fbpx Portaal:Rusland
Wikipedia

Portaal:Rusland

Wikipedia-portale: Musiek · Letterkunde · Sport · Geografie · Geologie · Geskiedenis · Fisika · Chemie · Biologie · Sterrekunde ·

Welkom by die Rusland-portaal

Привет!

Die Russiese Federasie (Russies: Российская Федерация) lê gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in Asië. Die land se geskiedenis begin - net soos dié van Oekraïne en Wit-Rusland - in die 9de eeu met die stigting van die eerste Oos-Slawiese ryk, Kiëf-Roes. Dié het later verbrokkel en in talle klein feodale state verdeel. Die belangrikste hiervan was die Groothertogdom van Moskou, of Moskowië – dit het mettertyd die omringende Russiese prinsdomme herenig en die plek van Kiëf-Roes ingeneem. Teen die 18de eeu het die land uitgebrei tot die groot Russiese Ryk, wat gestrek het van Pole tot die Stille Oseaan. In die 20ste eeu het Rusland as die Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek (RSFSR) die kern gevorm van die Sowjetunie, wat saam met die Verenigde State van Amerika een van die wêreld se twee supermoondhede was. Toe die Sowjetunie in 1991 verbrokkel, is die Russiese Federasie gestig. Met sy oppervlakte van 17 098 242 km² is dit die grootste land ter wêreld.

Meer oor Rusland . . .
Sterartikel

Sachalin (Russies: Сахали́н, [səxɐˈlʲin]; Japannees: 樺太島, Karafuto-tō) is ’n groot eiland in die noordelike Stille Oseaan. Hoewel dit die noordelikste eiland van die Japannese Argipel is, behoort dit tot Rusland. Dit is Rusland se grootste eiland en vorm saam met die Koerile die federale deelgebied Sachalin-oblast. Die eiland skei die See van Japan in die suidweste van die See van Ochotsk in die noordooste. Sachalin is naby Chabarofsk-krai aan die ooskus van Rusland en net noord van die Japannese eiland Hokkaido geleë. Dit is omtrent ’n vyfde van Japan se grootte.

Dit het ’n oppervlakte van 72 492 km² en 'n bevolking van rofweg 500 000, van wie die meeste Russe is. Die grootste stad is die hoofstad van die oblast, Joezjno-Sachalinsk. Die inheemse volke is die Ainoe, Oroks en Nifchers, van wie daar net klein getalle voorkom. Die eiland se naam kom van die Mantsjoe-woord Saghalien.

Sachalin was eens deel van China tydens die Qing-dinastie, hoewel die Chinese beheer soms laks was. Rusland én Japan het later, in die loop van die 19de en 20ste eeu, beheer oor die eiland opgeëis. Hierdie dispute het soms gelei tot militêre konflikte en die verdeling van die eiland tussen die twee magte. In 1875 het Japan afstand gedoen van sy aanspraak op die eiland in ruil vir die noordelike Koerile. In 1905, ná die Russies-Japannese Oorlog, is die eiland verdeel, met die suide wat na Japan gegaan het. Rusland het in 1945, aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog, beslag op die hele eiland sowel as op al die Koerile-eilande gelê. Japan maak nie meer op enige deel van Sachalin aanspraak nie, maar wel op die suidelike Koerile. Die meeste Ainoe op Sachalin het na Hokkaido, sowat 43 km oos daarvan, verhuis nadat die Japannese in 1949 van die eiland afgesit is.

...lees verder
85 federale deelgebiede

Die Russiese Federasie bestaan vanaf 18 Maart 2014 uit 22 republieke, 9 krais, 46 oblaste, 1 outonome oblast, 4 outonome okroegs en 3 federale stede.

