×
Pakistan

Pakistan (Oerdoe: پاكستان, Pākistān), amptelik die Islamitiese Republiek Pakistan (Engels: Islamic Republic of Pakistan; Oerdoe: اِسلامی جمہوریہ پاکِستان‬, Islāmī Jumhūriyah Pākistān), is 'n staat in Suid-Asië. Dit word in die weste begrens deur Iran en Afghanistan, in die noorde deur die Volksrepubliek China en in die ooste deur Indië. In die suide grens die land aan die Arabiese See van die Indiese Oseaan. In die noordooste word Pakistan deur die Himalaja met bergpieke soos Broad Peak, Gasherbrum I, Gasherbrum II, K2 en Nanga Parbat begrens. Pakistan se geografie word gekenmerk deur die Indusvallei.

Islamitiese Republiek Pakistan
  • Islamic Republic of Pakistan(Engels)
  • اسلامی جمہوریۂ پاكستان(Oerdoe)
Vlag Embleem
Nasionale leuse: ایمان، اتحاد، نظم
Īmān, Ittiḥād, Naẓm
(Oerdoe vir: "Geloof, Eenheid, Dissipline")
Volkslied: قومی ترانہ Qaumī Tarānah
Hoofstad Islamabad

33°40′N73°10′O /33.667°N 73.167°O /33.667; 73.167

Grootste stad Karatsji

24°51′N67°01′O /24.850°N 67.017°O /24.850; 67.017

Amptelike tale Engels en Oerdoe
Regering Federale parlementêre
grondwetlike republiek
Arif Alvi
Imran Khan
Onafhanklikheid
Vorming
• Opvatting van Pakistan
• Pakistan-verklaring
• Pakistan-resolusie
• Onafhanklikheid
en Dominium
• Islamitiese Republiek
• Ontbinding van Oos-
en Wes-Pakistan
• Huidige grondwet


29 Desember 1930
28 Januarie 1933
23 Maart 1940

14 Augustus 1947
23 Maart 1956

16 Desember 1971
14 Augustus 1973
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

881 913 km2 (36ste)
340 509 myl2
2,86
Bevolking
- 2014-skatting
- 2017-sensus
- Digtheid

196 174 380 (5de)
212 742 631
244,4 / km2 (56ste)
633,0 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2018-skatting

$1 061 miljard (25ste)
$5 671 (137ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2017-skatting

$304,4 miljard (42ste)
$1 629 (145ste)

MOI (2013) 0,550 (147ste) –medium
Gini (2013) 30,7medium
Geldeenheid Roepee (Rs) (PKR)
Tydsone
- Somertyd
PK (UTC+05:00)
net soms toegepas (UTC+06:00)
Internet-TLD .pk
Skakelkode +92
Nasa-Satellietbeeld van Pakistan
Kaart van Pakistan

Pakistan beslaan 'n oppervlakte van 881 913 en 'n bevolking van 212 742 631 in 2017 gehad. Die hoofstad is sedert 1960 Islamabad en die grootste stad is Karatsji. Ander groot stede sluit in Faisalabad, Gujranwala, Hyderabad, Lahore, Multan, Pesjawar, Quetta en Rawalpindi. Die amptelike tale is Engels en Oerdoe (ook nasionale taal), terwyl ander tale soos Beloetsji, Kasjmiri, Pandjabi, Pasjtoe, Persies en Sindhi net plaaslike erkenning geniet. Belangrike etniese groepe sluit in Beloetsje, Bengale, Muhajirs, Punjabi's, Pasjtoene, Saraiki's en Sindhi's.

Pakistan het tussen 1858 en 1947 deel uitgemaak van Brits-Indië en met die Verdeling van Indië het dit saam met Bangladesj van sy buurland Indië geskei. In 1971 het die destydse Oos-Pakistan met Indiese ondersteuning die Bengaalse Onafhanklikheidsoorlog teen Pakistan begin en op 26 Maart 1971 sy onafhanklikheid van Pakistan verklaar. Met die grondwet van 14 Augustus 1973 het dié land 'n federale parlementêre grondwetlike republiek geword. Pakistan is 'n lidland van die Britse Statebond met 'n president as staatshoof. Sedert die Verdeling van Indië veg Pakistan teen Indië en die Volksrepubliek China oor beheer van die voormalige prinsstaat Kasjmir, wat tot dusver tot vyf oorloë oor die verdeelde gebied gelei het.

