fbpx
Wikipedia

Plato van die Sjots

Die Plato van die Sjots of Sjotshoogland is 'n gebied in die noorde van Algerië. Dit dui in die Atlasgebergte die vallei tussen die twee bergreekse, die Tellatlas en Sahara-atlas aan. Die naam is ontleen van die jaarlikse opdroging van soutmere, wat mens Sjots noem en wat talryk in die vallei voorkom. Die plato is ongeveer 1 070 m (3 500 voet) hoog. Dit is 200 km wyd in die weste en word nouer na die ooste waar dit in 'n reeks valleie verander. Grasvelde in die gebied ondersteun nomadiese veeboerdery.

Plato van die Sjots met Chott Ech Chergui in die middel daarvan
 
Atlasgebergte

Tellatlas | Rif | Sentraal-Atlas | Groot-Atlas | Sahara-atlas | Antiatlas | Djebel Sarhro | Plato van die Sjots


Plato van die Sjots
plato, sjots, sjotshoogland, gebied, noorde, algerië, atlasgebergte, vallei, tussen, twee, bergreekse, tellatlas, sahara, atlas, naam, ontleen, jaarlikse, opdroging, soutmere, mens, sjots, noem, talryk, vallei, voorkom, plato, ongeveer, voet, hoog, weste, word. Die Plato van die Sjots of Sjotshoogland is n gebied in die noorde van Algerie Dit dui in die Atlasgebergte die vallei tussen die twee bergreekse die Tellatlas en Sahara atlas aan Die naam is ontleen van die jaarlikse opdroging van soutmere wat mens Sjots noem en wat talryk in die vallei voorkom Die plato is ongeveer 1 070 m 3 500 voet hoog Dit is 200 km wyd in die weste en word nouer na die ooste waar dit in n reeks valleie verander Grasvelde in die gebied ondersteun nomadiese veeboerdery Plato van die Sjots met Chott Ech Chergui in die middel daarvan AtlasgebergteTellatlas Rif Sentraal Atlas Groot Atlas Sahara atlas Antiatlas Djebel Sarhro Plato van die Sjots Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Plato van die Sjots amp oldid 1887250,