×
Port Alfred

Port Alfred is 'n gewilde vakansieoord in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika, wat uitstekende geriewe vir alle soorte watersport bied. Die dorp by die monding van die Kowierivier lê halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen op die R72-pad. Die Methodist Settlers' Church uit die jaar 1827 is 'n nasionale monument.

Port Alfred
(Nkwenkwezi ingereken)
Die hoofbrug in Port Alfred.
Port Alfred
Port Alfred se ligging in Oos-Kaap
Koördinate:33°35′30″S26°53′15″O /33.59167°S 26.88750°O /-33.59167; 26.88750Koördinate:33°35′30″S26°53′15″O /33.59167°S 26.88750°O /-33.59167; 26.88750
Land Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitNdlambe
Stigting1821
Regering
• TipeStadsraad
BurgemeesterSipho Tandani
Oppervlak
• Totaal46,6 km2 (18,0 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal25 859
• Digtheid555/km2 (1 440/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense16.7%
Indiërs/Asiërs0.3%
Bruin mense6.8%
Swart mense75.8%
Ander0.4%
Taal(2011)
Xhosa71.2%
Engels14.4%
Afrikaans11.4%
Ander3.1%
Poskode(strate)
6170
Poskode(posbusse)
6170
Skakelkode046
Webwerf

Inhoud

Die geskiedenis van die dorp is nou saamgeweef met dié van die rivier en hawe. Die Britse Setlaars van 1820 het gou die potensiaal van 'n hawe in die riviermond raakgesien. Die regering was hulle goedgesind en in 1821 het die brik Locust maklik oor die sandbank by die mond gevaar. Na 10 jaar het die regering egter onttrek. William Cock het daarna 'n maatskappy in 1841 gestig, die Kowie Harbour Improvement Company om die hawe verder te ontwikkel. In 1857 oorreed hy die regering om weer betrokke te raak. Die hawe word in 1861 vir verkeer oopgestel en die volgende 20 jaar was 'n bloeitydperk vir die hawe.

Die dorp self is in 1825 gestig en het eers Port Frances geheet. In 1860 is die naam na Port Alfred verander om die besoek van die tweede seun van koningin Victoria te gedenk. Die koms van die spoorlyn in 1881 was die finale spyker in die hawe se doodskis.

Die Kowierivier is vir 32 km bevaarbaar. Die dorp is vandag 'n gewilde vakansiebestemming wat visvang, skubaduik, branderplankry en ander ontspanning aanbied. Die dorp is ook gewild onder die skulpversamelaars, meer as 1 800 verskillende spesies skulpe is op die kus gevind.

Port Alfred is ook die tuiste van van Stenden Suid-Afrika - deel van Stenden Universiteit in Nederland.

  1. Som van die hoofplekke en 2011-sensus.

Turpin, Eric W (1964). Basket Work Harbour; The Story of the Kowie. Kaapstad: Howard Timmins. p. 136. ISBN 0869782444.Cite has empty unknown parameters: |1= en |coauthors= (help)

Publikasie datum: Augustus 28, 2021

port, alfred, gewilde, vakansieoord, kaapprovinsie, suid, afrika, uitstekende, geriewe, alle, soorte, watersport, bied, dorp, monding, kowierivier, halfpad, tussen, port, elizabeth, londen, methodist, settlers, church, jaar, 1827, nasionale, monument, nkwenkwe. Port Alfred is n gewilde vakansieoord in die Oos Kaapprovinsie Suid Afrika wat uitstekende geriewe vir alle soorte watersport bied Die dorp by die monding van die Kowierivier le halfpad tussen Port Elizabeth en Oos Londen op die R72 pad Die Methodist Settlers Church uit die jaar 1827 is n nasionale monument Port Alfred Nkwenkwezi ingereken DorpDie hoofbrug in Port Alfred Port Alfred Port Alfred se ligging in Oos KaapKoordinate 33 35 30 S 26 53 15 O 33 59167 S 26 88750 O 33 59167 26 88750 Koordinate 33 35 30 S 26 53 15 O 33 59167 S 26 88750 O 33 59167 26 88750Land Suid AfrikaProvinsieOos KaapDistrikSarah BaartmanMunisipaliteitNdlambeStigting1821 1 Regering TipeStadsraad BurgemeesterSipho TandaniOppervlak 2 Totaal46 6 km2 18 0 vk myl Bevolking 2011 Totaal25 859 Digtheid555 km2 1 440 vk m Rasverdeling 2011 2 Wit mense16 7 Indiers Asiers0 3 Bruin mense6 8 Swart mense75 8 Ander0 4 Taal 2011 2 Xhosa71 2 Engels14 4 Afrikaans11 4 Ander3 1 Poskode strate 6170Poskode posbusse 6170Skakelkode046Webwerfhttp www portalfred co za Inhoud 1 Geskiedenis 2 Omgewing 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Bronnelys 6 Verwante boekeGeskiedenis WysigDie geskiedenis van die dorp is nou saamgeweef met die van die rivier en hawe Die Britse Setlaars van 1820 het gou die potensiaal van n hawe in die riviermond raakgesien Die regering was hulle goedgesind en in 1821 het die brik Locust maklik oor die sandbank by die mond gevaar Na 10 jaar het die regering egter onttrek William Cock het daarna n maatskappy in 1841 gestig die Kowie Harbour Improvement Company om die hawe verder te ontwikkel In 1857 oorreed hy die regering om weer betrokke te raak Die hawe word in 1861 vir verkeer oopgestel en die volgende 20 jaar was n bloeitydperk vir die hawe Die dorp self is in 1825 gestig en het eers Port Frances geheet In 1860 is die naam na Port Alfred verander om die besoek van die tweede seun van koningin Victoria te gedenk Die koms van die spoorlyn in 1881 was die finale spyker in die hawe se doodskis Omgewing WysigDie Kowierivier is vir 32 km bevaarbaar Die dorp is vandag n gewilde vakansiebestemming wat visvang skubaduik branderplankry en ander ontspanning aanbied Die dorp is ook gewild onder die skulpversamelaars meer as 1 800 verskillende spesies skulpe is op die kus gevind Port Alfred is ook die tuiste van van Stenden Suid Afrika deel van Stenden Universiteit in Nederland Sien ook WysigLys van dorpe in Suid AfrikaVerwysings Wysig http home intekom com african lioness history html 2 0 2 1 2 2 Som van die hoofplekke Nkwenkwezi en Port Alfred 2011 sensus Bronnelys WysigErasmus B P J 1995 Op Pad in Suid Afrika Jonathan Ball Uitgewers ISBN 1 86842 026 4 Verwante boeke WysigTurpin Eric W 1964 Basket Work Harbour The Story of the Kowie Kaapstad Howard Timmins p 136 ISBN 0869782444 Cite has empty unknown parameters 1 en coauthors help Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Port Alfred amp ol,