fbpx
Wikipedia

Rob

Robbe (Phocidae), ook Oorlose Robbe of Seehonde genoem, is 'n familie van soogdiere wat in die see lewe. Die familie resorteer onder die orde van roofdiere (Carnivora).

Robbe
Tydperk: 15–0 m. jaar gelede
Phoca vitulina
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Phocidae

Gray, 1821
Genera
  • Acrophoca
  • Afrophoca
  • Callophoca
  • Cystophora
  • Devinophoca
  • Erignathus
  • Hadrokirus
  • Halichoerus
  • Homiphoca
  • Hydrurga
  • Leptonychotes
  • Lobodon
  • Manatus
  • Mesotaria
  • Messiphoca
  • Miophoca
  • Mirounga
  • Monachus
  • Monotherium
  • Ommatophoca
  • Pachyphoca
  • Paleophoca
  • Palmidophoca
  • Phoca
  • Piscophoca
  • Pliophoca
  • Pontophoca
  • Pristiphoca
  • Properiptychus

Die ware robbe (Phocidae) word onderskei van die oorrobbe (Otariidae) deurdat hulle geen uitwendige oorskulpe het nie en deur hul onvermoë om hul agterledemate vir beweging op die land te gebruik.

Daar is 'n hele aantal soorte, waarvan die meeste in die koue gematigde seë en in die Arktiese en die Antarktiese gebied aangetref word. In Suid-Afrikaanse waters word hierdie groep verteenwoordig deur die suidelike see-olifant (Mirounga leonina) en die luiperdrob (Hydrurga leptonyx). Hulle is nie juis volop aan hierdie kus nie, want hul eintlike tuiste is die Antarktiese en sub-Antarktiese gebied.

Die meeste van die ware robbe is kuddediere, maar die luiperdrob, wie se dieet hoofsaaklik uit pikkewyne bestaan, en die uiters seldsame Rossseerob word nêrens in groot getalle aangetref nie. Anders as die ander Vinvoetiges of Seeroofdiere (voorheen van die suborde Pinnipedia) is die ware robbe, uitgesonderd die see-olifant en die grys rob, nie veelwywig nie.

Sien ook

Bronnelys

  • KENNIS,  vol 14, 1980, bl. 2751-2753,  ISBN 0 7981 0836 3

Eksterne skakels

Rob
phocidae, oorlose, seehonde, genoem, familie, soogdiere, lewe, familie, resorteer, onder, orde, roofdiere, carnivora, betydperk, jaar, gelede, psphoca, vitulinawetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, animaliaorde, carnivorasuborde, caniformiasuperfamilie, pinni. Robbe Phocidae ook Oorlose Robbe of Seehonde genoem is n familie van soogdiere wat in die see lewe Die familie resorteer onder die orde van roofdiere Carnivora RobbeTydperk 15 0 m jaar gelede Ps Es Os Ms Pl PsPhoca vitulinaWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaOrde CarnivoraSuborde CaniformiaSuperfamilie PinnipediaFamilie PhocidaeGray 1821GeneraAcrophoca Afrophoca Callophoca Cystophora Devinophoca Erignathus Hadrokirus Halichoerus Homiphoca Hydrurga Leptonychotes Lobodon Manatus Mesotaria Messiphoca Miophoca Mirounga Monachus Monotherium Ommatophoca Pachyphoca Paleophoca Palmidophoca Phoca Piscophoca Pliophoca Pontophoca Pristiphoca Properiptychus Die ware robbe Phocidae word onderskei van die oorrobbe Otariidae deurdat hulle geen uitwendige oorskulpe het nie en deur hul onvermoe om hul agterledemate vir beweging op die land te gebruik Daar is n hele aantal soorte waarvan die meeste in die koue gematigde see en in die Arktiese en die Antarktiese gebied aangetref word In Suid Afrikaanse waters word hierdie groep verteenwoordig deur die suidelike see olifant Mirounga leonina en die luiperdrob Hydrurga leptonyx Hulle is nie juis volop aan hierdie kus nie want hul eintlike tuiste is die Antarktiese en sub Antarktiese gebied Die meeste van die ware robbe is kuddediere maar die luiperdrob wie se dieet hoofsaaklik uit pikkewyne bestaan en die uiters seldsame Rossseerob word nerens in groot getalle aangetref nie Anders as die ander Vinvoetiges of Seeroofdiere voorheen van die suborde Pinnipedia is die ware robbe uitgesonderd die see olifant en die grys rob nie veelwywig nie Phocidae resies Vergelyking tussen Otariidae en Phocidae Bejaarde Phocidae Phocidae Parc Zoologique in Parys Baba WeddellrobSien ook WysigSeeroofdiereBronnelys WysigKENNIS vol 14 1980 bl 2751 2753 ISBN 0 7981 0836 3Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rob Wikispecies het meer inligting verwant aan Rob Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rob amp oldid 2408468,