Republieke: AdigeaAltaiBasjkortostan (Basjkirië)BoerjatiëChakassiëDagestanIngoesjetiëJakoetiëKabardino-BalkariëKalmikiëKaratsjai-TsjerkessiëKareliëKomiKrimMari ElMordowiëNoord-OssetiëOedmoertiëTartarstanTsjetsjniëTsjoewasjiëTiwa. Krais: AltaiChabarofskKamtsjatkaKrasnodarKrasnojarskPermPrimorskiStawropolZabaikalski. Oblaste: AmoerArchangelskAstrachanBelgorodBrjanskIrkoetskIwanowoJaroslawlKaliningradKaloegaKemerowoKirofKoerganKoerskKostromaLeningradLipetskMagadanMoermanskMoskouNizjni NowgorodNowgorodNowosibirskOeljanofskOmskOrenburgOrjolPenzaPskofRjazanRostofSachalinSamaraSaratofSmolenskSwerdlofskTambofTjoemenToelaTomskTsjeljabinskTwerWladimirWologdaWoronezjWolgograd. Outonome oblast: Joodse Outonome Oblast. Outonome okroegs: Chanto-MansiëJamaliëNenetsiëTsjoekotka. Federale stede: MoskouSewastopolSint Petersburg.

Het jy geweet?
  • Die eerste satelliet om die aarde, Spoetnik, se naam beteken bloot "satelliet" in Russies. Dit is saamgestel uit woorddele wat ’n woord soortgelyk aan "medereisiger" vorm.
  • Die slengtaal Nadsat wat Anthony Burgess in sy boek A Clockwork Orange gebruik het, was grotendeels geskoei op Russies.
  • Die Russiese mafia is nie net een bende nie, maar verskillende, uiteenlopende georganiseerde-misdaad-sindikate wat in die voormalige Sowjetunie ontstaan het.
Plekke om te verken

AmoerAnzjoe-eilandeAstrachanBaikalmeerBeloselski-Belozerski-paleisBeslanChabarofskDnjeprDrie-eenheid-klooster van Sint SergeiHermitageJaroslawlJekaterinburgKaliningradKazanKemerowoKerk van die Verlosser op BloedKizjiKoerileKoerse SkoorwalKrasnodarKrasnojarskMariinski-paleisMoskouNewarivierNieu-Siberiese EilandeNizjni NowgorodNowosibirskOmskPermPetropawlofsk-KamtsjatskiPoesjkinRostof aan die DonRussiese Verre-OosteSee van AzofSee van OchotskSewe Susters van MoskouSiberiëSint Basilius-katedraalSint PetersburgSmolenskSolowjetski-eilandeSotsjiSwartseeTjoemenTobolskTsarskoje SeloWeliki NowgorodWladiwostokWolgaWolgograd

Sterfoto

Die Moskwa-rivier omring deur 'n winterlandskap.

Meer oor die Moskwa-rivier . . .


Vir meer oor die Cyrilliese alfabet en transkripsie in Afrikaans, klik hier.

Aanhaling
’n Staatsleier moet eerder ’n kop hê.

Wladimir Poetin se reaksie op Hillary Clinton se bewering dat hy (Poetin) nie ’n siel het nie.

