×
Paul Slabolepszy

Paul Slabolepszy (gebore 1948) is ’n Suid-Afrikaanse akteur en dramaturg. Hy is in Bolton, Engeland, gebore. Sy ma was Engels en sy pa ’n Poolse vlugteling.

Paul Slabolepszy
Geboorte 1948
Bolton, Engeland
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise, dramaturg
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nadat die gesin na Suid-Afrika geïmmigreer het, het Slabolepszy in Musina, Polokwane en Witbank grootgeword. Hy wou aanvanklik ’n radiosportkommentator word. Met sy skool se sokkerwedstryde sou hy kommentaar lewer en dit later terugspeel. Dit het gou ’n instelling geword. Hy het daarna ook ander sport gedek en die plaaslike koerant het van sy bydraes gepubliseer vandat hy 14 jaar oud was.

Omdat hy ’n radioloopbaan wou volg, het hy aan die Universiteit van Kaapstad ’n graad behaal met drama en Engels as hoofvakke. Hy het in dié tyd betrokke geraak in professionele teater. Hy het daarna op toneelspel gefokus. In 1983 is Slabolepszy bekroon as Standard Bank se Jong Kunstenaar vir Drama.

Slabolepszy is een van Suid-Afrika se beste dramaturge en was in 1972 saam met Athol Fugard, Yvonne Bryceland en John Kani ’n stigterslid van Die Ruimte-teater, die land se eerste nierassige teatergeselskap. In 1976 was hy ook ’n stigterslid van Die Markteater in Johannesburg saam met Mannie Manim en Barney Simon.

Sy toneelstukke ondersoek die onsekerhede en ongemak van die wit laer-middelklas-Afrikaner.

Hy het lank saam met die akteur Bill Flynn gewerk. Hy het oor die jare verskeie toekennings ontvang, onder andere elke toekenning vir beste akteur in 1993 vir sy rol as Eddie in The Return of Elvis Du Pisanie, wat hy self geskryf het. Van die pryse wat die toneelstuk in 1993 gewen het, is die Vita-, Fleur du Cap- en Dalro-teaterprys vir onder meer beste nuwe Suid-Afrikaanse toneelstuk, beste akteur, beste regisseur en beste produksie. Die het ook The Star Tonight- en die IGI Life Vita-prys as beste komedie ontvang.

Inhoud

  • Renovations (1979)
  • The Defloration of Miles Koekemoer (1980)
  • Saturday Night at the Palace (1982)
  • Karoo Grand (1983)
  • Under the Oaks (1984)
  • Over the Hill (1985)
  • Boo to the Moon (1986)
  • Making Like America (1986)
  • Travelling Shots (1988)
  • Smallholding (1989)
  • One for the High Jump (1990)
  • The Eyes of Their Whites (1990)
  • Braait Laaities (1991)
  • Mooi Street Moves (1992)
  • The Return of Elvis Du Pisanie (1992)
  • Pale Natives (1993)
  • Victoria Almost Falls (1994)
  • Tickle to Fine Leg (1994)
  • Heel Against the Head (1996)
  • Once a Pirate (1996)
  • Going for the Jocular (1997)
  • Fordsburg's Finest (1997)
  • Planet Perth (1998)
  • Life's a Pitch (1998)
  • Crashing the Night (2000)
  • Running Riot (2001)
  • It's Just Not Cricket (2002)
  • Whole in One (2003)
  • Art of Charf (Lady Lonely Hearts) (2005)
  • Saturday Night at the Palace
  • Oh, Shucks – Here Comes UNTAG
  • Heel Against the Head
  • Swansong for Charlie
  • Running Riot
  • Van Der Merwe P.I. – saam met Philo Pieterse
  • Die Prince van Pretoria – saam met Franz Marx
  • Taxi to Soweto – saam met Edgar Bold
  • Drama for a New South Africa: Seven Plays, David Graver (red.), ISBN 0-253-21326-6, Indiana University Press, 1999
  • Mooi Street and Other Moves, deur Paul Slabolepszy, Robert Greig (inleiding), Wits University Press, 1994, ISBN 1-86814-243-4.

Akteur

  • Boetie op manoeuvres (1985) – "The Horror"
  • Senor Smith (1986) TV-reeks – Godfrey
  • Saturday Night at the Palace (1987) – Vince
  • Reason to Die (1989) – Kyle Bellows
  • Rhodes (1996) TV-minireeks – Frederick Selous
  • The Making of the Mahatma (1996) – J.C. Smuts
  • Heel Against the Head (1999)- Crispin Wentzel
  • Stander (2003) – Politico
  • Running Riot (2006) – Crispin

Skrywer/medeskrywer

  • Senor Smith (1986) (TV-reeks)
  • Saturday Night at the Palace (1987) (draaiboek)
  • Oh Schucks... here comes UNTAG! (1990)
  • Heel Against the Head (1999)
  • Mama Jack (2005)
  • Running Riot (2006)

Vervaardiger

  • Running Riot (2006) (medevervaardiger)
  1. Simmonds, Ken (2003-04-18). . SASWA. Besoek op2008-03-19.Cite has empty unknown parameter: |coauthors= (help)
  2. (in Engels). The Writing Studio. Geargiveer vanaf op 10 Februarie 2012. Besoek op18 Maart 2008.
  3. Graver, David (1999-12-01). . Indiana University Press. p. 113. ISBN 0-253-21326-6.Cite has empty unknown parameter: |coauthors= (help)
  4. . capetowntoday (in Engels). vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2012. Besoek op19 Maart 2008.

