×
Plaaslike Groep

Die Plaaslike Groep is die groep sterrestelsels wat ons Melkweg insluit. Dit bestaan uit meer as 50 stelsels (insluitende dwergsterrestelsels) en sy swaartekragmiddelpunt lê iewers tussen die Melkweg en die Andromeda-sterrestelsel. Die sterrestelsels van die Plaaslike Groep het ’n deursnee van 10 miljoen ligjare en ’n geraamde massa van 1,29±0,14 ×1012 sonmassas (M). Die groep is deel van die Plaaslike Superswerm, ook genoem die Virgo-superswerm.

Die onreëlmatige sterrestelsel Sextans A is lid van die Plaaslike Groep en is 4,3 miljoen ligjare van die Aarde af. Die helder Melkweg-sterre op die voorgrond lyk hier geel. Agter hulle lê die sterre van Sextans A met jong, blou sterreswerms duidelik sigbaar.

Die grootste twee lede van die groep is die Melkweg en die Andromeda-sterrestelsel, albei spiraalvormige stelsels met ’n eie stelsel satellietgalaktikas.

Die ander lede van die groep is wat swaartekrag betref afgesonder van hierdie groot subgroepe: IC 10, IC 1613, Phoenix-dwerg, Leo A, Tucana-dwerg, Cetus-dwerg, Pegasus-dwerg, Wolf-Lundmark-Melotte, Aquarius-dwerg en Sagittarius-dwerg.

Inhoud

Die term "Plaaslike Groep" is die eerste keer deur Edwin Hubble gebruik in hoofstuk VI van sy boek The Realm of the Nebulae. Hy het aanvanklik 12 lede van die groep genoem, maar teen 2003 het dit tot 36 toegeneem nadat feitlik twee dosyn sterrestelsels met ’n lae ligsterkte ontdek is.

Kaart

Die Plaaslike Groep.

