fbpx
Wikipedia

Palmwindswael

Die palmwindswael (Cypsiurus parvus) is 'n windswael. Die voëls behoort aan die genus Cypsiurus wat onder die familie van windswaelagtiges (Apodidae) ressorteer.

Palmwindswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. parvus
Binomiale naam
Cypsiurus parvus
(Lichtenstein, 1823)
Cypsiurus parvus

Hulle kom algemeen in Afrika suid van die Sahara, sowel as in Madagaskar voor en maak in palmbome met breë blare nes. Die voël is 'n algemene standvoël en plaaslike somertrekvoël, tot in die Oos-Kaap. In Engels staan die voël as die African palm swift bekend.

Voorkoms

Die voël is ligbruin, skraal en vaartbelyn met lang sekelvormige vlerke en 'n lang diep, gevurkte mikstert. Hulle het die langste stert van al die windswaels. Tydens ververing kan die voël met die skaarswindswael verwar word.

Sien ook

Bronnelys

Palmwindswael
palmwindswael, palmwindswael, cypsiurus, parvus, windswael, voëls, behoort, genus, cypsiurus, onder, familie, windswaelagtiges, apodidae, ressorteer, bewaringstatusveilig, iucn, wetenskaplike, klassifikasiedomein, eukaryotakoninkryk, animaliafilum, chordatakla. Die palmwindswael Cypsiurus parvus is n windswael Die voels behoort aan die genus Cypsiurus wat onder die familie van windswaelagtiges Apodidae ressorteer PalmwindswaelBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde ApodiformesFamilie ApodidaeGenus CypsiurusSpesie C parvusBinomiale naamCypsiurus parvus Lichtenstein 1823 Cypsiurus parvus Hulle kom algemeen in Afrika suid van die Sahara sowel as in Madagaskar voor en maak in palmbome met bree blare nes Die voel is n algemene standvoel en plaaslike somertrekvoel tot in die Oos Kaap In Engels staan die voel as die African palm swift bekend Voorkoms WysigDie voel is ligbruin skraal en vaartbelyn met lang sekelvormige vlerke en n lang diep gevurkte mikstert Hulle het die langste stert van al die windswaels Tydens ververing kan die voel met die skaarswindswael verwar word Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels gegroepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike nameBronnelys WysigNewman se Voels van Suider Afrika ISBN 1 86872 982 6 Sasol Voels van Suider Afrika Struik Nature Vierde Uitgawe 2011 ISBN 978 1 77007 926 7Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Palmwindswael amp oldid 2292442,