×
Blok (periodieke tabel)

Die elemente word in die periodieke tabel in 'n aantal blokke ingedeel op grond van hoe die elektrone die subskille vul. Die naam van hierdie blokke word afgelei van die naam van die betrokke subskil.

Daar is vier verskillende subskille bekend en daarom vier blokke: die s-blok, p-blok, d-blok en f-blok

Ander groeperinge in die periodieke tabel is:

Publikasie datum: September 09, 2021

blok, periodieke, tabel, blokke, blokp, blokd, blokf, blok, elemente, word, periodieke, tabel, aantal, blokke, ingedeel, grond, elektrone, subskille, naam, hierdie, blokke, word, afgelei, naam, betrokke, subskil, daar, vier, verskillende, subskille, bekend, da. Blokke s blokp blokd blokf blok Die elemente word in die periodieke tabel in n aantal blokke ingedeel op grond van hoe die elektrone die subskille vul Die naam van hierdie blokke word afgelei van die naam van die betrokke subskil Daar is vier verskillende subskille bekend en daarom vier blokke die s blok p blok d blok en f blok Ander groeperinge in die periodieke tabel is groepe periode reekseOntsluit van https af wikipedia org w index php title Blok periodieke tabel amp ol,