Verskillende stelsels

Spiraalvormige sterrestelsels
Naam Soort Sterrebeeld Notas
Andromeda (M31, NGC 224) SA(s)b Andromeda Grootste lid van die groep. Het dalk ’n kleiner massa as die Melkweg.
Melkweg SBbc Tweede grootste, maar het dalk grootste massa.
Triangulum (M33, NGC 598) SA(s)cd Driehoek Derde grootste, moontlik satelliet van Andromeda.
Ovaalvormige sterrestelsels
Naam Soort Sterrebeeld Notas
M110 (NGC 205) E6p Andromeda Satelliet van Andromeda
M32 (NGC 221) E2 Andromeda Satelliet van Andromeda
Onreëlmatige sterrestelsels
Naam Soort Sterrebeeld Notas
Wolf-Lundmark-Melotte (WLM, DDO 221) Ir+ Walvis
IC 10 KBm of Ir+ Cassiopeia
Klein Magellaanse Wolk (SMC, NGC 292) SB(s)m pec Toekan Satelliet van Melkweg
Canis Major-dwerg Irr Groot Hond Satelliet van Melkweg
Pisces-dwerg (LGS3) Irr Visse Satelliet van Triangulum?
IC 1613 (UGC 668) IAB(s)m V Walvis
Phoenix-dwerg Irr Feniks
Groot Magellaanse Wolk (LMC) Irr/SB(s)m Swaardvis Vierde grootste lid van die groep, satelliet van Melkweg
Leo A (Leo III) IBm V Leeu
Sextans B (UGC 5373) Ir+IV-V Sekstant
NGC 3109 Ir+IV-V Noordelike Waterslang
Sextans A (UGCA 205) Ir+V Sekstant
Ovaalvormige dwergsterrestelsels
Naam Soort Sterrebeeld Notas
NGC 147 (DDO 3) dE5 pec Cassiopeia Satelliet van Andromeda
Sagittarius-dwerg IB(s)m V Boogskutter
NGC 6822 (Barnard se Sterrestelsel) IB(s)m IV-V Boogskutter
Pegasus-dwerg (DDO 216) Irr Vlieënde Perd
Sferoïdale dwergsterrestelsels
Naam Soort Sterrebeeld Notas
Boötes I-dwerg dSph Veewagter
Cetus-dwerg dSph/E4 Walvis
Canes Venatici I en II dSph Jaghonde
Andromeda III dE2 Andromeda Satelliet van Andromeda
NGC 185 dE3 pec Cassiopeia Satelliet van Andromeda
Andromeda I dE3 pec Andromeda Satelliet van Andromeda
Sculptor-dwerg (E351-G30) dE3 Beeldhouer Satelliet van Melkweg
Andromeda V dSph Andromeda Satelliet van Andromeda
Andromeda II dE0 Andromeda Satelliet van Andromeda
Fornax-dwerg (E356-G04) dSph/E2 Oond Satelliet van Melkweg
Carina-dwerg (E206-G220) dE3 Kiel Satelliet van Melkweg
Antlia-dwerg dE3 Lugpomp
Leo I-dwerg (DDO 74) dE3 Leeu Satelliet van Melkweg
Sextans-dwerg dE3 Sekstant Satelliet van Melkweg
Leo II-dwerg (Leo B) dE0 pec Leeu Satelliet van Melkweg
Ursa Minor-dwerg dE4 Klein Beer Satelliet van Melkweg
Draco-dwerg (DDO 208) dE0 pec Draak Satelliet van Melkweg
Sagittarius-dwerg dSph/E7 Boogskutter Satelliet van Melkweg
Tucana-dwerg dE5 Toekan
Cassiopeia-dwerg (Andromeda VII) dSph Cassiopeia Satelliet van Andromeda
Pegasus-dwerg (Andromeda VI) dSph Vlieënde Perd Satelliet van Andromeda
