fbpx
Wikipedia

Panteon

’n Panteon (van Grieks Πάνθειον[1]pantheion, letterlik ’n "tempel van alle gode", onsydig van πανθεῖοςpantheios, "van alle gode", van πᾶνpan, "alle" + θεῖοςtheios, "van die gode", van θεόςtheos, "god") is ’n groep gode van ’n spesifieke religie of mitologie.

Frontaansig van Rome se Panteon

Godewêreld

Die term word in die besonder gebruik wanneer, soos in die Griekse mitologie, die godewêreld duidelik gestruktureer is, met ’n bepaalde hiërargie, omskryfde familieverhoudinge en afgebakende take.

Die familiebande en hiërargie in sulke panteons kan by baie volke teruggevolg word na voorvaderverering of die aanbidding van patriarge.

Tempels

Panteon kan ook verwys na ’n tempel of heilige gebou vir die aanbidding van (alle) gode, veral die tempel in Rome, wat onder keiser Hadrianus tussen 118 en 125 gebou is en wat in 609 'n kerk geword het en steeds bestaan.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Pantheon (gods)

Panteon
panteon, grieks, Πάνθειον, pantheion, letterlik, tempel, alle, gode, onsydig, πανθεῖος, pantheios, alle, gode, πᾶν, alle, θεῖος, theios, gode, θεός, theos, groep, gode, spesifieke, religie, mitologie, frontaansig, rome, godewêreld, wysigdie, term, word, besond. n Panteon van Grieks Pan8eion 1 pantheion letterlik n tempel van alle gode onsydig van pan8eῖos pantheios van alle gode van pᾶn pan alle 8eῖos theios van die gode van 8eos theos god is n groep gode van n spesifieke religie of mitologie Frontaansig van Rome se PanteonGodewereld WysigDie term word in die besonder gebruik wanneer soos in die Griekse mitologie die godewereld duidelik gestruktureer is met n bepaalde hierargie omskryfde familieverhoudinge en afgebakende take Die familiebande en hierargie in sulke panteons kan by baie volke teruggevolg word na voorvaderverering of die aanbidding van patriarge Tempels WysigPanteon kan ook verwys na n tempel of heilige gebou vir die aanbidding van alle gode veral die tempel in Rome wat onder keiser Hadrianus tussen 118 en 125 gebou is en wat in 609 n kerk geword het en steeds bestaan Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en Pantheon gods Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Panteon amp oldid 2109471,