×
Paradysvoël (sterrebeeld)

Die Paradysvoël (Latyn: Apus) is ’n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat in die 16de eeu geskep is. Dit bevat onder meer die bolvormige sterreswerm NGC 6101.

Paradysvoël
Latynse naam Apus
Genitief Apodis
Afkorting Aps
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 16h
Deklinasie -75º
Grootte 206 vk. grade (67ste)
Kwadrant SQ3
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Alpha Apodis
Naaste ster HD 128400
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 2
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 12
Aangrensende sterrebeelde
Suidelike Driehoek, Passer, Vlieg, Kameleon, Oktant, Pou, Altaar
Portaal Sterrekunde

Die sterrebeeld was een van 12 wat geskep is deur Petrus Plancius na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman. Plancius het dit Paradysvogel Apis Indica genoem; die eerste woord is Nederlands vir paradysvoël, maar die ander twee beteken "Indiese by". Apis is die Latyn vir "by" en is waarskynlik foutiewelik gebruik in plaas van avis ("voël"). Die naam "apus" kom van die Griekse woord apous ("sonder voete"). Dit verwys na die Weste se opvatting dat ’n paradysvoël nie pote het nie omdat die enigstes wat destyds in die Weste gekry is, se pote en vlerke verwyder was.

  1. Ridpath, Ian. . Star Tales (in Engels). vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op10 April 2012.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: Augustus 17, 2021

paradysvoël, sterrebeeld, paradysvoël, latyn, apus, dowwe, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, 16de, geskep, bevat, onder, meer, bolvormige, sterreswerm, 6101, paradysvoëllatynse, naam, apusgenitief, apodisafkorting, apswaarnemingsdata, epog, j2000, regte, klim. Die Paradysvoel Latyn Apus is n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat in die 16de eeu geskep is Dit bevat onder meer die bolvormige sterreswerm NGC 6101 ParadysvoelLatynse naam ApusGenitief ApodisAfkorting ApsWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 16hDeklinasie 75ºGrootte 206 vk grade 67ste Kwadrant SQ3BesonderhedeHoofsterre 4Helderste ster Alpha ApodisNaaste ster HD 128400Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 2Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 12Aangrensende sterrebeeldeSuidelike Driehoek Passer Vlieg Kameleon Oktant Pou AltaarPortaal Sterrekunde Die sterrebeeld was een van 12 wat geskep is deur Petrus Plancius na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman Plancius het dit Paradysvogel Apis Indica genoem die eerste woord is Nederlands vir paradysvoel maar die ander twee beteken Indiese by Apis is die Latyn vir by en is waarskynlik foutiewelik gebruik in plaas van avis voel 1 Die naam apus kom van die Griekse woord apous sonder voete Dit verwys na die Weste se opvatting dat n paradysvoel nie pote het nie omdat die enigstes wat destyds in die Weste gekry is se pote en vlerke verwyder was Verwysings Wysig Ridpath Ian Apus Star Tales in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018 Besoek op 10 April 2012 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Apus Peoria Astronomical Society Apus NightSkyInfo com Constellation Apus Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paradysvoel Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Paradysvoel sterrebeeld amp ol,