Ursa Major I- en Ursa Major II-dwerg dSph Groot Beer Satelliet van Melkweg
Identifikasie onseker
Naam Soort Sterrebeeld Notas
Virgo-sterrestroom dSph (oorblyfsel)? Maagd Besig om met die Melkweg saam te smelt
Willman 1 Dwergsterrestelsel
of sterreswerm?
Groot Beer 147 000 ligjare ver
Andromeda IV Irr? Andromeda Waarskynlik nie ’n sterrestelsel nie
UGCA 86 (0355+66) Irr, dE of S0 Kameelperd
UGCA 92 (EGB0427+63) Irr of S0 Kameelperd
Moontlike nie-lede
Naam Soort Sterrebeeld Notas
GR 8 (DDO 155) Im V Maagd
IC 5152 IAB(s)m IV Indiër
NGC 55 SB(s)m Beeldhouer
Aquarius-dwerg (DDO 210) Im V Waterdraer
NGC 404 E0 of SA(s)0- Andromeda
NGC 1569 Irp+ III-IV Kameelperd
NGC 1560 (IC 2062) Sd Kameelperd
Camelopardalis A Irr Kameelperd
Argo-dwerg Irr Kiel
ESO 347-8 (2318–42) Irr Kraanvoël
UKS 2323-326 Irr Beeldhouer
UGC 9128 (DDO 187) Irp+ Veewagter
Sextans C
Voorwerpe in die Plaaslike Groep wat nie meer as sterrestelsels beskou word nie
Naam Soort Sterrebeeld Notas
Palomar 12 (Capricornus-dwerg) Steenbok ’n Sterreswerm voorheen ingedeel as ’n dwergsterrestelsel
Palomar 4 (oorspronklik Ursa Major-dwerg) Groot Beer ’n Sterreswerm voorheen ingedeel as ’n dwergsterrestelsel
  • Smith se Wolk, ’n hoësnelheidswolk tussen 32 000 en 49 000 ligjare van die Aarde
  • HVC 127-41-330, ’n hoësnelheidswolk 2,3 miljoen ligjare van die Aarde
  • Monoceros-ring, ’n ring van sterre om die Melkweg wat moontlik uit ’n sterrestroom bestaan wat van die Canis Major-dwergsterrestelsel weggeskeur is
’n Diagram van die Aarde se ligging in die waarneembare heelal. (Klik hier vir ’n kleiner weergawe.)
  1. R. B. Tully (1982). "The Local Supercluster". Astrophysical Journal. 257: 389–422. Bibcode:. doi:.
  2. Hubble 1936, ble. 124–151
  3. van den Bergh, Sidney (Mei 2003). "History of the Local Group". The Local Group as an Astrophysical Laboratory. Cambridge University Press: 5042. arXiv:. Bibcode:.
  4. (in Engels). BBC News. 6 Januarie 2009. vanaf die oorspronklike op 12 November 2019. Besoek op30 Junie 2012.
  5. Wakker, B. P.; York, D. G.; Wilhelm, R.; Barentine, J. C.; Richter, P.; Beers, T. C.; Ivezić, Ž.; Howk, J. C. (2008). "Distances to Galactic High‐Velocity Clouds. I. Cohen Stream, Complex GCP, Cloud g1". The Astrophysical Journal. 672 (1): 298–319. Bibcode:. doi:.
  • van den Bergh, Sidney (2000). "Updated Information on the Local Group". The Publications of the Astronomical Society of the Pacific. 112 (770): 529–536. arXiv:. Bibcode:. doi:.

