×
Piesang

'n Piesang is 'n langwerpige en effens gebuigde vrug, afkomstig van 'n tropiese plant bekend as 'n piesangboom. In Indonesiese geregte word piesang meestal "pisang" (sic) genoem, die Maleise woord vir die vrug.

Piesang
Piesangboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Zingiberales
Familie:
Genus:
Musa
Spesie:
M. paradisiaca
Binomiale naam
Musa × paradisiaca
Verskillende piesangsoorte
Piesang, rou
Voedingswaarde per 100 g
Energie 90 kcal 370 kJ
Koolhidrate 22.84 g
- Suikers 12.23 g
- Dieetvesel 2.6 g
Vette0.33 g
Proteien 1.09 g
Tiamien (Vit. B1) 0.031 mg 2%
Riboflavien (Vit. B2) 0.073 mg 5%
Niasien (Vit. B3) 0.665 mg 4%
Pantoteensuur (B5) 0.334 mg 7%
Vitamien B6 0.4 mg31%
Folate (Vit. B9) 20 μg 5%
Vitamien C 8.7 mg15%
Yster 0.26 mg2%
Magnesium 27 mg7%
Fosfor 22 mg3%
Kalium 358 mg 8%
Natrium 1 mg0%
Sink 0.15 mg2%
Fluoried 2.2 µg

Persentasies is relatief tot VSA
aanbevelings vir volwassenes.
Bron:

'n Piesangboom is in werklikheid 'n krui, en die grootste krui ter wêreld. Volgens die tuinboukundige definisie word die piesang egter as 'n groente gereken terwyl dit kulinêr as 'n vrug beskou word, vanweë sy soet smaak.

'n Akker piesangbome produseer dieselfde hoeveelheid voedsel as veertig akkers aartappels of een honderd drie en dertig akkers koring.

Inhoud

By piesangs kan onderskei word tussen dié wat rou geëet kan word, sogenaamde nageregpiesangs (Engels: dessert banana) soos die Giant Cavendish, en dié wat meer geskik is om gekook of gebak te word, sogenaamde kookpiesangs (Engels: cooking bananas).

'n Gewone nageregpiesang het 'n dik skil wat maklik vanaf die vrugvlees loskom en met die hand geskil kan word. Die vrug is, soos dit in Suid-Afrika voorkom, meestal geel, alhoewel piesangs ook in ander kleure, byvoorbeeld rooi en pers, voorkom.

Top dertien piesangprodusente
Land 2011 (mil. ton) 2016 (mil. ton)
Indië 28,5 29,1
China 10,7 13,1
Filippyne 9,2 8,9
Ecuador 6,4 7,1
Indonesië 6,0 7,0
Brasilië 7,3 6,8
Kolombië 1,2 5,5
Kameroen 1,1 5,5
Uganda 5,2 4,3
Guatemala 2,7 4,1
Tanzanië 3,3 ?
Angola 2,6 3,0
Meksiko 2,1 2,2
Wêreld 142,7 148,4
Bron:
Piesangtrosse word vervoer in Tanzanië
  1. s.v. pisang
  2. (en)The Consolidated Encyclopedia – The Consolidated World Research Society, Ltd., 1946
  3. Insluitende sg. "Plantains". (In Uganda maak dit 95% uit)
  4. . UN Food and Agriculture Organization, Corporate Statistical Database (FAOSTAT). 2017. vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2020. Besoek op6 Januarie 2018.
  • Wikispecies het meer inligting verwant aan: Piesang
  • (af)
  • (nl)
  • (nl)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieNederlandse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: Augustus 12, 2021

piesang, langwerpige, effens, gebuigde, vrug, afkomstig, tropiese, plant, bekend, piesangboom, indonesiese, geregte, word, piesang, meestal, pisang, genoem, maleise, woord, vrug, boomwetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, plantaedivisie, magnoliophytaklas, lil. n Piesang is n langwerpige en effens gebuigde vrug afkomstig van n tropiese plant bekend as n piesangboom In Indonesiese geregte word piesang meestal pisang 1 sic genoem die Maleise woord vir die vrug PiesangPiesangboomWetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie MagnoliophytaKlas LiliopsidaOrde ZingiberalesFamilie MusaceaeGenus MusaSpesie M paradisiacaBinomiale naamMusa paradisiaca L Verskillende piesangsoorte Piesang rou Voedingswaarde per 100 gEnergie 90 kcal 370 kJKoolhidrate 22 84 g Suikers 12 23 g Dieetvesel 2 6 g Vette0 33 gProteien1 09 gTiamien Vit B1 0 031 mg 2 Riboflavien Vit B2 0 073 mg 5 Niasien Vit B3 0 665 mg 4 Pantoteensuur B5 0 334 mg 7 Vitamien B6 0 4 mg31 Folate Vit B9 20 mg 5 Vitamien C 8 7 mg15 Yster 0 26 mg2 Magnesium 27 mg7 Fosfor 22 mg3 Kalium 358 mg 8 Natrium 1 mg0 Sink 0 15 mg2 Fluoried2 2 µgSkakel na USDA Databasis inskrywing Persentasies is relatief tot VSA aanbevelings vir volwassenes Bron USDA Voedingstof databasis n Piesangboom is in werklikheid n krui en die grootste krui ter wereld Volgens die tuinboukundige definisie word die piesang egter as n groente gereken terwyl dit kuliner as n vrug beskou word vanwee sy soet smaak n Akker piesangbome produseer dieselfde hoeveelheid voedsel as veertig akkers aartappels of een honderd drie en dertig akkers koring 2 Inhoud 1 Eienskappe van die vrug 2 Produksie 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsEienskappe van die vrug WysigBy piesangs kan onderskei word tussen die wat rou geeet kan word sogenaamde nageregpiesangs Engels dessert banana soos die Giant Cavendish en die wat meer geskik is om gekook of gebak te word sogenaamde kookpiesangs Engels cooking bananas n Gewone nageregpiesang het n dik skil wat maklik vanaf die vrugvlees loskom en met die hand geskil kan word Die vrug is soos dit in Suid Afrika voorkom meestal geel alhoewel piesangs ook in ander kleure byvoorbeeld rooi en pers voorkom Produksie WysigTop dertien piesangprodusente 3 Land 2011 mil ton 2016 mil ton Indie 28 5 29 1 China 10 7 13 1 Filippyne 9 2 8 9 Ecuador 6 4 7 1 Indonesie 6 0 7 0 Brasilie 7 3 6 8 Kolombie 1 2 5 5 Kameroen 1 1 5 5 Uganda 5 2 4 3 Guatemala 2 7 4 1 Tanzanie 3 3 Angola 2 6 3 0 Meksiko 2 1 2 2Wereld 142 7 148 4Bron 4 Piesangtrosse word vervoer in TanzanieVerwysings WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Banana Sien piesang in Wiktionary die vrye woordeboek etymologiebank nl s v pisang en The Consolidated Encyclopedia The Consolidated World Research Society Ltd 1946 Insluitende sg Plantains In Uganda maak dit 95 uit Banana and plantain production in 2016 Crops Regions World list Production Quantity UN Food and Agriculture Organization Corporate Statistical Database FAOSTAT 2017 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2020 Besoek op 6 Januarie 2018 Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir piesang Wikispecies het meer inligting verwant aan Piesang af Universiteit Stellenbosch Piesangproduksie in Afrika nl Uitgebreide voedingswaardetabel vir piesangs nl Presentaties over de werking van een bananen rijpcelHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Piesang amp ol,