×
Perse
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Persies.

Die Perse (Persies: پارسیان) is 'n Irannese etniese groep inheems aan Iran en hulle praat Persies, 'n Irannese taal. Hulle is die grootste etniese groep in Iran sowel as die grootste etniese groep onder die sprekers van Irannese tale. Perse vorm die titulêre nasie van Iran, wat tot 1935 as Persië bekend gestaan het, waar hulle 65% van dié land se bevolking uitmaak. Etniese Persiese minderhede bestaan in die lande van die ou Persiese Ryk. Daarbenewens het 'n Persiese diaspora deur 'n moderne migrasie gevestig, veral in Wes-Europa.

Perse






Totale bevolking: ca. 90 miljoen
Belangrike bevolkings in: Iran ~50 miljoen

Turkye 618 000
Irak 405 000
Verenigde State 331 000
Israel 250 000
Verenigde Arabiese Emirate 238 250
Duitsland 200 000
Kanada 173 760
Rusland 172 303
Bahrein 172 000
Katar 160 000
Swede 146 320
Maleisië 100 000
Verenigde Koninkryk 83 000
Australië 70 623
Nederland 35 561
Oostenryk 33 000–36 000
Japan 19 000
Frankryk 18 376
Noorweë 17 913
Spanje 12 344
Denemarke 8 977
Italië 7 444
Switserland 4 044
Libanon 4 000–5 000
Nieu-Seeland 2 895
Portugal 339

Taal: Persies, Luri
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Sjiïtiese Islam, asook Soennitiese Islam, Soefisme, ongebonde, Christendom, Baha’i, Judaïsme, Zoroastrisme
Verwante etniese groepe: Ander Irannese volke soos Beloetsje, Hasara, Jesiede, Koerde, Ossetiërs, Pasjtoene en Tadjike; Azerbeidjanners
Kostuums van 'n antieke Persiese edelman en soldate

Die benaming is afgelei van die streek Persis noord van die Persiese Golf in die hedendaagse Iran. Vanaf hier het Kores die Grote, die stigter van die Achaemenidiese Ryk, in die 5de eeu v.C. al die ander Irannese ryke (soos die Mede) verenig en met die uitbreiding van sy ryk begin. Die verspreiding van die Perse het met die ekspansie van die Persiese Ryk gepaard gegaan. Hulle het in die streke van die Kaukasus, die Midde-Ooste, Sentraal-Asië en Noord-Indië gevestig. In hierdie tydperk was die Perse veral aanhangers van die Zoroastrisme, die amptelike godsdiens van die Persiese Ryk.

Na die Arabiese verowering van Persië tussen 633 en 654 het die meeste Perse die Sjiïtiese Islam as nuwe godsdiens aanvaar en die Sassanidiese Ryk is by die Rasjidoen-kalifaat (632–661) ingelyf. Dit is opgevolg deur die Omajjadiese Kalifaat (661–750) en die Abbasidiese Kalifaat (750–1258). In 1259 is die gebied deur Möngke Khan verower en by die Mongoolse Ryk ingelyf wat in 1370 deur die Timoeriede-dinastie vervang is. Vanaf die gebied van die huidige lande Afghanistan en Oesbekistan het Babur, 'n nakomeling van die Timoeriede, die Sultanaat van Delhi verower en die Mogolryk in Indië gevestig. Die Mogolryk was 'n Persinisierde ryk wat oor groot dele van die Indiese subkontinent gestrek het.

As gevolg van die Irannese Rewolusie in 1979 en die daaropvolgende stigting van die Islamitiese Republiek van Iran het groot getalle Perse in lande van Asië, Europa, Noord-Amerika en Oseanië gevestig, waaronder aanhangers van religieuse minderhede soos Baha’i, Christendom, Judaïsme en Soennitiese Islam.

