×
Pavia

Pavia is 'n stad in Italië in die streek Lombardye 25 km suidelik van die stad Milaan aan die Ticinorivier. Dit is ook die hoofstad van die provinsie Pavia.

Pavia
Stad
Kerk S.Maria del Carmine in Pavia
Pavia in die provinsie Pavia
Koördinate:45°11′00″N9°9′00″O /45.18333°N 9.15000°O /45.18333; 9.15000Koördinate:45°11′00″N9°9′00″O /45.18333°N 9.15000°O /45.18333; 9.15000
Land Italië
ProvinsiesPavia
Oppervlak
• Totaal62 km2 (24 vk. myl)
Hoogte4 m (13 ft)
Bevolking
• Totaal71 486
• Digtheid1 146/km2 (2 970/vk. m.)
TydsoneUTC+1 (MET)
SomertydUTC+2 (MEST)
Poskode
018100
Webwerf

In die tyd van die Romeinse Ryk heet die stad, nes die rivier, Ticinum. Dit is later die hoofstad van die koninkryk van die Langobarde en is bekend as Papia. In die 14de eeu word daar 'n universiteit gestig en die katedraal stam ook uit hierdie tyd.

Teenswoordig is Pavia 'n nywerheidstad met voedingsmiddele, chemie en tekstiel. In die omgewing word wyn verbou. Die Certosa di Pavia is 'n kartuiserklooster wat op 8km afstand lê en bekend is vir sy laatromaanse en gotiese boukuns.

  • Pous Johannes XIV (?-984), gebore als Petrus Canepanova
  • Girolamo Cardano (1501-1576), wetenskaplike
  • Filippo de Filippi (1814-1867), soöloog
  • Luigi Cremona (1830-1903), wiskundige
  • Felice Casorati (1835-1890), wiskundige
  • Bruno Giorgi (1940-2010), voetballer en afrigter
  • Giovanni Lombardi (1969), wielrenner
  • Boëthius (480-526), skrywer
  • Dirk van Holland (?-1197), biskop
  • Aula Magna van die universiteit

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

pavia, stad, italië, streek, lombardye, suidelik, stad, milaan, ticinorivier, hoofstad, provinsie, stadkerk, maria, carmine, provinsie, koördinate, 18333, 15000, 18333, 15000, koördinate, 18333, 15000, 18333, 15000land, italiëprovinsiesoppervlak, totaal62, hoo. Pavia is n stad in Italie in die streek Lombardye 25 km suidelik van die stad Milaan aan die Ticinorivier Dit is ook die hoofstad van die provinsie Pavia PaviaStadKerk S Maria del Carmine in PaviaPavia in die provinsie PaviaKoordinate 45 11 00 N 9 9 00 O 45 18333 N 9 15000 O 45 18333 9 15000 Koordinate 45 11 00 N 9 9 00 O 45 18333 N 9 15000 O 45 18333 9 15000Land ItalieProvinsiesPaviaOppervlak Totaal62 km2 24 vk myl Hoogte4 m 13 ft Bevolking Totaal71 486 Digtheid1 146 km2 2 970 vk m TydsoneUTC 1 MET SomertydUTC 2 MEST Poskode018100Webwerfwww pavia it In die tyd van die Romeinse Ryk heet die stad nes die rivier Ticinum Dit is later die hoofstad van die koninkryk van die Langobarde en is bekend as Papia In die 14de eeu word daar n universiteit gestig en die katedraal stam ook uit hierdie tyd Teenswoordig is Pavia n nywerheidstad met voedingsmiddele chemie en tekstiel In die omgewing word wyn verbou Die Certosa di Pavia is n kartuiserklooster wat op 8km afstand le en bekend is vir sy laatromaanse en gotiese boukuns Bekende persone wat hier gebore is WysigPous Johannes XIV 984 gebore als Petrus Canepanova Girolamo Cardano 1501 1576 wetenskaplike Filippo de Filippi 1814 1867 sooloog Luigi Cremona 1830 1903 wiskundige Felice Casorati 1835 1890 wiskundige Bruno Giorgi 1940 2010 voetballer en afrigter Giovanni Lombardi 1969 wielrennerBekende persone wat hier oorlede is WysigBoethius 480 526 skrywer Dirk van Holland 1197 biskop Aula Magna van die universiteitWikimedia Commons bevat media in verband met Pavia Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pavia amp ol,