×
Persiese Ryk

Die Persiese Ryk (Persies: شاهنشاهی ایران, Šâhanšâhiye Irân, letterlik: "Keiserlike Iran") was 'n ryk in die Oudheid op die gebied van die huidige Iran en aangrensende lande, wat tussen Thracië in die noordweste, Egipte in die suidweste en Indië in die ooste geleë was. Dit het tussen 550 v.C. en 330 v.C. as Achaemenidiese Ryk of Oud-Persiese Ryk, tussen 305 v.C. en 129 v.C. as Seleukidiese Ryk, tussen 204 v.C. en 240 n.C. as Partiese Ryk of Arsakidiese Ryk en tussen 224 n.C. en 651 n.C. as Sassanidiese Ryk of Nieu-Persiese Ryk bestaan. Die vernaamste nedersetting is Persepolis en die belangrikste godsdiens Zoroastrisme. Die Persiese Ryk was oor eeue heen die mededinger van die Griekse stadstate, die Romeinse Ryk en die Bisantynse Ryk, onderskeidelik. Die Persiese Ryk het geëindig met die uitbreiding van Islam deur Arabiere en die daaropvolgende Islamisering van die gebied. Die uitbreiding van die Persiese Ryk het die verspreiding van beide die Irannese tale en Irannese volke teweeggebring.

Inhoud

Darius I van Persië is opgevolg deur sy seun Xerxes I van Persië of Ahasveros. Hy was van plan om sy vader se beoogde verowering van Griekeland uit te voer. Hy het byna daarin geslaag maar is in 481 v.C. deur die Atheners verslaan. Xerxes is in 465 v.C. vermoor.

Na die moord op Xerxes het die Persiese Ryk vinnig agteruitgegaan. 'n Eeu van volslae wanorde het gevolg en in 331 v.C. het Alexander die Grote die Perse vernietigend verslaan in die Slag van Gaugamela.

Codomannus (Darius III), die laaste koning van Persië, het gevlug. Hy het op die pad na Baktrië omgekom. Die Persiese Ryk het dus uiteindelik in die hande van sy mees gedugte vyand, Griekeland, geval.

Publikasie datum: September 26, 2021

persiese, persies, شاهنشاهی, ایران, Šâhanšâhiye, irân, letterlik, keiserlike, iran, oudheid, gebied, huidige, iran, aangrensende, lande, tussen, thracië, noordweste, egipte, suidweste, indië, ooste, geleë, tussen, achaemenidiese, tussen, seleukidiese, tussen, . Die Persiese Ryk Persies شاهنشاهی ایران Sahansahiye Iran letterlik Keiserlike Iran was n ryk in die Oudheid op die gebied van die huidige Iran en aangrensende lande wat tussen Thracie in die noordweste Egipte in die suidweste en Indie in die ooste gelee was Dit het tussen 550 v C en 330 v C as Achaemenidiese Ryk of Oud Persiese Ryk tussen 305 v C en 129 v C as Seleukidiese Ryk tussen 204 v C en 240 n C as Partiese Ryk of Arsakidiese Ryk en tussen 224 n C en 651 n C as Sassanidiese Ryk of Nieu Persiese Ryk bestaan Die vernaamste nedersetting is Persepolis en die belangrikste godsdiens Zoroastrisme Die Persiese Ryk was oor eeue heen die mededinger van die Griekse stadstate die Romeinse Ryk en die Bisantynse Ryk onderskeidelik Die Persiese Ryk het geeindig met die uitbreiding van Islam deur Arabiere en die daaropvolgende Islamisering van die gebied Die uitbreiding van die Persiese Ryk het die verspreiding van beide die Irannese tale en Irannese volke teweeggebring Die Achaemenidiese Ryk op sy grootste omstreeks 500 v C Die Seleukidiese Ryk op sy grootste omstreeks 323 v C Die Partiese Ryk op sy grootste in 1 v C Die Sassanidiese Ryk op sy grootste omstreeks 600 n C Inhoud 1 Die ondergang van die Persiese Ryk 2 Sien ook 3 Bronnelys 4 Eksterne skakelsDie ondergang van die Persiese Ryk WysigDarius I van Persie is opgevolg deur sy seun Xerxes I van Persie of Ahasveros Hy was van plan om sy vader se beoogde verowering van Griekeland uit te voer Hy het byna daarin geslaag maar is in 481 v C deur die Atheners verslaan Xerxes is in 465 v C vermoor Na die moord op Xerxes het die Persiese Ryk vinnig agteruitgegaan n Eeu van volslae wanorde het gevolg en in 331 v C het Alexander die Grote die Perse vernietigend verslaan in die Slag van Gaugamela Codomannus Darius III die laaste koning van Persie het gevlug Hy het op die pad na Baktrie omgekom Die Persiese Ryk het dus uiteindelik in die hande van sy mees gedugte vyand Griekeland geval Sien ook WysigKores die Grote Darius I van Persie Ahasveros Lys van konings van Persie Bybel Bronnelys WysigKENNIS vol 11 1980 bl 2116 2117 ISBN 0 7981 0833 9Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Persiese Ryk en Ancient Iran Encyclopaedia Britannica Besoek op 21 Mei 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Persiese Ryk amp ol,