Publikasie datum: September 26, 2021

plaaslike, groep, groep, sterrestelsels, melkweg, insluit, bestaan, meer, stelsels, insluitende, dwergsterrestelsels, swaartekragmiddelpunt, iewers, tussen, melkweg, andromeda, sterrestelsel, sterrestelsels, deursnee, miljoen, ligjare, geraamde, massa, 1012, s. Die Plaaslike Groep is die groep sterrestelsels wat ons Melkweg insluit Dit bestaan uit meer as 50 stelsels insluitende dwergsterrestelsels en sy swaartekragmiddelpunt le iewers tussen die Melkweg en die Andromeda sterrestelsel Die sterrestelsels van die Plaaslike Groep het n deursnee van 10 miljoen ligjare en n geraamde massa van 1 29 0 14 1012 sonmassas M Die groep is deel van die Plaaslike Superswerm ook genoem die Virgo superswerm 1 Die onreelmatige sterrestelsel Sextans A is lid van die Plaaslike Groep en is 4 3 miljoen ligjare van die Aarde af Die helder Melkweg sterre op die voorgrond lyk hier geel Agter hulle le die sterre van Sextans A met jong blou sterreswerms duidelik sigbaar Die grootste twee lede van die groep is die Melkweg en die Andromeda sterrestelsel albei spiraalvormige stelsels met n eie stelsel satellietgalaktikas Die Melkweg se satellietstelsel bestaan uit die Sagittarius dwergsterrestelsel Groot en die Klein Magellaanse Wolk Canis Major Ursa Minor Draco Carina Sextans Sculptor Fornax Leo I Leo II Ursa Major I en Ursa Major II dwergsterrestelsel Andromeda se satellietstelsel bevat M32 M110 NGC 147 NGC 185 en Andromeda I tot Andromeda XX Die Triangulum sterrestelsel die derde grootste een in die Plaaslike Groep is dalk deel van die Andromeda stelsel of dalk nie Pisces dwerg is ewe ver van Andromeda en Triangulum en kan n satelliet van enigeen van die twee wees Dit is onseker waartoe NGC 3109 asook sy metgeselle Sextans A en die Antlia dwerg behoort weens hul groot afstand van die middel van die Plaaslike Groep af Die ander lede van die groep is wat swaartekrag betref afgesonder van hierdie groot subgroepe IC 10 IC 1613 Phoenix dwerg Leo A Tucana dwerg Cetus dwerg Pegasus dwerg Wolf Lundmark Melotte Aquarius dwerg en Sagittarius dwerg Inhoud 1 Geskiedenis 2 Sterrestelsels 2 1 Kaart 2 2 Verskillende stelsels 3 Ander merkwaardige voorwerpe 4 Diagram 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigDie term Plaaslike Groep is die eerste keer deur Edwin Hubble gebruik in hoofstuk VI van sy boek The Realm of the Nebulae 2 Hy het aanvanklik 12 lede van die groep genoem maar teen 2003 het dit tot 36 toegeneem nadat feitlik twee dosyn sterrestelsels met n lae ligsterkte ontdek is 3 Sterrestelsels WysigKaart Wysig Die Plaaslike Groep Verskillende stelsels Wysig Spiraalvormige sterrestelselsNaam Soort Sterrebeeld NotasAndromeda M31 NGC 224 SA s b Andromeda Grootste lid van die groep Het dalk n kleiner massa as die Melkweg Melkweg SBbc Tweede grootste maar het dalk grootste massa 4 Triangulum M33 NGC 598 SA s cd Driehoek Derde grootste moontlik satelliet van Andromeda Ovaalvormige sterrestelselsNaam Soort Sterrebeeld NotasM110 NGC 205 E6p Andromeda Satelliet van AndromedaM32 NGC 221 E2 Andromeda Satelliet van AndromedaOnreelmatige sterrestelselsNaam Soort Sterrebeeld NotasWolf Lundmark Melotte WLM DDO 221 Ir WalvisIC 10 KBm of Ir CassiopeiaKlein Magellaanse Wolk SMC NGC 292 SB s m pec Toekan Satelliet van MelkwegCanis Major dwerg Irr Groot Hond Satelliet van MelkwegPisces dwerg LGS3 Irr Visse Satelliet van Triangulum IC 1613 UGC 668 IAB s m V WalvisPhoenix dwerg Irr FeniksGroot Magellaanse Wolk LMC Irr SB s m Swaardvis Vierde grootste lid van die groep satelliet van MelkwegLeo A Leo III IBm V LeeuSextans B UGC 5373 Ir IV V SekstantNGC 3109 Ir IV V Noordelike WaterslangSextans A UGCA 205 Ir V SekstantOvaalvormige dwergsterrestelselsNaam Soort Sterrebeeld NotasNGC 147 DDO 3 dE5 pec Cassiopeia Satelliet van AndromedaSagittarius dwerg IB s m V BoogskutterNGC 6822 Barnard se Sterrestelsel IB s m IV V BoogskutterPegasus dwerg DDO 216 Irr Vlieende PerdSferoidale