Die naam Pakistan beteken "Land van die suiwer" in Persies en Oerdoe. Dit is ook afgelei van die gebiede in die voormalige Brits-Indië: Punjab, North-West Frontier Province (Afghania Province), Kasjmir, Sindh en Baluchistan. Die letter i is toegevoeg om die spelling te verbeter en die korrekte naam in Persies en Oerdoe te kry. Die agtervoegsel ـستان (-stān) is 'n Persiese woord en beteken "die plek van" en herinner ook aan die sinoniem (en verwante) Sanskrit-woord sthāna स्थान. Pakistan beteken dus "land van die Pakistane".

Inhoud

Die Pakistanse openingskolwer Yasir Hameed speel teen Australië op Lord’s in Engeland

Die meeste en gewildste sportsoorte wat in Pakistan beoefen word, het hul oorsprong in die Verenigde Koninkryk en tydens die bestaan van Brits-Indië op die Indiese Subkontinent gevestig.

Veldhokkie word as Pakistan se nasionale sport beskou en die Pakistanse nasionale hokkiespan het tot dusver drie goudmedaljes tydens Olimpiese Somerspele gewen: in 1960, 1968 en 1984. Daarbenewens het Pakistan die Hokkiewêreldbeker tot dusver vier keer gewen (in 1971, 1978, 1982 en 1994), meer as enige ander nasie.

Krieket is Pakistan se gewildste sport. Die Pakistanse nasionale krieketspan het die Asiatiese beker twee keer (in 2000 en 2012), die Asiatiese Toetskampioenskap 1999, die Austral-Asiatiese kampioenskap drie keer (in 1986, 1990 en 1994) en die Krieketwêreldbeker 1992 gewen, asook tydens die Krieketwêreldbeker 1999 op die tweede plek geëindig. Pakistan was die naaswenner van die Twintig20-wêreldbeker 2007 in Suid-Afrika en het die Twintig20-wêreldbeker 2009 in Engeland gewen. In 2017 het Pakistan vir die eerste keer die IKR Kampioentrofee ingepalm. In Maart 2009 het militante die Sri Lanka nasionale krieketspan tydens hul toer deur Pakistan aangeval met die gevolg dat tot Mei 2015 geen internasionale krieketwedstryde in Pakistan gespeel is nie. Eweneens is Pakistan van sy rol as medegasheer vir die Krieketwêreldbeker 2011 ontneem.

Pakistan was gasheer of mede-gasheer van verskeie internasionale sportgeleenthede: die Suid-Asiatiese Spele van 1989 en 2004; die Squash Wêreldkampioenskappe van 1984, 1993, 1996 en 2003; die krieketwêreldbekertoernooie in 1987 en 1996; en die Hokkiewêreldbeker van 1990.

