×
Perseus (sterrebeeld)
Vir ’n artikel oor die mitologiese held, sien Perseus (mitologie).

Perseus is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit bevat die bekende veranderlike ster Algol (β Per) en die radiant (oënskynlike uitstralingspunt) van die jaarlikse Perseïdes-meteoorreën.

Perseus
Latynse naam Perseus
Genitief Persei
Afkorting Per
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 3h
Deklinasie 45º
Grootte 615 vk. grade (24ste)
Kwadrant NQ1
Besonderhede
Hoofsterre 6, 22
Helderste ster Alpha Persei (Mirfak)
Naaste ster GJ 3182
Sterre helderder as 3 m 5
Sterre met planete 7
Messier-voorwerpe 2
Bayer-/Flamsteed-sterre 65
Meteoorreëns Perseïede, September-Perseïede
Aangrensende sterrebeelde
Ram, Bul, Koetsier, Kameelperd, Kassiopeia, Andromeda, Driehoek
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Alpha Persei (Mirfak) is die helderste ster van die sterrebeeld. Dit is ’n superreus van spektraaltipe F5 Ib met ’n oënskynlike helderheid van 1,79 mag en is sowat 590 ligjare van die Aarde af.

Algol (β Per) is wel nie die helderste ster nie, maar beslis die bekendste een in Perseus. Algol (van die Arabies al-Ghul, wat "monster-ster" beteken) verteenwoordig die oog van die Gorgo Medusa. Dit is die prototipe van ’n hele groep veranderlike sterre. Sy oënskynlike helderheid wissel tussen 2,12 en 3,39 mag met ’n periode van net 2,867 dae. Dit is ’n driedubbele ster, waarvan die helderste komponent van spektraaltipe B8 V is.

Die Perseus-swerm.

NGC 869 en NGC 884 is twee voorwerpe in die naghemel wat met ’n verkyker of teleskoop gesien kan word. Hulle word soms die Dubbelswerm genoem. Albei is sowat 7 000 ligjare van die Aarde en ’n paar honderd ligjare van mekaar af. Die swerm is die eerste keer aangeteken tydens die bewind van die Chinese koning Tsung-K'ang van die Hsia-dinastie (2858-2146 v.C.).

Die spiraalvormige sterrestelsel NGC 1260 bevat die tweede helderste bekende voorwerp in die heelal, die supernova SN 2006gy.

Die Perseus-swerm (Abell 426) is ’n enorme melkwegswerm sowat 250 miljoen ligjare van die Aarde af. Dit is die naaste groot swerm aan die Aarde. NGC 1275, ’n komponent van die swerm, het ’n aktiewe kern wat massiewe borrels produseer wat die sterrestelsel omring. Die Perseus-swerm bevat ook klankgolwe wat daardeur beweeg. Dit word deur die borrels veroorsaak en is die laagste noot wat nog in die ruimte gehoor is: 57 oktawe laer as middel-C. Nog ’n lid van die Perseus-swerm is NGC 1275, wat ’n samesmelting van verskeie sterrestelsels is. Sy aktiewe kern is ’n sterk bron van radiogolwe.

Perseus dra die kop van Medusa die Gorgo, soos uitgebeeld in Urania's Mirror, ’n stel sterrebeeldkaarte wat omstreeks 1825 in Londen gepubliseer is.

In die Griekse mitologie was Perseus die seun van Danaë. Hy is deur koning Poludektes gestuur om Medusa dood te maak – die Gorgo wat so boos was dat almal wat na haar gekyk het, versteen het. Hy het haar in haar slaap doodgemaak en daarna Medusa se kop gebruik om prinses Andromeda van ’n seemonster te red. Hy het ook Poludektes en sy volgelinge met die kop versteen en Diktus die visserman koning gemaak.

