Afrikaanse Groot Teleskoop TESS WISE teleskoop W M Keck sterrewag Ruimteprogramme Apollo program Fobos ruimteprogram Loena ruimteprogram Loenochod ruimteprogram Mariner program Pioneer program Ranger program Saljoet ruimteprogram Sojoes program Sowjetse Mars ruimteprogram Spoetnik ruimteprogram Tiangong program Viking program Voyager program Wega ruimteprogram Wenera ruimteprogram Woschod ruimteprogram Wostok ruimteprogram Zond ruimteprogram Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Portaal Sterrekunde amp ol,