fbpx
Wikipedia

Peipusmeer

Peipusmeer

Nasa-Satellietbeeld van die Peipusmeer

Kaart van die Narva-bekken met die Peipusmeer
Koördinate:58°41′N 27°29′O / 58.683°N 27.483°O / 58.683; 27.483Koördinate: 58°41′N 27°29′O / 58.683°N 27.483°O / 58.683; 27.483
Ligging:Estland en Rusland
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:3 555 km² (1 373 myl²)
Gemiddelde diepte:7,1 m (23 vt)
Maksimum diepte:15,3 m (50 vt)
Volume:25 km³ (6 myl³)
Opvangsgebied:47 800 km² (18 500 myl²)
Invloei:Emajõgi, Velikaya
Uitvloei:Narva
Eiland/e:Kamenka, Kolpino, Piirissaar
Nedersettings:Kallaste, Mustvee, Pskof

Die Peipusmeer (Esties: Peipsi-Pihkva järv; Russies: Псковско-Чудское озеро, Pskovsko-Chudskoye ozero) is die vyfde grootste meer in Europa ná die Ladogameer en die Onegameer (beide in Rusland), die Vänernmeer in Swede en die Saimaameer in Finland met 'n oppervlakte van 3 555 km². Daarbenewens is dit die grootste meer van Europa, wat op 'n grens, dié tussen Estland en Rusland, geleë is. Dit is in die ooste van Estland en in die weste van Rusland geleë. Die Peipusmeer word deur die Narvarivier met die Golf van Finland (Oossee) verbind.

Kuslyn by Kallaste, Estland

Die Peipusmeer bestaan uit drie dele:

  • Peipsi-meer / Chudskoje (Esties: Peipsi järv, Russies: Чудское озеро), die noordelike deel van die meer met 'n oppervlakte van 2 611 km² (1 008 myl²; 73%)
  • Pihkva-meer / Pskowskoje (Esties: Pihkva järv, Russies: Псковское озеро), die suidelike deel van die meer (708 km² (273 myl²; 20%)
  • Lämmi-meer / Tjoploje (Esties: Lämmijärv, Russies: Тёплое озеро), die meer tussen die ander twee (236 km² (91 myl²; 7%)

Tydens die veldslag op die Peipusmeer op 12 April 1242 het 'n Russiese leër onder die Nowgorodse vors Aleksander Nefski teen die Duitse Orde seëvier en sodoende die uitbreiding van die Orde na die Ooste beëindig.

Eksterne skakels

  •   Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Peipusmeer.
  • (en) "Lake Peipus". Encyclopædia Britannica. Besoek op 19 April 2020.

Peipusmeer
peipusmeer, nasa, satellietbeeld, kaart, narva, bekken, koördinate, koördinate, 483ligging, estland, ruslandsoort, binnemeeroppervlakte, gemiddelde, diepte, maksimum, diepte, volume, opvangsgebied, invloei, emajõgi, velikayauitvloei, narvaeiland, kamenka, kolp. PeipusmeerNasa Satellietbeeld van die PeipusmeerKaart van die Narva bekken met die PeipusmeerKoordinate 58 41 N 27 29 O 58 683 N 27 483 O 58 683 27 483 Koordinate 58 41 N 27 29 O 58 683 N 27 483 O 58 683 27 483Ligging Estland en RuslandSoort BinnemeerOppervlakte 3 555 km 1 373 myl Gemiddelde diepte 7 1 m 23 vt Maksimum diepte 15 3 m 50 vt Volume 25 km 6 myl Opvangsgebied 47 800 km 18 500 myl Invloei Emajogi VelikayaUitvloei NarvaEiland e Kamenka Kolpino PiirissaarNedersettings Kallaste Mustvee PskofDie Peipusmeer Esties Peipsi Pihkva jarv Russies Pskovsko Chudskoe ozero Pskovsko Chudskoye ozero is die vyfde grootste meer in Europa na die Ladogameer en die Onegameer beide in Rusland die Vanernmeer in Swede en die Saimaameer in Finland met n oppervlakte van 3 555 km Daarbenewens is dit die grootste meer van Europa wat op n grens die tussen Estland en Rusland gelee is Dit is in die ooste van Estland en in die weste van Rusland gelee Die Peipusmeer word deur die Narvarivier met die Golf van Finland Oossee verbind Kuslyn by Kallaste Estland Die Peipusmeer bestaan uit drie dele Peipsi meer Chudskoje Esties Peipsi jarv Russies Chudskoe ozero die noordelike deel van die meer met n oppervlakte van 2 611 km 1 008 myl 73 Pihkva meer Pskowskoje Esties Pihkva jarv Russies Pskovskoe ozero die suidelike deel van die meer 708 km 273 myl 20 Lammi meer Tjoploje Esties Lammijarv Russies Tyoploe ozero die meer tussen die ander twee 236 km 91 myl 7 Tydens die veldslag op die Peipusmeer op 12 April 1242 het n Russiese leer onder die Nowgorodse vors Aleksander Nefski teen die Duitse Orde seevier en sodoende die uitbreiding van die Orde na die Ooste beeindig Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Peipusmeer en Lake Peipus Encyclopaedia Britannica Besoek op 19 April 2020 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Peipusmeer amp oldid 2166222,