fbpx
Wikipedia

Pasjtoe

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Pasjtoene.

Pasjtoe (پښتو, Pax̌tō, [paʂto]), histories bekend as Afghani (افغاني) of Pathani, is 'n Irannese taal wat deur sowat 50 miljoen mense in Afghanistan, Pakistan en Iran gepraat word. Dit vorm saam met Dari (Persies) die amptelike tale van Afghanistan. Daarbenewens dien Pasjtoe as ampstaal van die Pakistanse provinsies van Khyber Pakhtunkhwa, Beloetsjistan en die Federaalgeadministreerde stamgebiede. Pasjtoe word met die Arabiese alfabet geskryf.

Pasjtoe
پښتو, Pax̌tō 
Uitspraak: [paʂto]
Gepraat in:  Afghanistan
 Pakistan
 Iran 
Gebied: Wes-Asië
Totale sprekers: 50 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Oos-Irannees
    Pasjtoe 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:  Afghanistan

 Pakistan

  • Beloetsjistan
  • Federaalgeadministreerde stamgebiede
  • Khyber Pakhtunkhwa
Gereguleer deur: Akademie van Wetenskappe (Afghanistan)
Pasjtoe-Akademie (Pakistan)
Taalkodes
ISO 639-1: ps
ISO 639-2: pus
ISO 639-3: pus 
Die woord "Pax̌tō" in Arabiese skrif
Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980

Verwysings

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Pashto". Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 11 Augustus 2020.

Eksterne skakels

Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Pasjtoe

Pasjtoe
pasjtoe, hierdie, artikel, handel, taal, etniese, groep, sien, پښتو, paʂto, histories, bekend, afghani, افغاني, pathani, irannese, taal, deur, sowat, miljoen, mense, afghanistan, pakistan, iran, gepraat, word, vorm, saam, dari, persies, amptelike, tale, afghan. Hierdie artikel handel oor die taal Vir die etniese groep sien Pasjtoene Pasjtoe پښتو Pax tō paʂto histories bekend as Afghani افغاني of Pathani is n Irannese taal wat deur sowat 50 miljoen mense in Afghanistan Pakistan en Iran gepraat word Dit vorm saam met Dari Persies die amptelike tale van Afghanistan Daarbenewens dien Pasjtoe as ampstaal van die Pakistanse provinsies van Khyber Pakhtunkhwa Beloetsjistan en die Federaalgeadministreerde stamgebiede Pasjtoe word met die Arabiese alfabet geskryf Pasjtoe پښتو Pax tō Uitspraak paʂto Gepraat in Afghanistan Pakistan Iran Gebied Wes AsieTotale sprekers 50 miljoen 1 Taalfamilie Indo Europees Indo Irannees Irannees Oos Irannees Pasjtoe Skrifstelsel Arabiese alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Afghanistan Pakistan Beloetsjistan Federaalgeadministreerde stamgebiede Khyber PakhtunkhwaGereguleer deur Akademie van Wetenskappe Afghanistan Pasjtoe Akademie Pakistan TaalkodesISO 639 1 psISO 639 2 pusISO 639 3 pus Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Die woord Pax tō in Arabiese skrif Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980Verwysings Wysig en Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Pashto Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 11 Augustus 2020 Eksterne skakels Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Pasjtoe Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pasjtoe Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Pasjtoe Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pasjtoe amp oldid 2250001,