×
Baarsagtige

Die Baarsagtiges of Perciformes is die grootste orde van gewerweldes en sluit 40% van alle visspesies in. Die orde hoort tot die klas Actinopterygii. Die Baarsagtiges maak met hul 7 000 verskillende spesies die grootste orde van die visryk uit. Uitwendig kan hulle meestal herken word aan die twee rugvinne, maar die beslissende kenmerke wat hulle saam aan een familie laat behoort, is eerder inwendig.

Baarsagtiges
Perca flavescens
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Perciformes
Families

Verskeie, sien artikel langsaan.

Die belangrikste subordes van die baarsagtiges is die Percidae, die Mugilidae, die Sphyraenidae, die Labridae, die Trachinidae, die Blenniidae, die Gobiidae, die Scombridae, die Acanthuridae en die Anabantidae. Meer as 'n kwart van alle lewende vissoorte behoort tot die orde Perciformes (Baarsagtiges) wat meer as 7 000 spesies tel. Sowel vars- as soutwatervisse van allerlei vorme en lewenswyses behoort tot hierdie orde.

Die meeste van hierdie visse is inheems in die Noordelike Halfrond. Sommige kom wel in die Suidelike Halfrond voor, maar 'n hele aantal, veral die varswaterfamilies, is ingevoer na Suid-Afrikaanse riviere, waar hulle goed gevestig geraak het en deesdae baie gewilde hengelvisseis. Onder die ingevoerde visse tel die grootbek-swartbaars (Micropterus salmoides), wat in 1928 uit Holland ingevoer is, en die kleinbek-swartbaars (Micropterus dolomieu), wat in 1938 uit die Verenigde State ingevoer is.

Die blouwang-sonvis (Lepomis macrochirus) en die kleinbekswartbaars het min of meer (dieselfde tyd in Suid-Afrika aangekom. Hulle is aanvanklik in damme in Jonkershoek geplaas, maar het so gefloreer dat hulle oor die hele land tot in Zimbabwe versprei kon word. Hul broeigewoontes het heeltemal by plaaslike toestande aangepas, en hengelaars verkies om hulle met kunslepels te vang.

Inhoud

Die Europese baars, wat ook die gewone baars (Perea fluviatilis), genoem word, kom met die uitsondering van Spanje, Suid-Italië en Noord-Skandinawië oral in Europa en selfs in Siberië voor. Hulle leef in lopende en staande water en kom selfs in soutwatervoor.

In Suid-Afrika is hulle ingevoerde varswatervisse. Gewoonlik is hul grondkleur olyf tot geelgroen. Hulle het vyf tot sewe dwarsstrepe en 'n swart vlek aan die punt van die eerste rugvin. Die buik-, aars- en stertvin is meestal helderrooi. Die Europese baarse is roofvisse en jag gewoonlik in skole. Hulle word selde langer as 400 mm. Die wyfiebaars skei in die broeityd stringe van tussen 200 000 tot 300 000 eiertjies af. In Noord-Amerika word die geelbaars aangetref, wat baie soos die Europese baars lyk. Sy vinne is egter oranje en nie rooi nie.

Hierdie visse (Lucioperca sandra) het aanvanklik in feitlik alle riviere en mere van Oos- en Sentraal-Europa voorgekom, en later is hulle ook na die Ryn oorgebring, waar hul oorlewing vandag weens besoedeling bedreig word. Snoekbaars is 'n baie gewilde hengel en eetvis. In bou stem die snoekbaars in redelike mate ooreen met die snoek, hoewel hulle die kleure van die baars vertoon.

Hulle word nie veel langer as 'n half meter nie. Daar bestaan geen verwantskap tussen snoeke en baarse nie, en snoeke is geneig om van die toneel te verdwyn sodra die snoekbaarse hulle gebiedswaters binnedring. Die snoekbaarsmannetjie versorg die klein vissies. Die eiertjies word afgeskei in 'n nes van takkies en klippies, waar die klein vissies, nadat hulle uitgekom het, nog 'n tyd lank versorg word.