  1. (en) United States Central Intelligence Agency (CIA) (28 April 2011). . Central Intelligence Agency. Besoek op15 Mei 2011.
  2. (en) Library of Congress. (PDF). Library of Congress – Federal Research Division. (PDF) vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2015. Besoek op2 Desember 2009.
  3. (en) . Joshua Project. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op26 Augustus 2014.
  4. (en) . Joshua Project. vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2013. Besoek op21 September 2011.
  5. (en) . Farsinet.com. vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op10 Junie 2012.
  6. (en) . The Iranian. Besoek op10 Junie 2012.
  7. (en) United States Census Bureau. . Geargiveer vanaf op 12 Februarie 2020. Besoek op23 Januarie 2008. 27 Januarie 2010 op Wayback Machine The Afghans – their history and culture Cultural Orientation Resource Center, Center for Applied Linguistics, Washington, D.C., .
  8. (en) . The Jerusalem Post. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op19 Augustus 2013.
  9. (en) (PDF). Encyclopædia Britannica World Data. Encyclopædia Britannica Online. Geargiveer vanaf (PDF) op 21 Mei 2019. Besoek op15 Maart 2008.
  10. (en) . Persianwo.org. Geargiveer vanaf op 3 Augustus 2016. Besoek op10 Junie 2012.
  11. (en)
  12. (en) . 2.statcan.ca. Geargiveer vanaf op 16 Oktober 2015. Besoek op10 Junie 2012.
  13. (en) .
  14. (en) . Perepis2002.ru. vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op10 Junie 2012.
  15. (en) . Joshua Project. vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2014. Besoek op21 September 2011.
  16. (en) . Ethnologue.com. vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2013. Besoek op10 Junie 2012.
  17. (en) . Migrationinformation.org. vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2014. Besoek op10 Desember 2012.
  18. (sv)
  19. (en) Christoph Marcinkowski (15 Julie 2013). . Middle East Institute. vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2018. Besoek op19 Augustus 2015.
  20. (en) Vijenthi Nair (11 Junie 2011). . The Star. Geargiveer vanaf op 19 Januarie 2016. Besoek op19 Augustus 2015.
  21. (en) . Office for National Statistics. September 2009. Geargiveer vanaf op 24 Augustus 2011. Besoek op8 Julie 2010.
  22. (en) . Australian 2011 Census data. Australian Bureau of Statistics. vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2018. Besoek op11 Januarie 2013.
  23. (en) 26 Maart 2016 op Wayback Machine
  24. (en) . Besoek op8 Februarie 2015.
  25. (de) Statistik Austria. . vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2015. Besoek op8 Februarie 2015.
  26. (de) . Geargiveer vanaf op 19 Januarie 2017. Besoek op8 Februarie 2015.
  27. (en)
  28. (no) . Statistics Norway. vanaf die oorspronklike op 25 September 2012.
  29. (es), Avance del Padrón a 1 de enero de 2009. Datos provisionales, Instituto Nacional de Estadística, 2009, , besoek op 13 Junie 2009
  30. (en) . 5 Januarie 2010. Geargiveer vanaf op 26 Desember 2014. Besoek op8 Februarie 2015.
  31. (en) . ASHARQ AL-AWSAT. Geargiveer vanaf op 11 Julie 2015. Besoek op8 Februarie 2015.
  32. (en) . Te Ara Encyclopedia of New Zealand. 4 Maart 2009. vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2012. Besoek op10 Desember 2012.
  33. (pt) (PDF). sef.pt. (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op1 April 2013.
  34. (en) Federation Internationale des Ligues des Droits de L'Homme (Augustus 2003). (PDF). fidh.org. Geargiveer vanaf (PDF) op 22 April 2008. Besoek op4 Oktober 2006.
  35. (en)

