fbpx Patricia Lewis
Wikipedia

Patricia Lewis

Patricia Lewis (gebore 22 September 1967) is 'n bekende Suid-Afrikaanse TV-aanbieder, aktrise en sangeres met haar kenmerkende lang blonde hare. Haar eerste album, "Don't tempt me" is in 1992 uitgereik. Sy het ook verskeie TV-programme soos Toyota Top 20, Blonde Ambisie en Supersterre aangebied.

Patricia Lewis
Agtergrondinligting
Gebore22 September 1967
Gauteng
Beroep(e)Aktrise en sangeres
Webwerf

Inhoud

Patricia is in Gauteng gebore waar sy aan Hoërskool Mondeor matrikuleer. Sy is in Mei 2003 met Mark Whitfield getroud. Hulle het een seun. Sy is in 2009 met kanker gediagnoseer.

Musiek

Lewis se debuutalbum, Don't Tempt Me, is in 1992 vrygestel. "Ek Is Lief Vir Jou", het verkope van 125 000 behaal. "Wie Sou Jou Kon Liefhê Soos Ek" het goue status bereik op die dag toe dit vrygestel is. Lewis het duette opgevoer met talle plaaslike en internasionale bekendes, waaronder David Hasselhoff, Kurt Darren, Bles Bridges en Jim Reeves.

Film en televisie

Na 'n loopbaan as model, speel Lewis in verskeie televisieprogramme, sowel as in 'n internasionale film saam met Oliver Reed. Lewis is die skepper van die realiteitsangkompetisie Supersterre , waarvan die derde seisoen in 2010 uitgesaai is. Sy het uit die openbare lewe getree nadat kanker by haar gediagnoseer is in 2009. Na vier jaar keer Lewis terug na die televisie as deelnemer aan die bekende uitgawe van MasterChef South Africa vroeg in 2015. Later is sy 'n deelnemer aan die derde seisoen van Strictly Come Dancing in 2007. Patricia is 'n gas op die vyfde seisoen van KykNET se Republiek van Zoid Afrika.

  • Net Soos In Drome, 2008 VAT VYF/BMG (hervrygestel, sluit duette saam met David Hasselhoff in)
  • Net Soos In Drome, 2008 BMG
  • 10 Goue Jare: Die Grootste Treffers, 2006 VAT VYF
  • Die DVD: 21 Grootste Treffers, 2004 VAT VYF/SONY BMG
  • Spesiale Dubbele Uitgawe, CD 1: Sings Olivia Newton John / CD 2: n Nuwe Lewe CD, 2004 VAT VYF
  • ´n Nuwe Lewe
  • Sings Olivia Newton John, 2002 SONY BMG
  • Vir Ewig En Altyd (spesiale uitgawe), VAT VYF
  • Vir Ewig En Altyd, 2000 VAT VYF
  • Jy's Die Een, 1999 VAT VYF
  • Duet, saam met Jurie Els, 1998 VAT VYF
  • Wie Sou Jou Kon Liefhê Soos Ek?, 1998 VAT VYF
  • Ek Is Lief Vir Jou, 1998 BSP
  • Don't Tempt Me, GALLO
  1. , besoek op 22 Maart 2010.
  2. . channel24. 16 July 2009. Besoek op18 January 2016.
  3. . channel24. 5 May 2010. Besoek op18 January 2016.
  4. . TVSA. Besoek op5 June 2016.

Patricia Lewis
patricia, lewis, gebore, september, 1967, bekende, suid, afrikaanse, aanbieder, aktrise, sangeres, haar, kenmerkende, lang, blonde, hare, haar, eerste, album, tempt, 1992, uitgereik, verskeie, programme, soos, toyota, blonde, ambisie, supersterre, aangebied, a. Patricia Lewis gebore 22 September 1967 is n bekende Suid Afrikaanse TV aanbieder aktrise en sangeres met haar kenmerkende lang blonde hare Haar eerste album Don t tempt me is in 1992 uitgereik Sy het ook verskeie TV programme soos Toyota Top 20 Blonde Ambisie en Supersterre aangebied Patricia LewisAgtergrondinligtingGebore22 September 1967 GautengBeroep e Aktrise en sangeresWebwerfhttp www patricialewis co za Inhoud 1 Biografie 1 1 Musiek 1 2 Film en televisie 2 Diskografie 3 Verwysings 4 Sien ook 5 Eksterne skakelsBiografie WysigPatricia is in Gauteng gebore waar sy aan Hoerskool Mondeor matrikuleer Sy is in Mei 2003 met Mark Whitfield getroud Hulle het een seun Sy is in 2009 met kanker gediagnoseer 1 Musiek Wysig Lewis se debuutalbum Don t Tempt Me is in 1992 vrygestel Ek Is Lief Vir Jou het verkope van 125 000 behaal Wie Sou Jou Kon Liefhe Soos Ek het goue status bereik op die dag toe dit vrygestel is Lewis het duette opgevoer met talle plaaslike en internasionale bekendes waaronder David Hasselhoff Kurt Darren Bles Bridges en Jim Reeves Film en televisie Wysig Na n loopbaan as model speel Lewis in verskeie televisieprogramme sowel as in n internasionale film saam met Oliver Reed Lewis is die skepper van die realiteitsangkompetisie Supersterre waarvan die derde seisoen in 2010 uitgesaai is Sy het uit die openbare lewe getree nadat kanker by haar gediagnoseer is in 2009 Na vier jaar keer Lewis terug na die televisie as deelnemer aan die bekende uitgawe van MasterChef South Africa vroeg in 2015 Later is sy n deelnemer aan die derde seisoen van Strictly Come Dancing in 2007 Patricia is n gas op die vyfde seisoen van KykNET se Republiek van Zoid Afrika 2 3 4 Diskografie WysigNet Soos In Drome 2008 VAT VYF BMG hervrygestel sluit duette saam met David Hasselhoff in Net Soos In Drome 2008 BMG 10 Goue Jare Die Grootste Treffers 2006 VAT VYF Die DVD 21 Grootste Treffers 2004 VAT VYF SONY BMG Spesiale Dubbele Uitgawe CD 1 Sings Olivia Newton John CD 2 n Nuwe Lewe CD 2004 VAT VYF n Nuwe Lewe Sings Olivia Newton John 2002 SONY BMG Vir Ewig En Altyd spesiale uitgawe VAT VYF Vir Ewig En Altyd 2000 VAT VYF Jy s Die Een 1999 VAT VYF Duet saam met Jurie Els 1998 VAT VYF Wie Sou Jou Kon Liefhe Soos Ek 1998 VAT VYF Ek Is Lief Vir Jou 1998 BSP Don t Tempt Me GALLOVerwysings Wysig Who s Who SA besoek op 22 Maart 2010 The Hoff helps Patricia with her hassle channel24 16 July 2009 Besoek op 18 January 2016 24 Facts Patricia Lewis channel24 5 May 2010 Besoek op 18 January 2016 Patricia Lewis Bio TVSA Besoek op 5 June 2016 Sien ook WysigAfrikaanse musiek Lys van Suid Afrikaanse musikanteEksterne skakels WysigPatricia Lewis se amptelike webwerf Gee My Nog n Kans op YouTube Superster op YouTubeOntsluit van https af wikipedia org w index php title Patricia Lewis amp ol,