Hierdie visse is oor die hele lyf gevlek en het 'n baie onreëlmatige gebit. Die eiertjies van die Amerikaanse snoekbaars (Stizostedion vitreum) word blykbaar nie versorg of opgepas nie. Die wyfies skei die eiertjies willekeurig af, sommer op enige plek op die bodem van vlak mere.

Soms trek die visse stroom op om op vlak, rotsagtige plekke te paar. Hul Europese verwante leef hoofsaaklik van lewende prooi, maar die Amerikaanse snoekbaars eet dooie of lewendige prooi. Die lengte van die volwasse vis wissel van 1,25 tot 1,50 m en hulle bereik dikwels ʼn massa van 12 kg. Die baarsagtiges sluit baie soorte visse in, selfs tropiese en arktiese visse. 'n Aantal van die kleiner soorte is spesiaal vir akwariums geteel.

Die orde sluit beide vars- en seewater visse in. Die vis het 'n tipiese dorsale vin en stertvinne wat gespleed is. Daar is ongeveer 7000 verskillende spesies van verskillende vorms en groottes wat in alle akwatiese omgewings aangetref word.

Suborde Percoidei

Superfamilie Percoidea

Superfamilie Cirrhitoidea

Superfamilie Cepoloidea

  • Cepolidae

Suborde Elassomatoidei

  • Elassomatidae

Suborde Labroidei

Suborde Zoarcoidei

  • Anarhichadidae
  • Bathymasteridae
  • Cryptacanthodidae
  • Pholidae
  • Ptilichthyidae
  • Scytalinidae
  • Stichaeidae
  • Zaproridae
  • Zoarcidae

Suborde Notothenioidei

  • Bathydraconidae
  • Bovichthyidae
  • Channichthyidae
  • Harpagiferidae
  • Nototheniidae

Suborde Trachinoidei

  • Ammodytidae
  • Champsodontidae
  • Cheimarrhichthyidae
  • Chiasmodontidae
  • Creediidae
  • Leptoscopidae
  • Percophidae
  • Pholidichthyidae
  • Pinguipedidae
  • Trachinidae
  • Trichodontidae
  • Trichonotidae
  • Uranoscopidae

Suborde Blennioidei

Suborde Icosteoidei

  • Icosteidae

Suborde Gobiesocoidei

Suborde Callionymoidei

Suborde Gobioidei

Suborde Kurtoidei

  • Kurtidae

Suborde Acanthuroidei

Suborde Scombrolabracoidei

  • Scombrolabracidae

Suborde Scombroidei

Suborde Stromateoidei

Suborde Anabantoidei

  • Anabantidae
  • Belontiidae
  • Helostomatidae
  • Luciocephalidae
  • Osphronemidae