Publikasie datum: September 27, 2021

perse, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taal, sien, persies, persies, پارسیان, irannese, etniese, groep, inheems, iran, hulle, praat, persies, irannese, taal, hulle, grootste, etniese, groep, iran, sowel, grootste, etniese, groep, onder, sprekers, ira. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Persies Die Perse Persies پارسیان is n Irannese etniese groep inheems aan Iran en hulle praat Persies n Irannese taal 35 Hulle is die grootste etniese groep in Iran sowel as die grootste etniese groep onder die sprekers van Irannese tale 2 Perse vorm die titulere nasie van Iran wat tot 1935 as Persie bekend gestaan het waar hulle 65 van die land se bevolking uitmaak Etniese Persiese minderhede bestaan in die lande van die ou Persiese Ryk Daarbenewens het n Persiese diaspora deur n moderne migrasie gevestig veral in Wes Europa PerseTotale bevolking ca 90 miljoenBelangrike bevolkings in Iran 50 miljoen 1 2 Turkye 618 000 3 Irak 405 000 4 Verenigde State 331 000 5 6 7 Israel 250 000 8 Verenigde Arabiese Emirate 238 250 9 Duitsland 200 000 10 11 Kanada 173 760 12 13 Rusland 172 303 5 14 Bahrein 172 000 15 Katar 160 000 16 Swede 146 320 17 18 Maleisie 100 000 19 20 Verenigde Koninkryk 83 000 21 Australie 70 623 22 23 Nederland 35 561 24 Oostenryk 33 000 36 000 25 26 Japan 19 000 27 Frankryk 18 376 17 Noorwee 17 913 28 Spanje 12 344 29 Denemarke 8 977 27 Italie 7 444 27 Switserland 4 044 27 Libanon 4 000 30 5 000 31 Nieu Seeland 2 895 32 Portugal 339 33 Taal Persies LuriGeloofsoortuiging Hoofsaaklik Sjiitiese Islam asook Soennitiese Islam Soefisme ongebonde Christendom Baha i 34 Judaisme ZoroastrismeVerwante etniese groepe Ander Irannese volke soos Beloetsje Hasara Jesiede Koerde Ossetiers Pasjtoene en Tadjike Azerbeidjanners Kostuums van n antieke Persiese edelman en soldate Die benaming is afgelei van die streek Persis noord van die Persiese Golf in die hedendaagse Iran Vanaf hier het Kores die Grote die stigter van die Achaemenidiese Ryk in die 5de eeu v C al die ander Irannese ryke soos die Mede verenig en met die uitbreiding van sy ryk begin Die verspreiding van die Perse het met die ekspansie van die Persiese Ryk gepaard gegaan Hulle het in die streke van die Kaukasus die Midde Ooste Sentraal Asie en Noord Indie gevestig In hierdie tydperk was die Perse veral aanhangers van die Zoroastrisme die amptelike godsdiens van die Persiese Ryk Na die Arabiese verowering van Persie tussen 633 en 654 het die meeste Perse die Sjiitiese Islam as nuwe godsdiens aanvaar en die Sassanidiese Ryk is by die Rasjidoen kalifaat 632 661 ingelyf Dit is opgevolg deur die Omajjadiese Kalifaat 661 750 en die Abbasidiese Kalifaat 750 1258 In 1259 is die gebied deur Mongke Khan verower en by die Mongoolse Ryk ingelyf wat in 1370 deur die Timoeriede dinastie vervang is Vanaf die gebied van die huidige lande Afghanistan en Oesbekistan het Babur n nakomeling van die Timoeriede die Sultanaat van Delhi verower en die Mogolryk in Indie gevestig Die Mogolryk was n Persinisierde ryk wat oor groot dele van die Indiese subkontinent gestrek het As gevolg van die Irannese Rewolusie in 1979 en die daaropvolgende stigting van die Islamitiese Republiek van Iran het groot getalle Perse in lande van Asie Europa Noord Amerika en Oseanie gevestig waaronder aanhangers van religieuse minderhede soos Baha i Christendom Judaisme en Soennitiese Islam Verwysings Wysig en United States Central Intelligence Agency CIA 28 April 2011 The World Fact Book Iran Central Intelligence Agency Besoek op 15 Mei 2011 2 0 2 1 en Library of Congress Ethnic Groups and Languages of Iran PDF Library of Congress Federal Research Division Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2015 Besoek op 2 Desember 2009 en Persian in Turkey Joshua Project Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 26 Augustus 2014 en Iraq People Groups Joshua Project Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2013 Besoek op 21 September 2011 5 0 5 1 en The Persian Diaspora List of Persians and Persian Speaking Peoples living outside of Iran Worldwide Outreach to Persians Outreach to Muslims around the Globe Farsinet com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019 Besoek op 10 Junie 2012 en Iranian American stats Phyllis McIntosh The Iranian Besoek op 10 Junie 2012 en United States Census Bureau US demographic census Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2020 Besoek op 23 Januarie 2008 Robson Barbara