fbpx
Wikipedia

Onewehoewiges

Die onewehoewiges (Perissodactyla) is 'n orde van diere in die klas van soogdiere (Mammalia). Hulle het hul naam te danke aan hul onewe aantal tone. 'n Perd het byvoorbeeld slegs een toon, terwyl 'n renoster drie tone per poot het. Die tapir het vier tone aan die voorpote, maar net drie aan die agterpote. Die middelste toon is tot 'n hoef ontwikkel. Die tone aan die sykante is rudimentêr aanwesig (dus, onderontwikkeld).

Onewehoewiges
Tydperk: 56–0 m. jaar gelede Ipresium – Onlangs
Hoef van 'n perd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Infraklas:
(geen rang):
Euungulata
Superorde:
Orde:
Perissodactyla

Owen, 1848
Families[1]

Hierdie diere is almal middelgroot planteters. Hulle het relatief eenvoudige mae en verteer platmateriaal 'n in die dermstelsel, eerder as een of meer maagkamers.

In teenstelling tot ewehoewiges, kry die onewehoewiges nie bek-en-klouseer nie.

Taksonomie

Die onewehoewiges bestaan uit drie lewende en 'n aantal uitgestorwe families:

  • Orde Perissodactyla
    • Familie Rhinocerotidae (renosters)
    • Familie Tapiridae (tapirs)
    • Familie Equidae (perdagtiges)
    • Familie Lambdotheriidae
    • Familie Anthracobunidae[2]
    • Familie Brontotheriidae
    • Familie Palaeotheriidae †
    • Familie Isectolophidae †
    • Familie Pachynolophidae †
    • Familie Chalicotheriidae
    • Familie Lophiodontidae
    • Familie Lophialetidae †
    • Familie Helaletidae †
    • Familie Deperetellidae †
    • Familie Hyrachyidae †
    • Familie Hyracodontidae †
    • Familie Rhodopagidae †
    • Familie Amynodontidae †

Kladogram

Hooker en Dashzeveg gee 'n (gedeeltelike) kladogram: [3]



Phenacodontidae




Brontotheriidae


Lophodontamorpha
Ancylopoda

Isectolophidae


Chalicotherioidea

Lophiodontidae



Chalicotheriidae




Euperissodactyla
Ceratomorpha

Hippomorpha

Equidae






Verwysings

  1. Hooker, 2005, p. 206.
  2. "cenozoic life" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019.
  3. The origin of Chalicotheres (Perissodactyla, Mammalia) J.J. Hooker D. Dashzeveg Palaeontology47(6), 17 Nov. 2004.

Eksterne skakels

Onewehoewiges
onewehoewiges, onewehoewiges, perissodactyla, orde, diere, klas, soogdiere, mammalia, hulle, naam, danke, onewe, aantal, tone, perd, byvoorbeeld, slegs, toon, terwyl, renoster, drie, tone, poot, tapir, vier, tone, voorpote, maar, drie, agterpote, middelste, to. Die onewehoewiges Perissodactyla is n orde van diere in die klas van soogdiere Mammalia Hulle het hul naam te danke aan hul onewe aantal tone n Perd het byvoorbeeld slegs een toon terwyl n renoster drie tone per poot het Die tapir het vier tone aan die voorpote maar net drie aan die agterpote Die middelste toon is tot n hoef ontwikkel Die tone aan die sykante is rudimenter aanwesig dus onderontwikkeld OnewehoewigesTydperk 56 0 m jaar gelede Ps Es Os Ms Pl PsIpresium OnlangsHoef van n perdWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaInfraklas Eutheria geen rang EuungulataSuperorde LaurasiatheriaOrde PerissodactylaOwen 1848Families 1 Equidae Tapiridae RhinocerotidaeHierdie diere is almal middelgroot planteters Hulle het relatief eenvoudige mae en verteer platmateriaal n in die dermstelsel eerder as een of meer maagkamers In teenstelling tot ewehoewiges kry die onewehoewiges nie bek en klouseer nie Inhoud 1 Taksonomie 2 Kladogram 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsTaksonomie WysigDie onewehoewiges bestaan uit drie lewende en n aantal uitgestorwe families Orde Perissodactyla Familie Rhinocerotidae renosters Familie Tapiridae tapirs Familie Equidae perdagtiges Familie Lambdotheriidae Familie Anthracobunidae 2 Familie Brontotheriidae Familie Palaeotheriidae Familie Isectolophidae Familie Pachynolophidae Familie Chalicotheriidae Familie Lophiodontidae Familie Lophialetidae Familie Helaletidae Familie Deperetellidae Familie Hyrachyidae Familie Hyracodontidae Familie Rhodopagidae Familie Amynodontidae Kladogram WysigHooker en Dashzeveg gee n gedeeltelike kladogram 3 PhenacodontidaeBrontotheriidaeLophodontamorpha Ancylopoda IsectolophidaeChalicotherioidea LophiodontidaeChalicotheriidaeEuperissodactyla Ceratomorpha RhinocerotidaeTapiridaeHippomorpha EquidaeVerwysings Wysig Hooker 2005 p 206 cenozoic life in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019 The origin of Chalicotheres Perissodactyla Mammalia J J Hooker D Dashzeveg Palaeontology47 6 17 Nov 2004 Eksterne skakels Wysig Wikispecies het meer inligting verwant aan Onewehoewiges Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Onewehoewiges Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Onewehoewiges amp oldid 2247890,