fbpx Pluto se natuurlike satelliete
Wikipedia

Pluto se natuurlike satelliete

Pluto het vyf bekende natuurlike satelliete. Die grootste, Charon, is die grootste satelliet sover bekend in verhouding tot ’n voorwerp met planetêre massa waarom dit wentel. Pluto en Charon het ook permanent dieselfde kante na mekaar gedraai. Die ander mane, Nix, Hidra, Kerberos en Styx is baie kleiner. Laasgenoemde is die jongste Pluto-maan wat ontdek is, soos aangekondig op 11 Julie 2012.

Die relatiewe grootte van die Pluto-stelsel.

Inhoud

Die Pluto-stelsel is baie kompak. Pluto en Charon is al ’n dubbelplaneet genoem omdat Charon so groot is in verhouding tot Pluto (die helfte van sy deursnee en ’n agtste van sy massa). Charon is so groot dat Pluto om die stelsel se massamiddelpunt by ’n punt buite sy oppervlak draai.

Die mane Nix en Hidra is feitlik identies, hoewel laasgenoemde om die een of ander rede effens helderder is.

Pluto wentel om ’n punt buite sy oppervlak. Sy wentelbaan word in rooi aangegee en Charon s’n in groen.

Die Pluto-stelsel het vermoedelik ontstaan uit ’n groot botsing, nes dié wat vermoedelik die Aarde se maan geskep het. Die feitlik sirkelvormige wentelbane van die kleiner mane dui moontlik daarop dat hulle ook in dié botsing ontstaan het, eerder as dat hulle van buite aangetrek is. Daar kan nog soortgelyke mane om Pluto wees wat in die botsing ontstaan het, asook ander onontdekte voorwerpe wat van die Kuiper-gordel aangetrek is.

Die mane word hier aangedui volgens hul wentelperiode, van die kortste tot die langste. Charon, wat groot genoeg is dat sy oppervlak kon ineengestort het, word op ’n blou agtergrond aangedui.

Nota:
Data van ; a, i, e bygewerk vanaf .
Romeinse
nommer
Naam IFA-
uitspraak
Foto Deursnee
(km)
Massa
(×1021 kg)
Half-as
(km)
Wentelperiode
(dae)
Ontdek in
I Charon ʃærən,ˈkɛərɒn
1 207 ± 3 1,52 ± 0,06 17 536 ± 3* 6,387230 1978
V Styx stɪks 10–25 ? 42 000 ± 2 000 20,2 ± 0,1 2012
II Nix ˈnɪks 46–137 < 0,002 48 708 24,856 ± 0,001 2005
IV Kerberos kɜrbərəs 13–34 ? ≈ 59 000 32.1 2011
III Hidra ˈhaɪdrə 61–167 < 0,002 64 749 38,206 ± 0,001 2005
  1. . Besoek op2011-07-20.
  2. Schilling, Govert (20 Junie 2006). (in Engels). ScienceNOW Daily News. vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2008. Besoek op21 Junie 2006.
  3. Wall, Mike (11 Julie 2012). . Space.com (in Engels). vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op11 Julie 2012.
  4. Canup, R. M. (2005-01-08). . Science (tydskrif). 307 (5709): 546–550. Bibcode:. doi:. PMID . Besoek op2011-07-20.
  5. Stern, S. A. (2006-02-23). (PDF). Nature (tydskrif). 439 (7079): 946–948. Bibcode:. doi:. PMID . Besoek op2011-07-20.Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help);Check |authorlink= value (help)
  6. Ray Sanders (11 Julie 2012). . Phys.org. Besoek op11 Julie 2012.
  7. Lakdawalla, E. (20 Julie 2011). . (in Engels). The Planetary Society. vanaf die oorspronklike op 1 April 2012. Besoek op20 Julie 2011.External link in |work= (help)
  • (Nasa)

