×
Pond (eenheid)

Die pond is 'n eenheid van massa. In vroeër jare het baie lande die pond vir handel gebruik maar tydens die negentiende en twintigste eeue het die meeste van hulle na die metriese stelsel omgeskakel. Daar was geen wêreldwye standaardpond nie - elke land het sy eie pond gebruik en in sommige lande twee verskillende ponde, dikwels bekend as die "swaarpond" en die "ligtepond". In die meeste lande bevat die pond of 12 of 16 onse en sy waarde lê tussen 300 g en 500 g. In die Verenigde Koninkryk is die 'swaar' pond bekend as die avoirdupois-pond (453,6 g) en bestaan uit 16 onse van 28,35 g terwyl die 'ligte' pond is bekend as die 'troy pond' (373.2 g) en het dit bestaan uit 12 onse van 31,10 g. Die prys van goud, silwer en platinum word steeds op die wêreldmarkte in Amerikaanse dollar per troy-ons aangehaal.

Verskeie ponde vanuit 'n Duitse skoolboek (1842)

Tydens die twintigste eeu is die Suid-Afrikaanse pond eintlik die pond van die Britse Imperiale sisteem. Dit het 'n waarde van 453,59 g. Tydens die VOC se dae is die Kaapse maateenhede vir handel gebruik. Die pond van hierdie sisteem is eintlik die Amsterdamse pond en het 'n waarde van 492,23 g.

  1. (en) Zupko, Ronald Edward (1990). . Philadelphia: American philosophical Society. ISBN 0-87169-186-8.
  2. (en)Wade, Herbert T (1906). . The Macmillan Company. p. 288.
  3. (en)Chase, John Centlivres (1843). . London: Pelham Richardson. p. 192.
  4. (nl) Kuipers, H; de Bruijn Prince, H C (Oktober 1898). (PDF). p. 383.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 25, 2021

pond, eenheid, pond, eenheid, massa, vroeër, jare, baie, lande, pond, handel, gebruik, maar, tydens, negentiende, twintigste, eeue, meeste, hulle, metriese, stelsel, omgeskakel, daar, geen, wêreldwye, standaardpond, elke, land, pond, gebruik, sommige, lande, t. Die pond is n eenheid van massa In vroeer jare het baie lande die pond vir handel gebruik maar tydens die negentiende en twintigste eeue het die meeste van hulle na die metriese stelsel omgeskakel Daar was geen wereldwye standaardpond nie elke land het sy eie pond gebruik en in sommige lande twee verskillende ponde dikwels bekend as die swaarpond en die ligtepond In die meeste lande bevat die pond of 12 of 16 onse en sy waarde le tussen 300 g en 500 g 1 In die Verenigde Koninkryk is die swaar pond bekend as die avoirdupois pond 453 6 g en bestaan uit 16 onse van 28 35 g terwyl die ligte pond is bekend as die troy pond 373 2 g en het dit bestaan uit 12 onse van 31 10 g 2 Die prys van goud silwer en platinum word steeds op die wereldmarkte in Amerikaanse dollar per troy ons aangehaal Verskeie ponde vanuit n Duitse skoolboek 1842 Tydens die twintigste eeu is die Suid Afrikaanse pond eintlik die pond van die Britse Imperiale sisteem Dit het n waarde van 453 59 g Tydens die VOC se dae is die Kaapse maateenhede vir handel gebruik Die pond van hierdie sisteem is eintlik die Amsterdamse pond en het n waarde van 492 23 g 3 4 Verwysings Wysig en Zupko Ronald Edward 1990 Revolution in measurement Western European weights and measures since the age of science Philadelphia American philosophical Society ISBN 0 87169 186 8 en Wade Herbert T 1906 Outlines of the Evolution of Weights and Measures and the Metric System The Macmillan Company p 288 en Chase John Centlivres 1843 The Cape of Good Hope and the Eastern Province of Algoa Bay London Pelham Richardson p 192 nl Kuipers H de Bruijn Prince H C Oktober 1898 Staats Almanak voor de Zuid Afrikaansche Republiek 1899 PDF p 383 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pond eenheid amp ol,