×
Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad

Die Pan-Suid-Afrikaanse taalraad (Pansat) is gestig in Suid-Afrika om veeltaligheid en taalregte te bevorder sowel as om die ontwikkeling van die amptelike tale van Suid-Afrika te handhaaf. Die liggaam is gestig deur 'n Wet van die parlement (59 van 1995, gewysig deur Wet 10 van 1999).

Die amptelike tale van die Republiek van Suid-Afrika is Noord-Sotho, Suid-Sotho, Tswana, Swazi -, Venda, Tsonga, Afrikaans, Engels, Ndebele, Xhosa en Zoeloe. Pansat streef ook daarna om gelyke status vir die Khoi, Nama, en die San tale te bereik sowel as Suid-Afrikaanse gebaretaal.

Pansat se strukture sluit in die volgende:

  • Provinsiale Taal Komitees
  • Nasionale Taal Liggame
  • Nasionale Leksikografie-Eenhede.

    Publikasie datum: September 27, 2021

    suid, afrikaanse, taalraad, suid, afrikaanse, taalraad, pansat, gestig, suid, afrika, veeltaligheid, taalregte, bevorder, sowel, ontwikkeling, amptelike, tale, suid, afrika, handhaaf, liggaam, gestig, deur, parlement, 1995, gewysig, deur, 1999, amptelike, tale. Die Pan Suid Afrikaanse taalraad Pansat is gestig in Suid Afrika om veeltaligheid en taalregte te bevorder sowel as om die ontwikkeling van die amptelike tale van Suid Afrika te handhaaf Die liggaam is gestig deur n Wet van die parlement 59 van 1995 gewysig deur Wet 10 van 1999 Die amptelike tale van die Republiek van Suid Afrika is Noord Sotho Suid Sotho Tswana Swazi Venda Tsonga Afrikaans Engels Ndebele Xhosa en Zoeloe Pansat streef ook daarna om gelyke status vir die Khoi Nama en die San tale te bereik sowel as Suid Afrikaanse gebaretaal Pansat se strukture sluit in die volgende Provinsiale Taal KomiteesNasionale Taal LiggameNasionale Leksikografie Eenhede Sien ook WysigTaalkommisie Tale in Suid Afrika TaaldiskriminasieEksterne skakels WysigPan Suid Afrikaanse TaalraadOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pan Suid Afrikaanse Taalraad amp ol,