×
Portaal:Letterkunde

Wikipedia-portale: Musiek · Letterkunde · Sport · Geografie · Geologie · Geskiedenis · Fisika · Chemie · Biologie · Sterrekunde ·


Welkom by Wikipedia se portaal vir letterkunde

Letterkunde of literatuur (Latyn "Litterae" mv. van "letter") is geskrewe taalkunswerke wat op grond van gemeenskaplike taal of verwantskap, kultuur, periode, styl, lewensbeskouing of ander faktore met mekaar saamhang. Die estetiese waarde van letterkunde lê in die skoonheid van taalgebruik en/of die gevoel wat dit by die leser aanwakker. Literatuur word onderskei van lektuur of leesstof, wat alle geskrewe werk insluit, deur die estetiese universele waarde wat dit besit.

ʼn Letterkundige bestudeer tekste wat tot die literatuur gereken word, dus die fenomeen van literatuur in die breë sin. Iemand wat as letterkundige werksaam is, word ook ʼn literator genoem, wat ook breedweg die betekenis kan dra van iemand wat homself algeheel aan die lettere wy. Ook kan ʼn toegewyde skrywer, dus nie ʼn ondersoeker nie maar ʼn beoefenaar van die letterkunde, bekend staan as ʼn letterkundige of literator.

Literatuur kan algemeen opgedeel word in twee tegnieke, prosa en poësie en twee vorme, fiksie en nie-fiksie. Nie-fiksie as kategorie sluit onder andere polemiese werke, biografieë en nadenkende essays in terwyl verbeeldingswerke tekste insluit soos fiksie, drama of poësie). Literatuur in poësie benadruk die estetiese en ritmiese kwaliteite van taal – soos klank, simboliek, en metrum – om betekenisse op te roep addisioneel tot, of in stede van die oorspronklike betekenis, terwyl literatuur in prosa-formaat gewone grammatikale strukture en die natuurlike vloei van spraak gebruik. Letterkunde kan ook geklassifiseer word volgens historiese tydperke, genres en politieke invloede. Terwyl die konsep van genre oor die eeue heen verbreed het, bestaan ʼn genre oor die algemeen uit kunswerke wat binne ʼn spesifieke sentrale tema val; voorbeelde van genre sluit onder meer die ridderroman, raaiselroman, misdaadfiksie, fantasie, hygliteratuur en avontuurroman in.

Skrywers

Suid-Afrikaanse skrywers & digters

Hugh Abercrombie - Peter Henry Abrahams - Tatamkhulu Afrika - Allan Boesak - Chris Barnard - Stella Blakemore - Audrey Blignault - François Bloemhof - Boerneef - Omoseye Bolaji - C.E. Boniface - Meent Borcherds - Herman Charles Bosman - Elize Botha - Marthinus Christoffel Botha - Alba Bouwer - André P. Brink - Jan Lion Cachet - Jan F.E. Celliers - George Claassen - J.M. Coetzee - T.T. Cloete - Samuel Cronwright - W.A. de Klerk - J.S. de Lima - Anna de Villiers - Abraham H. de Vries - Cor Dirks - Doc Immelman - Werner Dorfling - Max du Preez - John Langalibalele Dube - Eitemal - B.P.J. Erasmus - Lerina Erasmus - Nadine Gordimer - Megan Hall - Joan Hambidge - Emma Huismans - E.G. Jansen - Mabel Jansen - Abraham Jonker - Elsa Joubert - W.A. Joubert - Ronelda Kamfer - John Daniel Kestell - Olga Kirsch - Rustum Kozain - Uys Krige - Moira Lister - Anna M. Louw - Johanna Luyt - Rian Malan - D.F. Malherbe - Eugène Marais - Loftus Marais - Franz Marx - Johannes Meintjes - M.E.R. - Mikro - Ena Murray - Anna Neethling-Pohl - Deon Opperman - Alan Paton - Percy Fitzpatrick - Kristo Pienaar - Sol Plaatje - Lizette Rabe - Hjalmar Reitz - Bertrand Retief - Richard Rive - Dan Roodt - Eric Rosenthal - Emsie Schoeman - Karel Schoeman - Olive Schreiner - Mongane Wally Serote - Dan Sleigh - Pauline Janet Smith - Jan Spies - Charles F. Stofberg - Davidson Don Tengo Jabavu - Leon van Nierop - Stephen Watson

Amerikaanse skrywers & digters

Nelson Algren - Isaac Asimov - Yochai Benkler - Ray Bradbury - Dan Brown - Raymond Buckland - Edgar Rice Burroughs - William S. Burroughs - Joseph A. Citro - Tom Clancy - Charles Davenport - T.S. Eliot - Eugene Fodor - Jonathan Safran Foer - Allen Ginsberg - Robert A. Heinlein - Joseph Heller - Ernest Hemingway - L. Ron Hubbard - Samuel Hynes - Alice James - Henry James - Helen Keller - Jack Kerouac - Stephen King - Louis L'Amour - Jack London - Masiela Lusha - Kathleen McGowan - Vladimir Nabokov - John Norman - Flannery O'Connor - Sylvia Plath - Carl Sandburg - Irving Stone - Alvin Toffler - Mark Twain - Leon Uris - Gore Vidal - Noah Webster - David Wilkerson - Walt Whitman