Suborde Channoidei

  • Channidae

Publikasie datum: Augustus 17, 2021

baarsagtige, perciformes, grootste, orde, gewerweldes, sluit, alle, visspesies, orde, hoort, klas, actinopterygii, maak, verskillende, spesies, grootste, orde, visryk, uitwendig, hulle, meestal, herken, word, twee, rugvinne, maar, beslissende, kenmerke, hulle,. Die Baarsagtiges of Perciformes is die grootste orde van gewerweldes en sluit 40 van alle visspesies in Die orde hoort tot die klas Actinopterygii Die Baarsagtiges maak met hul 7 000 verskillende spesies die grootste orde van die visryk uit Uitwendig kan hulle meestal herken word aan die twee rugvinne maar die beslissende kenmerke wat hulle saam aan een familie laat behoort is eerder inwendig BaarsagtigesPerca flavescensWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas Osteichthyes Huxley 1880 Klas ActinopterygiiSubklas NeopterygiiInfraklas TeleosteiSuperorde AcanthopterygiiOrde PerciformesFamiliesVerskeie sien artikel langsaan Die belangrikste subordes van die baarsagtiges is die Percidae die Mugilidae die Sphyraenidae die Labridae die Trachinidae die Blenniidae die Gobiidae die Scombridae die Acanthuridae en die Anabantidae Meer as n kwart van alle lewende vissoorte behoort tot die orde Perciformes Baarsagtiges wat meer as 7 000 spesies tel Sowel vars as soutwatervisse van allerlei vorme en lewenswyses behoort tot hierdie orde Die meeste van hierdie visse is inheems in die Noordelike Halfrond Sommige kom wel in die Suidelike Halfrond voor maar n hele aantal veral die varswaterfamilies is ingevoer na Suid Afrikaanse riviere waar hulle goed gevestig geraak het en deesdae baie gewilde hengelvisseis Onder die ingevoerde visse tel die grootbek swartbaars Micropterus salmoides wat in 1928 uit Holland ingevoer is en die kleinbek swartbaars Micropterus dolomieu wat in 1938 uit die Verenigde State ingevoer is Die blouwang sonvis Lepomis macrochirus en die kleinbekswartbaars het min of meer dieselfde tyd in Suid Afrika aangekom Hulle is aanvanklik in damme in Jonkershoek geplaas maar het so gefloreer dat hulle oor die hele land tot in Zimbabwe versprei kon word Hul broeigewoontes het heeltemal by plaaslike toestande aangepas en hengelaars verkies om hulle met kunslepels te vang Inhoud 1 Europese baars 2 Snoekbaars 3 Amerikaanse snoekbaars 4 Kenmerke 5 Families 5 1 Suborde Percoidei 5 2 Suborde Elassomatoidei 5 3 Suborde Labroidei 5 4 Suborde Zoarcoidei 5 5 Suborde Notothenioidei 5 6 Suborde Trachinoidei 5 7 Suborde Blennioidei 5 8 Suborde Icosteoidei 5 9 Suborde Gobiesocoidei 5 10 Suborde Callionymoidei 5 11 Suborde Gobioidei 5 12 Suborde Kurtoidei 5 13 Suborde Acanthuroidei 5 14 Suborde Scombrolabracoidei 5 15 Suborde Scombroidei 5 16 Suborde Stromateoidei 5 17 Suborde Anabantoidei 5 18 Suborde Channoidei 6 Sien ook 7 BronnelysEuropese baars WysigDie Europese baars wat ook die gewone baars Perea fluviatilis genoem word kom met die uitsondering van Spanje Suid Italie en Noord Skandinawie oral in Europa en selfs in Siberie voor Hulle leef in lopende en staande water en kom selfs in soutwatervoor In Suid Afrika is hulle ingevoerde varswatervisse Gewoonlik is hul grondkleur olyf tot geelgroen Hulle het vyf tot sewe dwarsstrepe en n swart vlek aan die punt van die eerste rugvin Die buik aars en stertvin is meestal helderrooi Die Europese baarse is roofvisse en jag gewoonlik in skole Hulle word selde langer as 400 mm Die wyfiebaars skei in die broeityd stringe van tussen 200 000 tot 300 000 eiertjies af In Noord Amerika word die geelbaars aangetref wat baie soos die Europese baars lyk Sy vinne is egter oranje en nie rooi nie Snoekbaars WysigHierdie visse Lucioperca sandra het aanvanklik in feitlik alle riviere en mere van Oos en Sentraal Europa voorgekom en later is hulle ook na die Ryn oorgebring waar hul oorlewing vandag weens besoedeling bedreig word Snoekbaars is n baie gewilde hengel en eetvis In bou stem die snoekbaars in redelike mate ooreen met die snoek hoewel hulle die kleure van die baars vertoon Hulle word nie veel langer as n half meter nie Daar