Pluto se natuurlike satelliete
pluto, natuurlike, satelliete, pluto, bekende, natuurlike, satelliete, grootste, charon, grootste, satelliet, sover, bekend, verhouding, voorwerp, planetêre, massa, waarom, wentel, pluto, charon, permanent, dieselfde, kante, mekaar, gedraai, ander, mane, hidra. Pluto het vyf bekende natuurlike satelliete Die grootste Charon is die grootste satelliet sover bekend in verhouding tot n voorwerp met planetere massa waarom dit wentel Pluto en Charon het ook permanent dieselfde kante na mekaar gedraai Die ander mane Nix Hidra Kerberos 1 en Styx is baie kleiner 2 Laasgenoemde is die jongste Pluto maan wat ontdek is soos aangekondig op 11 Julie 2012 3 4 Die relatiewe grootte van die Pluto stelsel Inhoud 1 Eienskappe 2 Vorming 3 Pluto se mane 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsEienskappe WysigDie Pluto stelsel is baie kompak Pluto en Charon is al n dubbelplaneet genoem omdat Charon so groot is in verhouding tot Pluto die helfte van sy deursnee en n agtste van sy massa Charon is so groot dat Pluto om die stelsel se massamiddelpunt by n punt buite sy oppervlak draai Die mane Nix en Hidra is feitlik identies hoewel laasgenoemde om die een of ander rede effens helderder is Vorming Wysig Pluto wentel om n punt buite sy oppervlak Sy wentelbaan word in rooi aangegee en Charon s n in groen Die Pluto stelsel het vermoedelik ontstaan uit n groot botsing nes die wat vermoedelik die Aarde se maan geskep het 5 6 Die feitlik sirkelvormige wentelbane van die kleiner mane dui moontlik daarop dat hulle ook in die botsing ontstaan het eerder as dat hulle van buite aangetrek is Daar kan nog soortgelyke mane om Pluto wees wat in die botsing ontstaan het asook ander onontdekte voorwerpe wat van die Kuiper gordel aangetrek is Pluto se mane WysigDie mane word hier aangedui volgens hul wentelperiode van die kortste tot die langste Charon wat groot genoeg is dat sy oppervlak kon ineengestort het word op n blou agtergrond aangedui Nota Data van Buie amp Grundy a i e bygewerk vanaf JPL Romeinse nommer Naam IFA uitspraak Foto Deursnee km Massa 1021 kg Half as km Wentelperiode dae Ontdek inI Charon ʃaeren ˈkɛerɒn 1 207 3 1 52 0 06 17 536 3 6 387230 1978V Styx stɪks 10 25 42 000 2 000 7 20 2 0 1 7 2012II Nix ˈnɪks 46 137 lt 0 002 48 708 24 856 0 001 2005IV Kerberos kɜrberes 13 34 59 000 8 32 1 8 2011III Hidra ˈhaɪdre 61 167 lt 0 002 64 749 38 206 0 001 2005Verwysings Wysig Fourth Moon Adds to Pluto s Appeal Besoek op 2011 07 20 Schilling Govert 20 Junie 2006 Pluto s Twins Get Their Names in Engels ScienceNOW Daily News Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2008 Besoek op 21 Junie 2006 IAUC 9253 Wall Mike 11 Julie 2012 Pluto Has a Fifth Moon Hubble Telescope Reveals Space com in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020 Besoek op 11 Julie 2012 Canup R M 2005 01 08 A Giant Impact Origin of Pluto Charon Science tydskrif 307 5709 546 550 Bibcode 2005Sci 307 546C doi 10 1126 science 1106818 PMID 15681378 Besoek op 2011 07 20 Stern S A 2006 02 23 A giant impact origin for Pluto s small moons and satellite multiplicity in the Kuiper belt PDF Nature tydskrif 439 7079 946 948 Bibcode 2006Natur 439 946S doi 10 1038 nature04548 PMID 16495992 Besoek op 2011 07 20 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Check authorlink value help 7 0 7 1 Ray Sanders 11 Julie 2012 Hubble Space Telescope detects fifth moon of Pluto Phys org Besoek op 11 Julie 2012 8 0 8 1 Lakdawalla E 20 Julie 2011 A fourth moon for Pluto Planetary Society weblog in Engels The Planetary Society Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2012 Besoek op 20 Julie 2011 External link in work help Eksterne skakels WysigAnimation of the Plutonian system Hubble Spots Possible New Moons Around Pluto Nasa Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pluto se natuurlike satelliete Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaDie Sonnestelsel Son Aardplanete Mercurius Venus Aarde Mars Gasreuse Jupiter Saturnus Ysreuse Uranus Neptunus Planete Reuseplanete Dwergplanete Pluto Ceres Haumea Makemake ErisMane Aarde Mars Kleinplanete Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Pluto Haumea Eris Ringe Jupiter Saturnus Uranus NeptunusKlein Sonnestelselliggame Kleinplanete Asteroides Naby aarde voorwerpe Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroidegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk OortwolkOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pluto se natuurlike satelliete amp ol,