Belgiese skrywers & digters

Charles De Coster - Julius de Geyter - Pol De Mont - Michiel de Swaen - Jan Theuninck - Roger H. Schoemans

Britse skrywers & digters

Peter Ackroyd - Jane Austen - Alice Bailey - William Thomas Beckford - John Betjeman - R. D. Blackmore - Stephen Booth - Edward Bulwer-Lytton - William John Burchell - Charles Dickens - Agatha Christie - Arthur C. Clarke - Daniel Defoe - George Eliot - William Golding - Tim Guest - Thomas Hardy - P. D. James - John Keats - Rudyard Kipling - Doris Lessing - Ada Lovelace - Lord Byron - Christopher Marlowe - John Milton - Patrick Moore - Samuel Pepys - Terry Pratchett - Siegfried Sassoon - William Shakespeare - Mary Shelley - J.R.R. Tolkien - Horace Walpole - Sally Worboyes - William Blake - William Wordsworth

Robert Burns - Arthur Conan Doyle - A.J. Cronin - Thomas Pringle - Ian Rankin - Walter Scott - Muriel Spark

Roald Dahl - Dion Fortune

Duitse skrywers & digters

Johannes R. Becher - Wilhelm Busch - Johann Wolfgang von Goethe - Broers Grimm - Johann Gottfried von Herder - Theodor Fontane - Georg Forster - Günter Grass - Olga Grjasnowa - Bernhard Grzimek - Ivan Illich - Hanns Johst - Franz Kafka - Wladimir Kaminer - Günther Krupkat - Golo Mann - Thomas Mann - Otfried Preussler - Friedrich Schiller

Franse skrywers & digters

Albert Camus - Simone de Beauvoir - Dominique de Villepin - Marie de France - Guillaume de Machaut - Théodore Hersart de la Villemarqué - Chrétien de Troyes - Denis Diderot - Victor Hugo - Frédéric Mistral - Octave Mirbeau - Sully Prudhomme - Markies de Sade - Jules Verne

Nederlandse skrywers & digters

Anne Frank - David Hartsema - Harry Mulisch - Multatuli - Hubert Kornelisz. Poot - Johannes van Melle