Portaal:Rusland
portaal, rusland, wikipedia, portale, musiek, letterkunde, sport, geografie, geologie, geskiedenis, fisika, chemie, biologie, sterrekunde, welkom, rusland, portaalПривет, russiese, federasie, russies, Российская, Федерация, gedeeltelik, europa, gedeeltelik, as. Wikipedia portale Musiek Letterkunde Sport Geografie Geologie Geskiedenis Fisika Chemie Biologie Sterrekunde Welkom by die Rusland portaalPrivet Die Russiese Federasie Russies Rossijskaya Federaciya le gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in Asie Die land se geskiedenis begin net soos die van Oekraine en Wit Rusland in die 9de eeu met die stigting van die eerste Oos Slawiese ryk Kief Roes Die het later verbrokkel en in talle klein feodale state verdeel Die belangrikste hiervan was die Groothertogdom van Moskou of Moskowie dit het mettertyd die omringende Russiese prinsdomme herenig en die plek van Kief Roes ingeneem Teen die 18de eeu het die land uitgebrei tot die groot Russiese Ryk wat gestrek het van Pole tot die Stille Oseaan In die 20ste eeu het Rusland as die Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek RSFSR die kern gevorm van die Sowjetunie wat saam met die Verenigde State van Amerika een van die wereld se twee supermoondhede was Toe die Sowjetunie in 1991 verbrokkel is die Russiese Federasie gestig Met sy oppervlakte van 17 098 242 km is dit die grootste land ter wereld Meer oor Rusland SterartikelSachalin Russies Sahali n sexɐˈlʲin Japannees 樺太島 Karafuto tō is n groot eiland in die noordelike Stille Oseaan Hoewel dit die noordelikste eiland van die Japannese Argipel is behoort dit tot Rusland Dit is Rusland se grootste eiland en vorm saam met die Koerile die federale deelgebied Sachalin oblast Die eiland skei die See van Japan in die suidweste van die See van Ochotsk in die noordooste Sachalin is naby Chabarofsk krai aan die ooskus van Rusland en net noord van die Japannese eiland Hokkaido gelee Dit is omtrent n vyfde van Japan se grootte Dit het n oppervlakte van 72 492 km en n bevolking van rofweg 500 000 van wie die meeste Russe is Die grootste stad is die hoofstad van die oblast Joezjno Sachalinsk Die inheemse volke is die Ainoe Oroks en Nifchers van wie daar net klein getalle voorkom Die eiland se naam kom van die Mantsjoe woord Saghalien Sachalin was eens deel van China tydens die Qing dinastie hoewel die Chinese beheer soms laks was Rusland en Japan het later in die loop van die 19de en 20ste eeu beheer oor die eiland opgeeis Hierdie dispute het soms gelei tot militere konflikte en die verdeling van die eiland tussen die twee magte In 1875 het Japan afstand gedoen van sy aanspraak op die eiland in ruil vir die noordelike Koerile In 1905 na die Russies Japannese Oorlog is die eiland verdeel met die suide wat na Japan gegaan het Rusland het in 1945 aan die einde van die Tweede Wereldoorlog beslag op die hele eiland sowel as op al die Koerile eilande gele Japan maak nie meer op enige deel van Sachalin aanspraak nie maar wel op die suidelike Koerile Die meeste Ainoe op Sachalin het na Hokkaido sowat 43 km oos daarvan verhuis nadat die Japannese in 1949 van die eiland afgesit is lees verderBeroemde RusseAleksander Nefski Aleksander Poesjkin regs Anna Achmatowa Anna Politkofskaja Boris Godoenof Boris Jeltsin Dmitri Pozjarski Patriarg Filaret Fjodor Dostojefski Grigori Potjomkin Grigori Raspoetin Ilja Repin Tsaar Iwan III Tsaar Iwan IV Iwan Bilibin Jermak Joeri Gagarin Josef Stalin Keiserin Katharina II Koezma Minin Tsaar Michail Michail Gorbatsjof Tsaar Nikolaas I Tsaar Nikolaas II Patriarg Nikon Tsaar Pieter I Pjotr Tsjaikofski Rjoerik Vaslav