bestaan geen verwantskap tussen snoeke en baarse nie en snoeke is geneig om van die toneel te verdwyn sodra die snoekbaarse hulle gebiedswaters binnedring Die snoekbaarsmannetjie versorg die klein vissies Die eiertjies word afgeskei in n nes van takkies en klippies waar die klein vissies nadat hulle uitgekom het nog n tyd lank versorg word Amerikaanse snoekbaars WysigHierdie visse is oor die hele lyf gevlek en het n baie onreelmatige gebit Die eiertjies van die Amerikaanse snoekbaars Stizostedion vitreum word blykbaar nie versorg of opgepas nie Die wyfies skei die eiertjies willekeurig af sommer op enige plek op die bodem van vlak mere Soms trek die visse stroom op om op vlak rotsagtige plekke te paar Hul Europese verwante leef hoofsaaklik van lewende prooi maar die Amerikaanse snoekbaars eet dooie of lewendige prooi Die lengte van die volwasse vis wissel van 1 25 tot 1 50 m en hulle bereik dikwels ʼn massa van 12 kg Die baarsagtiges sluit baie soorte visse in selfs tropiese en arktiese visse n Aantal van die kleiner soorte is spesiaal vir akwariums geteel Kenmerke WysigDie orde sluit beide vars en seewater visse in Die vis het n tipiese dorsale vin en stertvinne wat gespleed is Daar is ongeveer 7000 verskillende spesies van verskillende vorms en groottes wat in alle akwatiese omgewings aangetref word Families WysigSuborde Percoidei Wysig Superfamilie Percoidea Acropomatidae Ambassidae Apogonidae Arripidae Banjosidae Bathyclupeidae Bramidae Caesionidae Callanthiidae Carangidae Caristiidae Centracanthidae Centrarchidae Centropomidae Chaetodontidae Coryphaenidae Dichistiidae Dinolestidae Dinopercidae Drepaneidae Echeneidae Emmelichthyidae Enoplosidae Epigonidae Gerreidae Glaucosomatidae Grammatidae Haemulidae Inermiidae Kuhliidae Kyphosidae Lactariidae Leiognathidae Leptobramidae Lethrinidae Lobotidae Lutjanidae Malacanthidae Menidae Monodactylidae Moronidae Mullidae Nandidae Nematistiidae Nemipteridae Notograptidae Opistognathidae Oplegnathidae Ostracoberycidae Pempheridae Pentacerotidae Percichthyidae Percidae Plesiopidae Polycentridae Polynemidae Polyprionidae Pomacanthidae Pomatomidae Priacanthidae Pseudochromidae Rachycentridae Sciaenidae Scombropidae Serranidae Sillaginidae Sparidae Terapontidae Toxotidae Superfamilie Cirrhitoidea Aplodactylidae Cheilodactylidae Chironemidae Cirrhitidae Latridae Superfamilie Cepoloidea CepolidaeSuborde Elassomatoidei Wysig ElassomatidaeSuborde Labroidei Wysig Cichlidae Embiotocidae Labridae Odacidae Pomacentridae ScaridaeSuborde Zoarcoidei Wysig Anarhichadidae Bathymasteridae Cryptacanthodidae Pholidae Ptilichthyidae Scytalinidae Stichaeidae Zaproridae ZoarcidaeSuborde Notothenioidei Wysig Bathydraconidae Bovichthyidae Channichthyidae Harpagiferidae NototheniidaeSuborde Trachinoidei Wysig Ammodytidae Champsodontidae Cheimarrhichthyidae Chiasmodontidae Creediidae Leptoscopidae Percophidae Pholidichthyidae Pinguipedidae Trachinidae Trichodontidae Trichonotidae UranoscopidaeSuborde Blennioidei Wysig Blenniidae Chaenopsidae Clinidae Dactyloscopidae Labrisomidae TripterygiidaeSuborde Icosteoidei Wysig IcosteidaeSuborde Gobiesocoidei Wysig GobiesocidaeSuborde Callionymoidei Wysig Callionymidae DraconettidaeSuborde Gobioidei Wysig Eleotridae Gobiidae Kraemeriidae Microdesmidae Odontobutidae Ptereleotridae Rhyacichthyidae Schindleriidae XenisthmidaeSuborde Kurtoidei Wysig KurtidaeSuborde Acanthuroidei Wysig Acanthuridae Ephippidae Luvaridae Scatophagidae Siganidae ZanclidaeSuborde Scombrolabracoidei Wysig ScombrolabracidaeSuborde Scombroidei Wysig Sphyraenidae Gempylidae Istiophoridae Trichiuridae Scombridae XiphiidaeSuborde Stromateoidei Wysig Amarsipidae Ariommatidae Centrolophidae Nomeidae Tetragonuridae StromateidaeSuborde Anabantoidei Wysig Anabantidae Belontiidae Helostomatidae Luciocephalidae OsphronemidaeSuborde Channoidei Wysig ChannidaeSien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamiliesBronnelys WysigWereldspektrum 1982 ISBN 0908409435 volume 2 bl 133 135Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Baarsagtige amp ol,