  1. Staal 1988, pp. 19-26
  2. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe (1ste uitg.). Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.
  3. Ridpath, I. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op17 Julie 2013.
  4. Ridpath, I. . vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op28 Julie 2013.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

perseus, sterrebeeld, artikel, mitologiese, held, sien, perseus, mitologie, perseus, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, bevat, bekende, veranderlike, ster, algol, ra. Vir n artikel oor die mitologiese held sien Perseus mitologie Perseus is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde Dit bevat die bekende veranderlike ster Algol b Per en die radiant oenskynlike uitstralingspunt van die jaarlikse Perseides meteoorreen PerseusLatynse naam PerseusGenitief PerseiAfkorting PerWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 3hDeklinasie 45ºGrootte 615 vk grade 24ste Kwadrant NQ1BesonderhedeHoofsterre 6 22Helderste ster Alpha Persei Mirfak Naaste ster GJ 3182Sterre helderder as 3 m 5Sterre met planete 7Messier voorwerpe 2Bayer Flamsteed sterre 65Meteoorreens Perseiede September PerseiedeAangrensende sterrebeeldeRam Bul Koetsier Kameelperd Kassiopeia Andromeda DriehoekPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Mitologie 3 Verwysings 4 Bronne 5 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigAlpha Persei Mirfak is die helderste ster van die sterrebeeld Dit is n superreus van spektraaltipe F5 Ib met n oenskynlike helderheid van 1 79 mag en is sowat 590 ligjare van die Aarde af Algol b Per is wel nie die helderste ster nie maar beslis die bekendste een in Perseus Algol van die Arabies al Ghul wat monster ster beteken verteenwoordig die oog van die Gorgo Medusa Dit is die prototipe van n hele groep veranderlike sterre Sy oenskynlike helderheid wissel tussen 2 12 en 3 39 mag met n periode van net 2 867 dae Dit is n driedubbele ster waarvan die helderste komponent van spektraaltipe B8 V is Die Perseus swerm NGC 869 en NGC 884 is twee voorwerpe in die naghemel wat met n verkyker of teleskoop gesien kan word Hulle word soms die Dubbelswerm genoem Albei is sowat 7 000 ligjare van die Aarde en n paar honderd ligjare van mekaar af Die swerm is die eerste keer aangeteken tydens die bewind van die Chinese koning Tsung K ang van die Hsia dinastie 2858 2146 v C 1 Die spiraalvormige sterrestelsel NGC 1260 bevat die tweede helderste bekende voorwerp in die heelal die supernova SN 2006gy Die Perseus swerm Abell 426 is n enorme melkwegswerm sowat 250 miljoen ligjare van die Aarde af Dit is die naaste groot swerm aan die Aarde NGC 1275 n komponent van die swerm het n aktiewe kern wat massiewe borrels produseer wat die sterrestelsel omring Die Perseus swerm bevat ook klankgolwe wat daardeur beweeg Dit word deur die borrels veroorsaak en is die laagste noot wat nog in die ruimte gehoor is 57 oktawe laer as middel C 2 Nog n lid van die Perseus swerm is NGC 1275 wat n samesmelting van verskeie sterrestelsels is Sy aktiewe kern is n sterk bron van radiogolwe 2 Mitologie Wysig Perseus dra die kop van Medusa die Gorgo soos uitgebeeld in Urania s Mirror n stel sterrebeeldkaarte wat omstreeks 1825 in Londen gepubliseer is 3 In die Griekse mitologie was Perseus die seun van Danae Hy is deur koning Poludektes gestuur om Medusa dood te maak die Gorgo wat so boos was dat almal wat na haar gekyk het versteen het Hy het haar in haar slaap doodgemaak 4 en daarna Medusa se kop gebruik om prinses Andromeda van n seemonster te red 1 Hy het ook Poludektes en sy volgelinge met die kop versteen en Diktus die visserman koning gemaak 4 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Staal 1988 pp 19 26 2 0 2 1 Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe 1ste uitg Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 Ridpath I Urania s Mirror c 1825 Ian Ridpath s Old Star Atlases in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 17 Julie 2013 4 0 4 1 Ridpath I Star Tales Perseus Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018 Besoek op 28 Julie 2013 Bronne WysigH A Rey The Stars A New Way To See Them Houghton Mifflin Boston 1997 ISBN 0 395 24830 2 Ian Ridpath en Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Perseus SEDS comprehensive Messier Catalog Geargiveer 20 April 1999 op Wayback Machine The clickable Perseus Geargiveer 27 September 2007 op Wayback Machine Star Tales Perseus Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perseus sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Perseus sterrebeeld amp ol,