Nijinsky Wiktor Wasnetsof Grootprins Wladimir I Wladimir Lenin Wladimir Poetin 85 federale deelgebiedeDie Russiese Federasie bestaan vanaf 18 Maart 2014 uit 22 republieke 9 krais 46 oblaste 1 outonome oblast 4 outonome okroegs en 3 federale stede Republieke Adigea Altai Basjkortostan Basjkirie Boerjatie Chakassie Dagestan Ingoesjetie Jakoetie Kabardino Balkarie Kalmikie Karatsjai Tsjerkessie Karelie Komi Krim Mari El Mordowie Noord Ossetie Oedmoertie Tartarstan Tsjetsjnie Tsjoewasjie Tiwa Krais Altai Chabarofsk Kamtsjatka Krasnodar Krasnojarsk Perm Primorski Stawropol Zabaikalski Oblaste Amoer Archangelsk Astrachan Belgorod Brjansk Irkoetsk Iwanowo Jaroslawl Kaliningrad Kaloega Kemerowo Kirof Koergan Koersk Kostroma Leningrad Lipetsk Magadan Moermansk Moskou Nizjni Nowgorod Nowgorod Nowosibirsk Oeljanofsk Omsk Orenburg Orjol Penza Pskof Rjazan Rostof Sachalin Samara Saratof Smolensk Swerdlofsk Tambof Tjoemen Toela Tomsk Tsjeljabinsk Twer Wladimir Wologda Woronezj Wolgograd Outonome oblast Joodse Outonome Oblast Outonome okroegs Chanto Mansie Jamalie Nenetsie Tsjoekotka Federale stede Moskou Sewastopol Sint Petersburg Het jy geweet Weliki Oestjoeg is die tuiste van die Russiese Kersvader Djed Moroz Die pragtige Katedraal van Christus die Verlosser is na die Russiese Rewolusie deur Stalin laat sloop om plek te maak vir n Paleis van Sowjets Bouwerk is onderbreek weens n tekort aan geld die uitbreek van oorlog en oorstromings deur die nabygelee Moskwa rivier Die terrein is later omskep in die wereld se grootste opelugswembad Die eerste satelliet om die aarde Spoetnik se naam beteken bloot satelliet in Russies Dit is saamgestel uit woorddele wat n woord soortgelyk aan medereisiger vorm Die slengtaal Nadsat wat Anthony Burgess in sy boek A Clockwork Orange gebruik het was grotendeels geskoei op Russies Die Russiese mafia is nie net een bende nie maar verskillende uiteenlopende georganiseerde misdaad sindikate wat in die voormalige Sowjetunie ontstaan het Plekke om te verkenAmoer Anzjoe eilande Astrachan Baikalmeer Beloselski Belozerski paleis Beslan Chabarofsk Dnjepr Drie eenheid klooster van Sint Sergei Hermitage Jaroslawl Jekaterinburg Kaliningrad Kazan Kemerowo Kerk van die Verlosser op Bloed Kizji Koerile Koerse Skoorwal Krasnodar Krasnojarsk Mariinski paleis Moskou Newarivier Nieu Siberiese Eilande Nizjni Nowgorod Nowosibirsk Omsk Perm Petropawlofsk Kamtsjatski Poesjkin Rostof aan die Don Russiese Verre Ooste See van Azof See van Ochotsk Sewe Susters van Moskou Siberie Sint Basilius katedraal Sint Petersburg Smolensk Solowjetski eilande Sotsji Swartsee Tjoemen Tobolsk Tsarskoje Selo Weliki Nowgorod Wladiwostok Wolga Wolgograd SterfotoDie Moskwa rivier omring deur n winterlandskap Meer oor die Moskwa rivier Vir meer oor die Cyrilliese alfabet en transkripsie in Afrikaans klik hier Aanhaling n Staatsleier moet eerder n kop he Wladimir Poetin se reaksie op Hillary Clinton se bewering dat hy Poetin nie n siel het nie Hoogtepunte uit die geskiedenisGoelag Goue Horde Kief Roes Kosakke Koue Oorlog Krimoorlog Moskowie Olimpiese Somerspele 1980 Opritsjnina Primere Kronieke Russiese Rewolusie Russiese Ryk Siberiese geskiedenis Slawiese mitologie Sowjetunie en Ontbinding van die Sowjetunie Toengoeska voorval Lys van tsaars van Rusland Tyd van Beroeringe Winteroorlog Rusland kategorieeAdel Argitektuur Dorpe en stede Federale deelgebiede Geografie Geskiedenis Godsdiens Heiliges Instellings Kultuur Maatskappye Mense Oosters Ortodokse Kerk Politiek Sowjetunie Sport Tale Wapentuig Werelderfenisgebiede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Portaal Rusland amp ol,