×
Pennsilvanië

Pennsilvanië (Engels: Commonwealth of Pennsylvania) is een van die Middel-Atlantiese deelstate in die ooste van die Verenigde State van Amerika, met 'n bevolking wat in 2019 op 12,8 miljoen beraam is. Dit was in 1787 een van die oorspronklike Dertien Kolonies. Die gebied is gedurende die 17de eeu deur Europeërs verken, en in 1634 is die eerste Europese nedersetting deur Sweedse setlaars gestig. In 1681 is die gebied deur 'n koninklike oktrooi aan die Engelse Kwaker William Penn (1644–1718) toegeken, 'n voorstaander van godsdiensvryheid en politieke liberalisme. Pennsilvanië het 'n belangrike rol in die Amerikaanse Rewolusie en as een van die oorspronklike state van die Unie ook by die onafhanklikwording van die Verenigde State gespeel.

Gemenebes Pennsilvanië
Vlag van Pennsilvanië Seël
Bynaam(e): The Keystone State, The Quaker State, The Coal State, The Oil State
Amptelike taal(e) Geen
Hoofstad Harrisburg
Grootste stad Philadelphia
Area 33ste in die V.S.
- Totaal 119 283 km2
- Wydte 455 km
- Lengte 255 km
- Water 3 208 km2
- % water 2,7 %
- Breedtegraad 39°43'N tot 42°16'N
- Lengtegraad 74°41'W tot 80°31'W
Bevolking 6de in die V.S.
- Totaal 12 702 379
- Digtheid 106,5/km2
10de in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Mount Davis
979 m
- Gemiddeld 335 m
- Laagste punt Delawarerivier
seevlak
Toetrede tot die Unie 12 Desember 1787 (2de)
Goewerneur Tom Wolf (D)
Luitenant-Goewerneur John Fetterman (D)
Wetgewer Pennsilvanië Algemene Vergadering
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Bob Casey, Jr. (D)
Pat Toomey (R)
Tydsone UTC -5 / Somertyd -4
Afkortings PA US-PA
Webblad
World's End State Park in Sullivan County
US Route 220 loop deur die Appalache-bergreeks. Die foto is in Lamar Township, Clinton County geneem
Carpenters' Hall in Philadelphia. In hierdie oorspronklike gildehuis van timmermans het in 1774 die Eerste Kontinentale Kongres vergader. Sedertdien word na die Georgiaanse gebou verwys as die Birthplace of Liberty - die Bakermat van Vryheid
'n Nagtelike aansig van die middestad van Pittsburgh

Pennsilvanië is ondanks die agteruitgang van sy vroeëre swaar nywerhede nog steeds een van die welvarendste deelstate van die VSA, met landbou, mynbou, nywerhede en hoëtegnologie as sy ekonomiese basis. Die deelstaat is een van die hoofprodusente van staal en steenkool in die VSA. Terwyl Harrisburg as die administratiewe hoofstad dien, is Philadelphia en Pittsburgh belangrike ekonomiese, kulturele en opvoedkundige sentrums.

Amptelike webtuiste

    Toerisme

      Geskiedenis


        Verenigde State van Amerika
        StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
        Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
        EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
        Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
        Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

        Publikasie datum: November 15, 2021

        pennsilvanië, engels, commonwealth, pennsylvania, middel, atlantiese, deelstate, ooste, verenigde, state, amerika, bevolking, 2019, miljoen, beraam, 1787, oorspronklike, dertien, kolonies, gebied, gedurende, 17de, deur, europeërs, verken, 1634, eerste, europes. Pennsilvanie Engels Commonwealth of Pennsylvania is een van die Middel Atlantiese deelstate in die ooste van die Verenigde State van Amerika met n bevolking wat in 2019 op 12 8 miljoen beraam is Dit was in 1787 een van die oorspronklike Dertien Kolonies Die gebied is gedurende die 17de eeu deur Europeers verken en in 1634 is die eerste Europese nedersetting deur Sweedse setlaars gestig In 1681 is die gebied deur n koninklike oktrooi aan die Engelse Kwaker William Penn 1644 1718 toegeken n voorstaander van godsdiensvryheid en politieke liberalisme Pennsilvanie het n belangrike rol in die Amerikaanse Rewolusie en as een van die oorspronklike state van die Unie ook by die onafhanklikwording van die Verenigde State gespeel Gemenebes PennsilvanieVlag van Pennsilvanie SeelBynaam e The Keystone State The Quaker State The Coal State The Oil StateAmptelike taal e GeenHoofstad HarrisburgGrootste stad PhiladelphiaArea 33ste in die V S Totaal 119 283 km2 Wydte 455 km Lengte 255 km Water 3 208 km2 water 2 7 Breedtegraad 39 43 N tot 42 16 N Lengtegraad 74 41 W tot 80 31 WBevolking 6de in die V S Totaal 12 702 379 Digtheid 106 5 km2 10de in die V S Hoogte Hoogste punt Mount Davis 979 m Gemiddeld 335 m Laagste punt Delawarerivier seevlakToetrede tot die Unie 12 Desember 1787 2de Goewerneur Tom Wolf D Luitenant Goewerneur John Fetterman D Wetgewer Pennsilvanie Algemene Vergadering Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore Bob Casey Jr D Pat Toomey R Tydsone UTC 5 Somertyd 4Afkortings PA US PAWebblad pa gov World s End State Park in Sullivan County US Route 220 loop deur die Appalache bergreeks Die foto is in Lamar Township Clinton County geneem Carpenters Hall in Philadelphia In hierdie oorspronklike gildehuis van timmermans het in 1774 die Eerste Kontinentale Kongres vergader Sedertdien word na die Georgiaanse gebou verwys as die Birthplace of Liberty die Bakermat van Vryheid 1 n Nagtelike aansig van die middestad van Pittsburgh Pennsilvanie is ondanks die agteruitgang van sy vroeere swaar nywerhede nog steeds een van die welvarendste deelstate van die VSA met landbou mynbou nywerhede en hoetegnologie as sy ekonomiese basis Die deelstaat is een van die hoofprodusente van staal en steenkool in die VSA Terwyl Harrisburg as die administratiewe hoofstad dien is Philadelphia en Pittsburgh belangrike ekonomiese kulturele en opvoedkundige sentrums Verwysings Wysig Amptelike webtuiste van Carpenters Hall Besoek op 29 Junie 2020Eksterne skakels WysigAmptelike webtuisteWelcome to PennsylvaniaToerismeVisit Pennsylvania Pursue Your HappinessGeskiedenisHistorical Society of Pennsylvania Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande Palau Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pennsilvanie amp ol,