×
Plantkundige

'n Plantkundige, botanikus of botanis is 'n wetenskaplike wat die plantkunde bestudeer en beoefen; dit kan hetsy in die veld (in situ) of in die laboratorium (ex situ) geskied.

'n Plantkundige neem watermonsters

Hierdie beroep spits hom veral toe op:

  • die plantkunde toegepas in die landbou, tuinbou en bosbou
  • natuurbewaring
  • gewasbeskerming, maar ook onkruiddoding
  • planteveredeling; ook die veranderlikheid van spesies
  • veeteelt (beweiding, voer, ens.)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieFranse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

plantkundige, botanikus, botanis, wetenskaplike, plantkunde, bestudeer, beoefen, hetsy, veld, situ, laboratorium, situ, geskied, neem, watermonsters, hierdie, beroep, spits, veral, plantkunde, toegepas, landbou, tuinbou, bosbou, natuurbewaring, gewasbeskerming. n Plantkundige botanikus of botanis is n wetenskaplike wat die plantkunde bestudeer en beoefen dit kan hetsy in die veld in situ of in die laboratorium ex situ geskied n Plantkundige neem watermonsters Hierdie beroep spits hom veral toe op die plantkunde toegepas in die landbou tuinbou en bosbou natuurbewaring gewasbeskerming maar ook onkruiddoding planteveredeling ook die veranderlikheid van spesies veeteelt beweiding voer ens Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Franse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Plantkundige amp ol,