dwergsterrestelselsNaam Soort Sterrebeeld NotasBootes I dwerg dSph VeewagterCetus dwerg dSph E4 WalvisCanes Venatici I en II dSph JaghondeAndromeda III dE2 Andromeda Satelliet van AndromedaNGC 185 dE3 pec Cassiopeia Satelliet van AndromedaAndromeda I dE3 pec Andromeda Satelliet van AndromedaSculptor dwerg E351 G30 dE3 Beeldhouer Satelliet van MelkwegAndromeda V dSph Andromeda Satelliet van AndromedaAndromeda II dE0 Andromeda Satelliet van AndromedaFornax dwerg E356 G04 dSph E2 Oond Satelliet van MelkwegCarina dwerg E206 G220 dE3 Kiel Satelliet van MelkwegAntlia dwerg dE3 LugpompLeo I dwerg DDO 74 dE3 Leeu Satelliet van MelkwegSextans dwerg dE3 Sekstant Satelliet van MelkwegLeo II dwerg Leo B dE0 pec Leeu Satelliet van MelkwegUrsa Minor dwerg dE4 Klein Beer Satelliet van MelkwegDraco dwerg DDO 208 dE0 pec Draak Satelliet van MelkwegSagittarius dwerg dSph E7 Boogskutter Satelliet van MelkwegTucana dwerg dE5 ToekanCassiopeia dwerg Andromeda VII dSph Cassiopeia Satelliet van AndromedaPegasus dwerg Andromeda VI dSph Vlieende Perd Satelliet van AndromedaUrsa Major I en Ursa Major II dwerg dSph Groot Beer Satelliet van MelkwegIdentifikasie onsekerNaam Soort Sterrebeeld NotasVirgo sterrestroom dSph oorblyfsel Maagd Besig om met die Melkweg saam te smeltWillman 1 Dwergsterrestelsel of sterreswerm Groot Beer 147 000 ligjare verAndromeda IV Irr Andromeda Waarskynlik nie n sterrestelsel nieUGCA 86 0355 66 Irr dE of S0 KameelperdUGCA 92 EGB0427 63 Irr of S0 KameelperdMoontlike nie ledeNaam Soort Sterrebeeld NotasGR 8 DDO 155 Im V MaagdIC 5152 IAB s m IV IndierNGC 55 SB s m BeeldhouerAquarius dwerg DDO 210 Im V WaterdraerNGC 404 E0 of SA s 0 AndromedaNGC 1569 Irp III IV KameelperdNGC 1560 IC 2062 Sd KameelperdCamelopardalis A Irr KameelperdArgo dwerg Irr KielESO 347 8 2318 42 Irr KraanvoelUKS 2323 326 Irr BeeldhouerUGC 9128 DDO 187 Irp VeewagterSextans CVoorwerpe in die Plaaslike Groep wat nie meer as sterrestelsels beskou word nieNaam Soort Sterrebeeld NotasPalomar 12 Capricornus dwerg Steenbok n Sterreswerm voorheen ingedeel as n dwergsterrestelselPalomar 4 oorspronklik Ursa Major dwerg Groot Beer n Sterreswerm voorheen ingedeel as n dwergsterrestelselAnder merkwaardige voorwerpe WysigSmith se Wolk n hoesnelheidswolk tussen 32 000 en 49 000 ligjare van die Aarde 5 HVC 127 41 330 n hoesnelheidswolk 2 3 miljoen ligjare van die Aarde Monoceros ring n ring van sterre om die Melkweg wat moontlik uit n sterrestroom bestaan wat van die Canis Major dwergsterrestelsel weggeskeur isDiagram Wysig n Diagram van die Aarde se ligging in die waarneembare heelal Klik hier vir n kleiner weergawe Verwysings Wysig R B Tully 1982 The Local Supercluster Astrophysical Journal 257 389 422 Bibcode 1982ApJ 257 389T doi 10 1086 159999 Hubble 1936 ble 124 151 van den Bergh Sidney Mei 2003 History of the Local Group The Local Group as an Astrophysical Laboratory Cambridge University Press 5042 arXiv astro ph 0305042 Bibcode 2003astro ph 5042V Milky Way bigger than thought in Engels BBC News 6 Januarie 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2019 Besoek op 30 Junie 2012 Wakker B P York D G Wilhelm R Barentine J C Richter P Beers T C Ivezic Z Howk J C 2008 Distances to Galactic High Velocity Clouds I Cohen Stream Complex GCP Cloud g1 The Astrophysical Journal 672 1 298 319 Bibcode 2008ApJ 672 298W doi 10 1086 523845 Eksterne skakels WysigDie Plaaslike Groep van den Bergh Sidney 2000 Updated Information on the Local Group The Publications of the Astronomical Society of the Pacific 112 770 529 536 arXiv astro ph 0001040 Bibcode 2000PASP 112 529V doi 10 1086 316548 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Plaaslike Groep Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaDie Aarde se posisie in die heelal Aarde Sonnestelsel Gould gordel Orion arm Melkweg Plaaslike Groep Virgo SS Laniakea SS HeelalOntsluit van https af wikipedia org w index php title Plaaslike Groep amp ol,