×
Pier Gerlofs Donia

Pier Gerlofs Donia (Kimswerd, 1480 – Sneek, 28 Oktober 1520) was 'n Friese vryheidsvegter, volksheld, piraat en rebel. Hy was 'n enorme man en daar is gesê dat hy heelwat langer as 7 voet hoog gestaan het. Donia was hoofsaaklik bekend as vryheidsvegter vir die onafhanklikheid van Friesland (deesdae 'n provinsie van Nederland). Vanweë sy legendariese grootte en krag het hy ook die bynaam "Grote Pier" (Wes-Fries: Grutte Pier) gekry. Alhoewel niemand sy bestaan betwyfel nie, is die details van sy lewe in legende gehul.

Pier Gerlofs Donia
Koperplaat van Grutte Pier, uit Chronycke ofte Historische Geschiedenis van Frieslant gepubliseer in 1622.
Gebore1480
Sterf28 Oktober 1520
Sneek, Friesland
NasionaliteitFriesland (Nederland)
Beroepboer en vryheidsvegter
Bekend virleier van 'n Friese rebellie tussen 1515 en 1519
TitelGrutte Pier
EggenootRintsje Syrtsema
KindersGerlof Piers Donia
Wobbel Piers Donia
Ouer(s)Gerlof Piers Donia en Fokel Sybrants Bonga
Standbeeld van Grote Pier in Kimswerd, Friesland.
Skildery van Donia waar hy veg vir die vryheid van sy mense. Die skildery is getiteld: "Dapperheid van Grote Pier"
  1. Pierius Winsemius. Chronycke ofte Historische Geschiedenis van Vrieslant', gepubliseer in 1622.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

pier, gerlofs, donia, kimswerd, 1480, sneek, oktober, 1520, friese, vryheidsvegter, volksheld, piraat, rebel, enorme, daar, gesê, heelwat, langer, voet, hoog, gestaan, donia, hoofsaaklik, bekend, vryheidsvegter, onafhanklikheid, friesland, deesdae, provinsie, . Pier Gerlofs Donia Kimswerd 1480 Sneek 28 Oktober 1520 was n Friese vryheidsvegter volksheld piraat en rebel Hy was n enorme man en daar is gese dat hy heelwat langer as 7 voet hoog gestaan het Donia was hoofsaaklik bekend as vryheidsvegter vir die onafhanklikheid van Friesland deesdae n provinsie van Nederland Vanwee sy legendariese grootte en krag het hy ook die bynaam Grote Pier Wes Fries Grutte Pier gekry Alhoewel niemand sy bestaan betwyfel nie is die details van sy lewe in legende gehul Pier Gerlofs DoniaKoperplaat van Grutte Pier uit Chronycke ofte Historische Geschiedenis van Frieslant gepubliseer in 1622 1 Gebore1480 Kimswerd FrieslandSterf28 Oktober 1520 Sneek FrieslandNasionaliteitFriesland Nederland Beroepboer en vryheidsvegterBekend virleier van n Friese rebellie tussen 1515 en 1519TitelGrutte PierEggenootRintsje SyrtsemaKindersGerlof Piers Donia Wobbel Piers DoniaOuer s Gerlof Piers Donia en Fokel Sybrants BongaStandbeeld van Grote Pier in Kimswerd Friesland Skildery van Donia waar hy veg vir die vryheid van sy mense Die skildery is getiteld Dapperheid van Grote Pier Verwysings Wysig Pierius Winsemius Chronycke ofte Historische Geschiedenis van Vrieslant gepubliseer in 1622 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pier Gerlofs Donia nl Volksverhaal oor die Grote Pier Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pier Gerlofs Donia amp ol,