fbpx
Wikipedia

Persiese Golf

Persiese Golf

Nasa-Satellietbeeld van die Persiese Golf

Ligging van die Persiese Golf
Koördinate:26°N 52°O / 26°N 52°O / 26; 52Koördinate: 26°N 52°O / 26°N 52°O / 26; 52
Ligging:Bahrein, Irak, Iran, Katar, Koeweit, Oman, Saoedi-Arabië, Verenigde Arabiese Emirate
Soort:Golf van die Indiese Oseaan
Oppervlakte:251 000 km² (97 000 myl²)
Gemiddelde diepte:50 m (160 vt)
Maksimum diepte:90 m (300 vt)
Lengte:990 km (615 myl)
Breedte:340 km (210 myl)
Invloei:Eufraat, Tigrisrivier
Uitvloei:Straat van Hormuz
Eiland/e:Bahrein
Nedersettings:Aboe Dhabi, Doha, Dammam, Doebai, Koeweit, Manama

Die Persiese Golf (Persies: خلیج فارس; Arabies: الخليج العربي Arabiese Golf) is 'n golf in die Midde-Ooste, wat aan Irak, Iran, Oman, Verenigde Arabiese Emirate, Katar, Bahrein, Saoedi-Arabië en Koeweit grens.[1][2] Die oppervlakte daarvan is ongeveer 251 000 km². Die belangrikste riviere wat in die golf uitmond is die Eufraat en die Tigris en die grootste stede is Koeweit, Doebai en Aboe Dhabi. Die Golf is deur die Straat van Hormuz en die Golf van Oman met die Arabiese See en die Indiese Oseaan verbind. Dié golf is 'n belangrike roete van ruolie-transport.

Lande wat aan die Persiese Golf grens, ook Golflande genoem
Kaart van die Persiese Golf

Die Persiese Golf is weens sy rykdom aan ruolie en aardgas van groot strategiese belang. Die wêreld se vyf grootste ruolie-produserende lande Saoedi-Arabië, Iran, Irak, Koeweit en die Verenigde Arabiese Emirate, almal lede van OPUL, is hier geleë. Daarbenewens het Iran en Katar naas Rusland die wêreld se grootste aardgas-hulpbronne. Oor die ryk hulpbronne is talle oorloë gevoer, waaronder die Iran-Irakse Oorlog (1980–1988), die Golfoorlog (1990–1991) en die Irakse Oorlog (2003–2011).

Verwysings

  1. Central Intelligence Agency (CIA). "The World Fact Book". vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 4 Desember 2010.
  2. "Afrikaans to English (en.)". Besoek op 16 Januarie 2011.

Eksterne skakels

Persiese Golf
persiese, golf, nasa, satellietbeeld, ligging, koördinate, koördinate, 52ligging, bahrein, irak, iran, katar, koeweit, oman, saoedi, arabië, verenigde, arabiese, emiratesoort, golf, indiese, oseaanoppervlakte, gemiddelde, diepte, maksimum, diepte, lengte, bree. Persiese GolfNasa Satellietbeeld van die Persiese GolfLigging van die Persiese GolfKoordinate 26 N 52 O 26 N 52 O 26 52 Koordinate 26 N 52 O 26 N 52 O 26 52Ligging Bahrein Irak Iran Katar Koeweit Oman Saoedi Arabie Verenigde Arabiese EmirateSoort Golf van die Indiese OseaanOppervlakte 251 000 km 97 000 myl Gemiddelde diepte 50 m 160 vt Maksimum diepte 90 m 300 vt Lengte 990 km 615 myl Breedte 340 km 210 myl Invloei Eufraat TigrisrivierUitvloei Straat van HormuzEiland e BahreinNedersettings Aboe Dhabi Doha Dammam Doebai Koeweit ManamaDie Persiese Golf Persies خلیج فارس Arabies الخليج العربي Arabiese Golf is n golf in die Midde Ooste wat aan Irak Iran Oman Verenigde Arabiese Emirate Katar Bahrein Saoedi Arabie en Koeweit grens 1 2 Die oppervlakte daarvan is ongeveer 251 000 km Die belangrikste riviere wat in die golf uitmond is die Eufraat en die Tigris en die grootste stede is Koeweit Doebai en Aboe Dhabi Die Golf is deur die Straat van Hormuz en die Golf van Oman met die Arabiese See en die Indiese Oseaan verbind Die golf is n belangrike roete van ruolie transport Lande wat aan die Persiese Golf grens ook Golflande genoem Kaart van die Persiese Golf Die Persiese Golf is weens sy rykdom aan ruolie en aardgas van groot strategiese belang Die wereld se vyf grootste ruolie produserende lande Saoedi Arabie Iran Irak Koeweit en die Verenigde Arabiese Emirate almal lede van OPUL is hier gelee Daarbenewens het Iran en Katar naas Rusland die wereld se grootste aardgas hulpbronne Oor die ryk hulpbronne is talle oorloe gevoer waaronder die Iran Irakse Oorlog 1980 1988 die Golfoorlog 1990 1991 en die Irakse Oorlog 2003 2011 Verwysings Central Intelligence Agency CIA The World Fact Book Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 4 Desember 2010 Afrikaans to English en Besoek op 16 Januarie 2011 Eksterne skakels Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Persiese Golf en Persian Gulf Encyclopaedia Britannica Besoek op 5 Junie 2017 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Persiese Golf amp oldid 2212543,