fbpx
Wikipedia

Patriotisme

Patriotisme of vaderlandsliefde is 'n gevoel van trots teenoor (bepaalde aspekte van) 'n persoon se land van herkoms of (na emigrasie) die land waarin 'n persoon woonagtig is.

Patriotte waai die Suid-Afrikaanse vlag tydens 'n sportbyeenkoms by die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in Pretoria.

Volgens HAT word patriotisme gedefinieer as: Bereidheid om jou eie belang op te offer, vir die welsyn van jou volk.

'n Persoon wat vaderlandsliefde betoon word 'n patriot genoem.

Eksterne skakels

Patriotisme
patriotisme, vaderlandsliefde, gevoel, trots, teenoor, bepaalde, aspekte, persoon, land, herkoms, emigrasie, land, waarin, persoon, woonagtig, patriotte, waai, suid, afrikaanse, vlag, tydens, sportbyeenkoms, fifa, sokker, wêreldbekertoernooi, 2010, pretoria, v. Patriotisme of vaderlandsliefde is n gevoel van trots teenoor bepaalde aspekte van n persoon se land van herkoms of na emigrasie die land waarin n persoon woonagtig is Patriotte waai die Suid Afrikaanse vlag tydens n sportbyeenkoms by die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2010 in Pretoria Volgens HAT word patriotisme gedefinieer as Bereidheid om jou eie belang op te offer vir die welsyn van jou volk n Persoon wat vaderlandsliefde betoon word n patriot genoem Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Patriotisme Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Patriotisme amp oldid 1889993,