×
Groep (periodieke tabel)
Groepe
Alkalimetale (1)
Aardalkalimetale (2)
Skandiumgroep (3)
Titaangroep (4)
Vanadiumgroep (5)
Chroomgroep (6)
Mangaangroep (7)
Platinumgroep (8, 9 en 10)
Kopergroep (11)
Sinkgroep (12)
Boorgroep (13)
Koolstofgroep (14)
Stikstofgroep (15)
Suurstofgroep (16)
Halogene (17)
Edelgasse (18)

Die elemente van die periodieke tabel kan in 'n aantal groepe verdeel word op grond van die chemiese eienskappe wat hulle in gemeen het. 'n Groep is dus niks meer as 'n versamelnaam vir 'n aantal elemente nie. Die meeste van hierdie groepe stem ooreen met die kolomme in die tabel. In die moderne tabel word gewoonlik 18 van hierdie kolomgroepe onderskei. Van die groepe het hul eie name soos die halogene van groep 17.

Maar daar bestaan ook ander groepe. Die platinumgroep beslaan byvoorbeeld 3 kolomme en die (horisontale) lantaniede en aktiniede word dikwels as deel van die skandiumgroep gereken. Die grootste groep, die oorgangsmetale, kan verder in subgroepe onderverdeel word.

Dikwels word 'n groep vernoem na die eerste element daarin, soos die boorgroep. Ander groepe het dikwels om geskiedkundige redes 'n ander naam, soos die edelgasse.

'n Element in 'n kolom word 'n homoloog van die ander elemente in dieselfde kolom genoem en hierdie term word ook vir hulle verbindings gebruik. Byvoorbeeld swawelsuurH2SO4 en seleensuurH2SeO4 is homoloë. Die eieskappe van [homoloë verbindings is dikwels baie vergelykbaar. Swawelsuur en seleensuur is altwee sterke sure. 'n Reeks soosH2O,H2S,H2Se,H2Te - met groep 16 se elemente- word 'n homoloë reeks genoem.

Andere groeperinge binne die periodieke tabel is:

Publikasie datum: September 26, 2021

groep, periodieke, tabel, groepealkalimetale, aardalkalimetale, skandiumgroep, titaangroep, vanadiumgroep, chroomgroep, mangaangroep, platinumgroep, kopergroep, sinkgroep, boorgroep, koolstofgroep, stikstofgroep, suurstofgroep, halogene, edelgasse, elemente, p. GroepeAlkalimetale 1 Aardalkalimetale 2 Skandiumgroep 3 Titaangroep 4 Vanadiumgroep 5 Chroomgroep 6 Mangaangroep 7 Platinumgroep 8 9 en 10 Kopergroep 11 Sinkgroep 12 Boorgroep 13 Koolstofgroep 14 Stikstofgroep 15 Suurstofgroep 16 Halogene 17 Edelgasse 18 Die elemente van die periodieke tabel kan in n aantal groepe verdeel word op grond van die chemiese eienskappe wat hulle in gemeen het n Groep is dus niks meer as n versamelnaam vir n aantal elemente nie Die meeste van hierdie groepe stem ooreen met die kolomme in die tabel In die moderne tabel word gewoonlik 18 van hierdie kolomgroepe onderskei Van die groepe het hul eie name soos die halogene van groep 17 Maar daar bestaan ook ander groepe Die platinumgroep beslaan byvoorbeeld 3 kolomme en die horisontale lantaniede en aktiniede word dikwels as deel van die skandiumgroep gereken Die grootste groep die oorgangsmetale kan verder in subgroepe onderverdeel word Dikwels word n groep vernoem na die eerste element daarin soos die boorgroep Ander groepe het dikwels om geskiedkundige redes n ander naam soos die edelgasse Homoloe Wysig n Element in n kolom word n homoloog van die ander elemente in dieselfde kolom genoem en hierdie term word ook vir hulle verbindings gebruik Byvoorbeeld swawelsuur H2SO4 en seleensuur H2SeO4 is homoloe Die eieskappe van homoloe verbindings is dikwels baie vergelykbaar Swawelsuur en seleensuur is altwee sterke sure n Reeks soos H2O H2S H2Se H2Te met groep 16 se elemente word n homoloe reeks genoem Ander groeperings WysigAndere groeperinge binne die periodieke tabel is periodes blokke reekseVerwysings WysigVertaal uit die Nederlandse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Groep periodieke tabel amp ol,