Publikasie datum: Augustus 10, 2021

paul, slabolepszy, gebore, 1948, suid, afrikaanse, akteur, dramaturg, bolton, engeland, gebore, engels, poolse, vlugteling, geboorte, 1948, bolton, engelandnasionaliteit, suid, afrikaberoep, aktrise, dramaturginternet, rolprentdatabasis, profiel, nadat, gesin,. Paul Slabolepszy gebore 1948 is n Suid Afrikaanse akteur en dramaturg Hy is in Bolton Engeland gebore Sy ma was Engels en sy pa n Poolse vlugteling Paul SlabolepszyGeboorte 1948 Bolton EngelandNasionaliteit Suid AfrikaBeroep e Aktrise dramaturgInternet rolprentdatabasis profiel Nadat die gesin na Suid Afrika geimmigreer het het Slabolepszy in Musina Polokwane en Witbank grootgeword Hy wou aanvanklik n radiosportkommentator word Met sy skool se sokkerwedstryde sou hy kommentaar lewer en dit later terugspeel Dit het gou n instelling geword Hy het daarna ook ander sport gedek en die plaaslike koerant het van sy bydraes gepubliseer vandat hy 14 jaar oud was 1 Omdat hy n radioloopbaan wou volg het hy aan die Universiteit van Kaapstad n graad behaal met drama en Engels as hoofvakke Hy het in die tyd betrokke geraak in professionele teater Hy het daarna op toneelspel gefokus In 1983 is Slabolepszy bekroon as Standard Bank se Jong Kunstenaar vir Drama 2 Slabolepszy is een van Suid Afrika se beste dramaturge en was in 1972 saam met Athol Fugard Yvonne Bryceland en John Kani n stigterslid van Die Ruimte teater die land se eerste nierassige teatergeselskap In 1976 was hy ook n stigterslid van Die Markteater in Johannesburg saam met Mannie Manim en Barney Simon Sy toneelstukke ondersoek die onsekerhede en ongemak van die wit laer middelklas Afrikaner 3 Hy het lank saam met die akteur Bill Flynn gewerk Hy het oor die jare verskeie toekennings ontvang onder andere elke toekenning vir beste akteur in 1993 vir sy rol as Eddie in The Return of Elvis Du Pisanie wat hy self geskryf het Van die pryse wat die toneelstuk in 1993 gewen het is die Vita Fleur du Cap en Dalro teaterprys vir onder meer beste nuwe Suid Afrikaanse toneelstuk beste akteur beste regisseur en beste produksie Die het ook The Star Tonight en die IGI Life Vita prys as beste komedie ontvang 4 Inhoud 1 Toneelstukke 2 Dramas 3 Boeke 4 Rolprente 4 1 Akteur 4 2 Skrywer medeskrywer 4 3 Vervaardiger 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsToneelstukke WysigRenovations 1979 The Defloration of Miles Koekemoer 1980 Saturday Night at the Palace 1982 Karoo Grand 1983 Under the Oaks 1984 Over the Hill 1985 Boo to the Moon 1986 Making Like America 1986 Travelling Shots 1988 Smallholding 1989 One for the High Jump 1990 The Eyes of Their Whites 1990 Braait Laaities 1991 Mooi Street Moves 1992 The Return of Elvis Du Pisanie 1992 Pale Natives 1993 Victoria Almost Falls 1994 Tickle to Fine Leg 1994 Heel Against the Head 1996 Once a Pirate 1996 Going for the Jocular 1997 Fordsburg s Finest 1997 Planet Perth 1998 Life s a Pitch 1998 Crashing the Night 2000 Running Riot 2001 It s Just Not Cricket 2002 Whole in One 2003 Art of Charf Lady Lonely Hearts 2005 Dramas WysigSaturday Night at the Palace Oh Shucks Here Comes UNTAG Heel Against the Head Swansong for Charlie Running Riot Van Der Merwe P I saam met Philo Pieterse Die Prince van Pretoria saam met Franz Marx Taxi to Soweto saam met Edgar BoldBoeke WysigDrama for a New South Africa Seven Plays David Graver red ISBN 0 253 21326 6 Indiana University Press 1999 Mooi Street and Other Moves deur Paul Slabolepszy Robert Greig inleiding Wits University Press 1994 ISBN 1 86814 243 4 Rolprente WysigAkteur Wysig Boetie op manoeuvres 1985 The Horror Senor Smith 1986 TV reeks Godfrey Saturday Night at the Palace 1987 Vince Reason to Die 1989 Kyle Bellows Rhodes 1996 TV minireeks Frederick Selous The Making of the Mahatma 1996 J C Smuts Heel Against the Head 1999 Crispin Wentzel Stander 2003 Politico Running Riot 2006 CrispinSkrywer medeskrywer Wysig Senor Smith 1986 TV reeks Saturday Night at the Palace 1987 draaiboek Oh Schucks here comes UNTAG 1990 Heel Against the Head 1999 Mama Jack 2005 Running Riot 2006 Vervaardiger Wysig Running Riot 2006 medevervaardiger Verwysings Wysig Simmonds Ken 2003 04 18 Anthony Akerman and Paul Slabolepszy in conversation SASWA Besoek op 2008 03 19 Cite has empty unknown parameter coauthors help The art of writing and making films Running Riot in Engels The Writing Studio Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2012 Besoek op 18 Maart 2008 Graver David 1999 12 01 Drama for a New South Africa Seven Plays Indiana University Press p 113 ISBN 0 253 21326 6 Cite has empty unknown parameter coauthors help The Return of Elvis du Pisanie capetowntoday in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2012 Besoek op 19 Maart 2008 Eksterne skakels WysigPaul Slabolepszy op IMDb Resensie van Saturday Night at the Palace Resensie van Running Riot Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Paul Slabolepszy amp ol,