fbpx
Wikipedia

Paganisme

Paganisme (Heidendom in Nederlands) is 'n antieke tradisie wat die mens verbind tot die aarde as primêre lewensbron. Die term Paganisme verteenwoordig 'n wyd uiteenlopende stel groepering van verskillende geskiedkundige tydperke en word geëien in terme van drie primêre eienskappe:

  1. Hulle herken veelvuldige goddelike (bonatuurlike) wesens
  2. Hulle sien die natuurlike materiële wêreld en sy wette as 'n manifestering van die goddelike
  3. Hulle gee herkenning aan vroulike goddelikheid in terme van Godinne. 'n Tradisie wat nie vroulike goddelikheid onderskraag nie kan dus nie geklassifiseer word as paganisme nie.

Monoteïsme (soos byvoorbeeld die Christelike en Moslemgelowe), wat in 'n enkele God glo, verwys na Paganisme as 'n heidense geloof om aan te dui dat die groep nie behoort aan een van die tradisionele enkelgod gelowe aanhang nie.

Paganisme is verwant aan die begrip Pantheïsme maar verskil in betekenis.

Verwante groeperings

Kyk ook

Paganisme
paganisme, heidendom, nederlands, antieke, tradisie, mens, verbind, aarde, primêre, lewensbron, term, verteenwoordig, uiteenlopende, stel, groepering, verskillende, geskiedkundige, tydperke, word, geëien, terme, drie, primêre, eienskappe, hulle, herken, veelvu. Paganisme Heidendom in Nederlands is n antieke tradisie wat die mens verbind tot die aarde as primere lewensbron Die term Paganisme verteenwoordig n wyd uiteenlopende stel groepering van verskillende geskiedkundige tydperke en word geeien in terme van drie primere eienskappe Hulle herken veelvuldige goddelike bonatuurlike wesens Hulle sien die natuurlike materiele wereld en sy wette as n manifestering van die goddelike Hulle gee herkenning aan vroulike goddelikheid in terme van Godinne n Tradisie wat nie vroulike goddelikheid onderskraag nie kan dus nie geklassifiseer word as paganisme nie Monoteisme soos byvoorbeeld die Christelike en Moslemgelowe wat in n enkele God glo verwys na Paganisme as n heidense geloof om aan te dui dat die groep nie behoort aan een van die tradisionele enkelgod gelowe aanhang nie Paganisme is verwant aan die begrip Pantheisme maar verskil in betekenis Verwante groeperings WysigWicca Druidisme Sjamanisme OkkultismeKyk ook WysigGeloofsstrominge en godsdiensfilosofiee Agnostisisme Ateisme Deisme Gnostisisme Monoteisme Panenteisme Panteisme Politeisme Post teisme Teisme UniversalismeOntsluit van https af wikipedia org w index php title Paganisme amp oldid 1790102,