fbpx Parsek
Wikipedia

Parsek

’n Parsek is ’n afstandseenheid wat in die sterrekunde gebruik word. Een parsek is 3,26 ligjare, wat net minder is as 31 biljoen (3.1×1013) kilometer. Dit is die afstand wat gemeet word as die gemete hoek α in die tekening aan die regterkant 1 boogsekonde (1/3600°) is.

Swaartekrag hou die planete in hul wentelbane om die son.

Die term is in 1913 geskep as ’n afkorting van "’n afstand wat ooreenstem met ’n parallaks van een sekonde".

As die afstand van die aarde na die son 1.5×1011 meter is.

α = 1 boogsekonde = 1/3600° = 0.000277778° = 2.778×10−4 °

Dus:

tan α = r x {\displaystyle \tan \alpha \ ={\frac {r}{x}}}

x = r tan α = 1.5 × 10 11 tan 1 3600 = 3.09 × 10 16 m {\displaystyle x={\frac {r}{\tan \alpha \ }}={\frac {1.5\times 10^{11}}{\tan {\frac {1}{3600}}}}=3.09\times 10^{16}\ m}

Een ligjaar is 3×108 m/s [spoed van lig] × 3600 s/h × 24 h/dag × 365 dae/jaar = 9.46×1015 meter

Dus: 1 parsek = 3.09×1016 m / 9.46×1015 m/ligjaar = 3.26 ligjaar

  1. Dyson, F.W., Stars, Distribution and drift of, The distribution in space of the stars in Carrington's Circumpolar Catalogue. In: Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, Vol. 73, bl. 334-342. Maart 1913.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Parsek
parsek, afstandseenheid, sterrekunde, gebruik, word, parsek, ligjare, minder, biljoen, 1013, kilometer, afstand, gemeet, word, gemete, hoek, tekening, regterkant, boogsekonde, 3600, swaartekrag, planete, wentelbane, term, 1913, geskep, afkorting, afstand, oore. n Parsek is n afstandseenheid wat in die sterrekunde gebruik word Een parsek is 3 26 ligjare wat net minder is as 31 biljoen 3 1 1013 kilometer Dit is die afstand wat gemeet word as die gemete hoek a in die tekening aan die regterkant 1 boogsekonde 1 3600 is Swaartekrag hou die planete in hul wentelbane om die son Die term is in 1913 geskep as n afkorting van n afstand wat ooreenstem met n parallaks van een sekonde 1 Berekening WysigAs die afstand van die aarde na die son 1 5 1011 meter is a 1 boogsekonde 1 3600 0 000277778 2 778 10 4 Dus tan a r x displaystyle tan alpha frac r x x r tan a 1 5 10 11 tan 1 3600 3 09 10 16 m displaystyle x frac r tan alpha frac 1 5 times 10 11 tan frac 1 3600 3 09 times 10 16 m Een ligjaar is 3 108 m s spoed van lig 3600 s h 24 h dag 365 dae jaar 9 46 1015 meter Dus 1 parsek 3 09 1016 m 9 46 1015 m ligjaar 3 26 ligjaarVerwante artikels WysigAstrofisikaVerwysings Wysig Dyson F W Stars Distribution and drift of The distribution in space of the stars in Carrington s Circumpolar Catalogue In Monthly Notices of the Royal Astronomical Society Vol 73 bl 334 342 Maart 1913 1 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Parsek amp ol,