and Lipson Juliene 2002 Chapter 5 B The People The Tajiks and Other Dari Speaking Groups Geargiveer 27 Januarie 2010 op Wayback Machine The Afghans their history and culture Cultural Orientation Resource Center Center for Applied Linguistics Washington D C OCLC 56081073 en Why are people going to Iran The Jerusalem Post Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 19 Augustus 2013 en United Arab Emirates Demography PDF Encyclopaedia Britannica World Data Encyclopaedia Britannica Online Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 21 Mei 2019 Besoek op 15 Maart 2008 en Persian World Outreach Persian speaking people outside of Iran Persianwo org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2016 Besoek op 10 Junie 2012 en GTZ Migration and development Afghans in Germany en 2006 Canadian Census 2 statcan ca Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2015 Besoek op 10 Junie 2012 en Ethnic origins 2006 counts for Canada en 2002 Russian census Perepis2002 ru Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020 Besoek op 10 Junie 2012 en Bahrain People Groups Joshua Project Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2014 Besoek op 21 September 2011 en Ethnologue report for language code pes Ethnologue com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2013 Besoek op 10 Junie 2012 17 0 17 1 en Migration Information Source Iran A Vast Diaspora Abroad and Millions of Refugees at Home Migrationinformation org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2014 Besoek op 10 Desember 2012 sv http www scb se Statistik BE BE0101 2011A01B be0101 Fodelseland och ursprungsland xls en Christoph Marcinkowski 15 Julie 2013 The Iranian Shi i Diaspora in Malaysia Middle East Institute Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2018 Besoek op 19 Augustus 2015 en Vijenthi Nair 11 Junie 2011 Iranians feeling at home in Malaysia The Star Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2016 Besoek op 19 Augustus 2015 en Estimated population resident in the United Kingdom by foreign country of birth Table 1 3 Office for National Statistics September 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2011 Besoek op 8 Julie 2010 en Expanded Community Profile Australia Australian 2011 Census data Australian Bureau of Statistics Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2018 Besoek op 11 Januarie 2013 en 1 Geargiveer 26 Maart 2016 op Wayback Machine en CBS StatLine Population sex age origin and generation 1 January Besoek op 8 Februarie 2015 de Statistik Austria STATISTIK AUSTRIA Bevolkerung nach Staatsangehorigkeit und Geburtsland Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2015 Besoek op 8 Februarie 2015 de Bis zu 20 000 Menschen mit iranischen Wurzeln Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2017 Besoek op 8 Februarie 2015 27 0 27 1 27 2 27 3 en http unstats un org unsd demographic products dyb dybcensus V3 table4 xls no Innvandrarbefolkninga og personar med annan innvandringsbakgrunn etter innvandringskategori kjonn og landbakgrunn 1 januar 2001 Statistics Norway Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2012 es Poblacion extranjera por sexo pais de nacionalidad y edad hasta 85 y mas Avance del Padron a 1 de enero de 2009 Datos provisionales Instituto Nacional de Estadistica 2009 http www ine es jaxi tabla do path t20 e245 p04 provi l0 amp file 00000010 PX amp type pcaxis amp L 0 besoek op 13 Junie 2009 en Little Iran in Lebanon 5 Januarie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2014 Besoek op 8 Februarie 2015 en Iranians in Lebanon Between History and Politics ASHARQ AL AWSAT Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2015 Besoek op 8 Februarie 2015 en 5 Facts and figures Middle Eastern peoples Te Ara Encyclopedia of New Zealand 4 Maart 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2012 Besoek op 10 Desember 2012 pt The Servico de Estrangeiros e Fronteiras PDF sef pt Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020 Besoek op 1 April 2013 en Federation Internationale des Ligues des Droits de L Homme Augustus 2003 Discrimination against religious minorities in IRAN PDF fidh org Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 22 April 2008 Besoek op 4 Oktober 2006 en BBC News Afghan poll s ethnic battlegroundEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perse en Persian Encyclopaedia Britannica Besoek op 28 Februarie 2021 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Perse amp ol,