  1. (en) . Ministry of Information and Broadcasting, Government of Pakistan. Geargiveer vanaf op 1 Julie 2007. Besoek op13 Augustus 2014.
  2. (en) . Government of Pakistan. Geargiveer vanaf op 21 Desember 2014. Besoek op13 Augustus 2014.
  3. (en) . Government of Pakistan. 2012. Besoek op5 September 2018. . Heritage Pakistan. 2012. Geargiveer vanaf op 5 Maart 2016. Besoek op5 September 2018.
  4. (en) . Geohive. vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2016. Besoek op13 Augustus 2014.
  5. (en) . vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op5 September 2018.
  6. (en) . www.pbscensus.gov.pk. Geargiveer vanaf op 15 Oktober 2017. Besoek op5 September 2018.
  7. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op5 September 2018.
  8. (en) . The Express Tribune. 18 Mei 2017. vanaf die oorspronklike op 25 April 2019. Besoek op5 September 2018.
  9. (en)
  10. (en) (PDF). United Nations Development Programme. 2016. (PDF) vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op5 September 2018.
  11. (en) . Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op5 September 2018.
  12. (en) Choudhary Rahmat Ali (28 Januarie 1933). "Now or Never. Are we to live or perish forever?".Cite journal requires |journal= (help)
  13. (en) S.M. Ikram (1 Januarie 1995). . Atlantic Publishers & Dist. pp. 177–. ISBN 978-81-7156-374-6. Besoek op5 September 2018.
  14. (en) Rahmat Ali. . The Pakistan National Movement. p. 2. vanaf die oorspronklike op 29 September 2013. Besoek op13 Augustus 2014.
  15. (en) Roderic H. Davidson (1960). "Where is the Middle East?". Foreign Affairs. 38 (4): 665–675. doi:.
  16. (en) . 1872. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op5 September 2018.
  17. (en) Khan, M. Ilyas (8 Augustus 2012). . BBC. vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2019. Besoek op20 Februarie 2021.
  18. (en) Abbott, David (2015). Changing World: Pakistan. Encyclopædia Britannica. p. 21. ISBN 978-1-62513-321-2.
  19. (en) Bill Mallon; Jeroen Heijmans (2011). Historical Dictionary of the Olympic Movement (4th revised uitg.). Scarecrow. p. 291. ISBN 978-0-8108-7249-3.
  20. (en) V.V.K.Subburaj (30 August 2004). . Sura College of Competition. p. 771. ISBN 978-81-7254-234-4.
  21. (en) Saad Khan (15 Maart 2010). . The Huffington Post. Besoek op5 September 2018.
  22. (en) . BBC. 4 Maart 2009. vanaf die oorspronklike op 16 November 2019. Besoek op20 Februarie 2021.
  23. (en) . BBC. 18 April 2009. vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2020. Besoek op20 Februarie 2021.
  24. (en) . ESPNcricinfo. 17 April 2009. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op20 Februarie 2021.
Algemeen

