×
Pikardies

Pikardies (Picard) is 'n Romaanse taal, wat nou verwant is aan Frans. Pikardies is die omgangstaal van die noorde van Pikardië en die grootste deel van Nord-Pas-de-Calais (onder andere Artois en die Franstalige gebiede van Frans-Vlaandere) asook die weste van Wallonië (Belgies gebied, te weet Henegouwen byna in sy geheel en 'n bietjie van Vlaams-Brabant en Namen).

Pikardies
Picard
Gepraat in: Frankryk
België
Gebied: Pikardië
Artesië
Frans-Vlaandere
Wallonië
Totale sprekers: 700 000
Taalfamilie: Indo-Europees
Romaans
Wes-Romaans
Galloiberies
Galloromaans
Gallorhaeties
Oïl
Pikardies
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in:
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: -
ISO 639-2: -
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Gerwoonlik verwys net die bewoners van Pikardie na die taal as Pikardies, terwyl dit in Vlaandere en Artois chti of chtimi en in die gebied van Valenciennes Rouchi genoem word. Die dialekte is onderling goed verstaanbaar.

Die Franse Gemeenskap van België het Pikardies in 1990, net soos Wallonies, Gaumais, Champenois en Luxemburgs, amptelik as 'n streektaal erken. Daarenteen het Pikardies in Frankryk geen amptelike status nie.

Audio

Centre de Ressources pour la Description de l'Oral (CRDO) ( )
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Pikardies


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova


Publikasie datum: September 28, 2021

pikardies, picard, romaanse, taal, verwant, frans, omgangstaal, noorde, pikardië, grootste, deel, nord, calais, onder, andere, artois, franstalige, gebiede, frans, vlaandere, asook, weste, wallonië, belgies, gebied, weet, henegouwen, byna, geheel, bietjie, vla. Pikardies Picard is n Romaanse taal wat nou verwant is aan Frans Pikardies is die omgangstaal van die noorde van Pikardie en die grootste deel van Nord Pas de Calais onder andere Artois en die Franstalige gebiede van Frans Vlaandere asook die weste van Wallonie Belgies gebied te weet Henegouwen byna in sy geheel en n bietjie van Vlaams Brabant en Namen Pikardies PicardGepraat in Frankryk Belgie Gebied Pikardie Artesie Frans Vlaandere WallonieTotale sprekers 700 000Taalfamilie Indo Europees Romaans Wes Romaans Galloiberies Galloromaans Gallorhaeties Oil Pikardies Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Gereguleer deur geenTaalkodesISO 639 1 ISO 639 2 ISO 639 3 pcd Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Gerwoonlik verwys net die bewoners van Pikardie na die taal as Pikardies terwyl dit in Vlaandere en Artois chti of chtimi en in die gebied van Valenciennes Rouchi genoem word Die dialekte is onderling goed verstaanbaar Status WysigDie Franse Gemeenskap van Belgie het Pikardies in 1990 net soos Wallonies Gaumais Champenois en Luxemburgs amptelik as n streektaal erken Daarenteen het Pikardies in Frankryk geen amptelike status nie Audio Wysig http ches diseux free fr sons d85 mp3 http ches diseux free fr diri dir85 htm Centre de Ressources pour la Description de l Oral CRDO http www language archives org language pcd dd Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Pikardies Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pikardies amp ol,