×
Pierre de Fermat

Pierre de Fermat (Beaumont-de-Lomagne in Frankryk, 17 Augustus 1601 of 1606/7 – Castres, 12 Januarie 1665) was 'n Franse wiskundige en regsgeleerde aan die hof van Toulouse. 'n Aantal vroeë ontwikkelinge in die veld wat later bekend sou word as die differensiaalrekening word aan hom toegeskryf.

Pierre de Fermat
Gebore 17 Augustus 1601 of 1607
Beaumont-de-Lomagne, Frankryk
Oorlede 12 Januarie 1665
Castres, Frankryk
Burgerskap Frankryk
Nasionaliteit Frankryk
Vakgebied Wiskunde en reg
Bekend vir getalleteorie, analitiese meetkunde, Fermat se beginsel, waarskynlikheid, Fermat se laaste stelling
Beïnvloed deur François Viète, Gerolamo Cardano, Diophantus

Hy het 'n nuwe metode uitgevind om die grootse en klienste ordinate (maksima en minima) van krommes te bepaal, wat nou verwant was aan die toe nog onbekende differensiaalrekening. Verder het hy werk in getalteorie gedoen. Hy is egter deesdae veral bekend vir die sogenaamde laaste stelling van Fermat, wat in werklikheid nie sy laaste stelling was nie, maar die een waarvoor daar die langste na 'n bewys gesoek is. Die stelling is eers in 1994 formeel bewys. Hiernaas het hy belangrike bydraes gelewer tot die analitiese meetkunde, kansrekening, en optika.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

pierre, fermat, beaumont, lomagne, frankryk, augustus, 1601, 1606, castres, januarie, 1665, franse, wiskundige, regsgeleerde, toulouse, aantal, vroeë, ontwikkelinge, veld, later, bekend, word, differensiaalrekening, word, toegeskryf, gebore, augustus, 1601, 16. Pierre de Fermat Beaumont de Lomagne in Frankryk 17 Augustus 1601 of 1606 7 Castres 12 Januarie 1665 was n Franse wiskundige en regsgeleerde aan die hof van Toulouse n Aantal vroee ontwikkelinge in die veld wat later bekend sou word as die differensiaalrekening word aan hom toegeskryf Pierre de FermatGebore 17 Augustus 1601 of 1607 Beaumont de Lomagne FrankrykOorlede 12 Januarie 1665 Castres FrankrykBurgerskap FrankrykNasionaliteit FrankrykVakgebied Wiskunde en regBekend vir getalleteorie analitiese meetkunde Fermat se beginsel waarskynlikheid Fermat se laaste stellingBeinvloed deur Francois Viete Gerolamo Cardano Diophantus Hy het n nuwe metode uitgevind om die grootse en klienste ordinate maksima en minima van krommes te bepaal wat nou verwant was aan die toe nog onbekende differensiaalrekening Verder het hy werk in getalteorie gedoen Hy is egter deesdae veral bekend vir die sogenaamde laaste stelling van Fermat wat in werklikheid nie sy laaste stelling was nie maar die een waarvoor daar die langste na n bewys gesoek is Die stelling is eers in 1994 formeel bewys Hiernaas het hy belangrike bydraes gelewer tot die analitiese meetkunde kansrekening en optika Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pierre de Fermat Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pierre de Fermat amp ol,