Publikasie datum: September 03, 2021

pakistan, oerdoe, پاكستان, pākistān, amptelik, islamitiese, republiek, engels, islamic, republic, oerdoe, سلامی, جمہوریہ, پاک, ستان, islāmī, jumhūriyah, pākistān, staat, suid, asië, word, weste, begrens, deur, iran, afghanistan, noorde, deur, volksrepubliek, c. Pakistan Oerdoe پاكستان Pakistan amptelik die Islamitiese Republiek Pakistan Engels Islamic Republic of Pakistan Oerdoe ا سلامی جمہوریہ پاک ستان Islami Jumhuriyah Pakistan is n staat in Suid Asie Dit word in die weste begrens deur Iran en Afghanistan in die noorde deur die Volksrepubliek China en in die ooste deur Indie In die suide grens die land aan die Arabiese See van die Indiese Oseaan In die noordooste word Pakistan deur die Himalaja met bergpieke soos Broad Peak Gasherbrum I Gasherbrum II K2 en Nanga Parbat begrens Pakistan se geografie word gekenmerk deur die Indusvallei Islamitiese Republiek Pakistan Islamic Republic of Pakistan Engels اسلامی جمہوریۂ پاكستان Oerdoe Vlag EmbleemNasionale leuse ایمان اتحاد نظم 1 iman Ittiḥad Naẓm Oerdoe vir Geloof Eenheid Dissipline Volkslied قومی ترانہ Qaumi Taranah 2 source source track track track Hoofstad Islamabad 33 40 N 73 10 O 33 667 N 73 167 O 33 667 73 167Grootste stad Karatsji 24 51 N 67 01 O 24 850 N 67 017 O 24 850 67 017Amptelike tale Engels en Oerdoe 3 Regering President Eerste minister Federale parlementere grondwetlike republiek Arif Alvi Imran KhanOnafhanklikheid Vorming Opvatting van Pakistan Pakistan verklaring Pakistan resolusie Onafhanklikheid en Dominium Islamitiese Republiek Ontbinding van Oos en Wes Pakistan Huidige grondwet 29 Desember 1930 28 Januarie 1933 23 Maart 1940 14 Augustus 1947 23 Maart 1956 16 Desember 1971 14 Augustus 1973Oppervlakte Totaal Water 881 913 4 km2 36ste 340 509 myl2 2 86Bevolking 2014 skatting 2017 sensus Digtheid 196 174 380 5 5de 212 742 631 6 244 4 km2 56ste 633 0 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2018 skatting 1 061 miljard 7 25ste 5 671 7 137ste BBP nominaal Totaal Per capita 2017 skatting 304 4 miljard 8 42ste 1 629 9 145ste MOI 2013 0 550 10 147ste mediumGini 2013 30 7 11 mediumGeldeenheid Roepee Rs a href ISO 4217 html title ISO 4217 PKR a Tydsone Somertyd PK UTC 05 00 net soms toegepas UTC 06 00 Internet TLD pkSkakelkode 92 Nasa Satellietbeeld van Pakistan Kaart van Pakistan Pakistan beslaan n oppervlakte van 881 913 en n bevolking van 212 742 631 in 2017 gehad Die hoofstad is sedert 1960 Islamabad en die grootste stad is Karatsji Ander groot stede sluit in Faisalabad Gujranwala Hyderabad Lahore Multan Pesjawar Quetta en Rawalpindi Die amptelike tale is Engels en Oerdoe ook nasionale taal terwyl ander tale soos Beloetsji Kasjmiri Pandjabi Pasjtoe Persies en Sindhi net plaaslike erkenning geniet Belangrike etniese groepe sluit in Beloetsje Bengale Muhajirs Punjabi s Pasjtoene Saraiki s en Sindhi s Pakistan het tussen 1858 en 1947 deel uitgemaak van Brits Indie en met die Verdeling van Indie het dit saam met Bangladesj van sy buurland Indie geskei In 1971 het die destydse Oos Pakistan met Indiese ondersteuning die Bengaalse Onafhanklikheidsoorlog teen Pakistan begin en op 26 Maart 1971 sy onafhanklikheid van Pakistan verklaar Met die grondwet van 14 Augustus 1973 het die land n federale parlementere grondwetlike republiek geword Pakistan is n lidland van die Britse Statebond met n president as staatshoof Sedert die Verdeling van Indie veg Pakistan teen Indie en die Volksrepubliek China oor beheer van die voormalige prinsstaat Kasjmir wat tot dusver tot vyf oorloe oor die verdeelde gebied gelei het Die naam Pakistan beteken Land van die suiwer in Persies en Oerdoe Dit is ook afgelei van die gebiede in die voormalige Brits Indie Punjab North West Frontier Province Afghania Province Kasjmir Sindh en Baluchistan 12 13 14 Die letter i is toegevoeg om die spelling te verbeter en die korrekte naam in Persies en Oerdoe te kry 15 Die agtervoegsel ـستان stan is n Persiese woord en beteken die plek van en herinner ook aan die sinoniem en verwante Sanskrit woord sthana स थ न 16 Pakistan beteken dus land van die Pakistane Inhoud 1 Sport 2 Verwysings 3 Bronnelys 4 Eksterne skakelsSport Die Pakistanse openingskolwer Yasir Hameed speel teen Australie op Lord s in Engeland Die meeste en gewildste sportsoorte wat in Pakistan beoefen word het hul oorsprong in die Verenigde Koninkryk en tydens die bestaan van Brits Indie op die Indiese Subkontinent gevestig Veldhokkie word as Pakistan se nasionale sport beskou 17 18 en die Pakistanse nasionale hokkiespan het tot dusver drie goudmedaljes tydens Olimpiese Somerspele gewen in 1960 1968 en 1984 19 Daarbenewens het Pakistan die Hokkiewereldbeker tot dusver vier keer gewen in 1971 1978 1982 en 1994 