Meer skrywers…

Publikasie datum: Desember 29, 2021

portaal, letterkunde, wikipedia, portale, musiek, letterkunde, sport, geografie, geologie, geskiedenis, fisika, chemie, biologie, sterrekunde, welkom, wikipedia, portaal, letterkunde, letterkunde, literatuur, latyn, litterae, letter, geskrewe, taalkunswerke, g. Wikipedia portale Musiek Letterkunde Sport Geografie Geologie Geskiedenis Fisika Chemie Biologie Sterrekunde Welkom by Wikipedia se portaal vir letterkunde Letterkunde of literatuur Latyn Litterae mv van letter is geskrewe taalkunswerke wat op grond van gemeenskaplike taal of verwantskap kultuur periode styl lewensbeskouing of ander faktore met mekaar saamhang Die estetiese waarde van letterkunde le in die skoonheid van taalgebruik en of die gevoel wat dit by die leser aanwakker Literatuur word onderskei van lektuur of leesstof wat alle geskrewe werk insluit deur die estetiese universele waarde wat dit besit ʼn Letterkundige bestudeer tekste wat tot die literatuur gereken word dus die fenomeen van literatuur in die bree sin Iemand wat as letterkundige werksaam is word ook ʼn literator genoem wat ook breedweg die betekenis kan dra van iemand wat homself algeheel aan die lettere wy Ook kan ʼn toegewyde skrywer dus nie ʼn ondersoeker nie maar ʼn beoefenaar van die letterkunde bekend staan as ʼn letterkundige of literator Literatuur kan algemeen opgedeel word in twee tegnieke prosa en poesie en twee vorme fiksie en nie fiksie Nie fiksie as kategorie sluit onder andere polemiese werke biografiee en nadenkende essays in terwyl verbeeldingswerke tekste insluit soos fiksie drama of poesie Literatuur in poesie benadruk die estetiese en ritmiese kwaliteite van taal soos klank simboliek en metrum om betekenisse op te roep addisioneel tot of in stede van die oorspronklike betekenis terwyl literatuur in prosa formaat gewone grammatikale strukture en die natuurlike vloei van spraak gebruik Letterkunde kan ook geklassifiseer word volgens historiese tydperke genres en politieke invloede Terwyl die konsep van genre oor die eeue heen verbreed het bestaan ʼn genre oor die algemeen uit kunswerke wat binne ʼn spesifieke sentrale tema val voorbeelde van genre sluit onder meer die ridderroman raaiselroman misdaadfiksie fantasie hygliteratuur en avontuurroman in Meer oor letterkunde wysig Voorbladartikels Voorbladartikels letterkunde Dagbreek Simone de Beauvoir Samuel Cronwright Hamlet Henry James Mabel Jansen Adam Mickiewicz Johannes Meintjes William Shakespeare Die Transvaler wysig Letterkundige genres Historiese roman Misdaadroman Nonsens literatuur Romantiek Satire Tragikomedie Wetenskapsfiksie Meer genres wysig Kategoriee Nobelprys vir Letterkunde wenners Bybel Koerante Skrywers Tydskrifte William Shakespeare Poesie Meer kategoriee oorsig wysig Uitgeligte artikel Portaal Letterkunde Uitgelig 52 wysig Skrywers Suid Afrikaanse skrywers amp digters Hugh Abercrombie Peter Henry Abrahams Tatamkhulu Afrika Allan Boesak Chris Barnard Stella Blakemore Audrey Blignault Francois Bloemhof Boerneef Omoseye Bolaji C E Boniface Meent Borcherds Herman Charles Bosman Elize Botha Marthinus Christoffel Botha Alba Bouwer Andre P Brink Jan Lion Cachet Jan F E Celliers George Claassen J M Coetzee T T Cloete Samuel Cronwright W A de Klerk J S de Lima Anna de Villiers Abraham H de Vries Cor Dirks Doc Immelman Werner Dorfling Max du Preez John Langalibalele Dube Eitemal B P J Erasmus Lerina Erasmus Nadine Gordimer Megan Hall Joan Hambidge Emma Huismans E G Jansen Mabel Jansen Abraham Jonker Elsa Joubert W A Joubert Ronelda Kamfer John Daniel Kestell Olga Kirsch Rustum Kozain Uys Krige Moira Lister Anna M Louw Johanna Luyt Rian Malan D F Malherbe Eugene Marais Loftus Marais Franz Marx Johannes Meintjes M E R Mikro Ena Murray Anna Neethling Pohl Deon Opperman Alan Paton Percy Fitzpatrick Kristo Pienaar Sol Plaatje Lizette Rabe Hjalmar Reitz Bertrand Retief Richard Rive Dan Roodt Eric Rosenthal Emsie Schoeman Karel Schoeman Olive Schreiner Mongane Wally Serote Dan Sleigh Pauline Janet Smith Jan Spies Charles F Stofberg Davidson Don Tengo Jabavu Leon van Nierop Stephen Watson Amerikaanse skrywers amp digters Nelson Algren Isaac Asimov Yochai Benkler Ray Bradbury Dan Brown Raymond Buckland Edgar Rice Burroughs William S Burroughs Joseph A Citro Tom Clancy Charles Davenport T S Eliot Eugene Fodor Jonathan Safran Foer Allen Ginsberg Robert A Heinlein Joseph Heller Ernest Hemingway L Ron Hubbard Samuel Hynes Alice James Henry James Helen Keller Jack Kerouac Stephen King Louis L Amour Jack London Masiela Lusha Kathleen McGowan Vladimir Nabokov John Norman Flannery O Connor Sylvia Plath Carl Sandburg Irving Stone Alvin Toffler Mark Twain Leon Uris Gore Vidal Noah Webster David Wilkerson Walt Whitman Belgiese skrywers amp digters Charles De Coster Julius de Geyter Pol De Mont Michiel de Swaen Jan Theuninck Roger H Schoemans Britse skrywers amp digters Peter Ackroyd Jane Austen Alice Bailey William Thomas Beckford John Betjeman R D Blackmore Stephen Booth Edward Bulwer Lytton William John Burchell Charles Dickens Agatha Christie Arthur C Clarke Daniel Defoe George Eliot William Golding Tim Guest Thomas Hardy P D James John Keats Rudyard Kipling Doris Lessing Ada Lovelace Lord Byron Christopher Marlowe John Milton Patrick Moore Samuel Pepys Terry Pratchett Siegfried Sassoon William Shakespeare Mary Shelley J R R Tolkien Horace Walpole Sally Worboyes William Blake William Wordsworth Robert Burns Arthur Conan Doyle A J Cronin Thomas Pringle Ian Rankin Walter Scott Muriel Spark Roald Dahl Dion Fortune Duitse skrywers amp digters Johannes R Becher Wilhelm Busch Johann Wolfgang von Goethe Broers Grimm Johann Gottfried von Herder Theodor Fontane Georg Forster Gunter Grass Olga Grjasnowa Bernhard Grzimek Ivan Illich Hanns Johst Franz Kafka Wladimir Kaminer Gunther Krupkat Golo Mann Thomas Mann Otfried Preussler Friedrich Schiller Franse skrywers amp digters Albert Camus Simone de Beauvoir Dominique de Villepin Marie de France Guillaume de Machaut Theodore Hersart de la Villemarque Chretien de Troyes Denis Diderot Victor Hugo Frederic Mistral Octave Mirbeau Sully Prudhomme Markies de Sade Jules Verne Nederlandse skrywers amp digters Anne Frank David Hartsema Harry Mulisch Multatuli Hubert Kornelisz Poot Johannes van Melle Meer skrywers Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Portaal Letterkunde amp ol,