meer as enige ander nasie 20 Krieket is Pakistan se gewildste sport 21 Die Pakistanse nasionale krieketspan het die Asiatiese beker twee keer in 2000 en 2012 die Asiatiese Toetskampioenskap 1999 die Austral Asiatiese kampioenskap drie keer in 1986 1990 en 1994 en die Krieketwereldbeker 1992 gewen asook tydens die Krieketwereldbeker 1999 op die tweede plek geeindig Pakistan was die naaswenner van die Twintig20 wereldbeker 2007 in Suid Afrika en het die Twintig20 wereldbeker 2009 in Engeland gewen In 2017 het Pakistan vir die eerste keer die IKR Kampioentrofee ingepalm In Maart 2009 het militante die Sri Lanka nasionale krieketspan tydens hul toer deur Pakistan aangeval met die gevolg dat tot Mei 2015 geen internasionale krieketwedstryde in Pakistan gespeel is nie 22 Eweneens is Pakistan van sy rol as medegasheer vir die Krieketwereldbeker 2011 ontneem 23 24 Pakistan was gasheer of mede gasheer van verskeie internasionale sportgeleenthede die Suid Asiatiese Spele van 1989 en 2004 die Squash Wereldkampioenskappe van 1984 1993 1996 en 2003 die krieketwereldbekertoernooie in 1987 en 1996 en die Hokkiewereldbeker van 1990 Verwysings en The State Emblem Ministry of Information and Broadcasting Government of Pakistan Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2007 Besoek op 13 Augustus 2014 en National Symbols and Things of Pakistan Government of Pakistan Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2014 Besoek op 13 Augustus 2014 en Welcome Government of Pakistan 2012 Besoek op 5 September 2018 English as an Official Language of Pakistan Heritage Pakistan 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016 Besoek op 5 September 2018 en Pakistan statistics Geohive Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2016 Besoek op 13 Augustus 2014 en U S and World Population Clock Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 5 September 2018 en Pakistan Bureau of Statistics 6th Population and Housing Census www pbscensus gov pk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2017 Besoek op 5 September 2018 7 0 7 1 en Pakistan Internasionale Monetere Fonds Besoek op 5 September 2018 en Pakistan is now a 300 billion economy The Express Tribune 18 Mei 2017 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2019 Besoek op 5 September 2018 en http www finance gov pk survey chapters 17 Economic Indicators pdf en Human Development Report 2016 PDF United Nations Development Programme 2016 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020 Besoek op 5 September 2018 en Gini Index Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020 Besoek op 5 September 2018 en Choudhary Rahmat Ali 28 Januarie 1933 Now or Never Are we to live or perish forever Cite journal requires journal help en S M Ikram 1 Januarie 1995 Indian Muslims and partition of India Atlantic Publishers amp Dist pp 177 ISBN 978 81 7156 374 6 Besoek op 5 September 2018 en Rahmat Ali Rahmat Ali Now or Never The Pakistan National Movement p 2 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2013 Besoek op 13 Augustus 2014 en Roderic H Davidson 1960 Where is the Middle East Foreign Affairs 38 4 665 675 doi 10 2307 20029452 en Monier Williams Sanskrit Dictionary 1872 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 5 September 2018 en Khan M Ilyas 8 Augustus 2012 Pakistan s Olympic humiliation in national sport BBC Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2019 Besoek op 20 Februarie 2021 en Abbott David 2015 Changing World Pakistan Encyclopaedia Britannica p 21 ISBN 978 1 62513 321 2 en Bill Mallon Jeroen Heijmans 2011 Historical Dictionary of the Olympic Movement 4th revised uitg Scarecrow p 291 ISBN 978 0 8108 7249 3 en V V K Subburaj 30 August 2004 Basic Facts of General Knowledge Sura College of Competition p 771 ISBN 978 81 7254 234 4 en Saad Khan 15 Maart 2010 The Death of Sports in Pakistan The Huffington Post Besoek op 5 September 2018 en Pakistan cricket future in doubt BBC 4 Maart 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2019 Besoek op 20 Februarie 2021 en Pakistan counts cost of Cup shift BBC 18 April 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2020 Besoek op 20 Februarie 2021 en World Cup matches moved out of Pakistan ESPNcricinfo 17 April 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 20 Februarie 2021 BronnelysAlgemeen en Pakistan Encyclopaedia Britannica Besoek op 20 Februarie 2021 en Pakistan Central Intelligence Agency Besoek op 20 Februarie 2021 Eksterne skakels Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pakistan en Toerisme inligting oor Pakistan op Wikivoyage en ur Amptelike webwerf van die Pakistanse regeringOntsluit van https af wikipedia org w index php title Pakistan amp ol,