fbpx PubMed Central
Wikipedia

PubMed Central

PubMed Central (PMC) is 'n gratis digitale bron wat artikels met vrye toegang argiveer wat in lewenswetenskappe- en biomediese tydskrifte gepubliseer is. As een van die grootste navorsingsdatabasisse wat deur die Amerikaanse National Center for Biotechnology Information (NCBI) ontwikkel is, is PubMed Central meer as 'n bron van dokumente. Toelatings tot PMC word geïndekseer en geformatteer vir gevorderde metadata, mediese ontologie, en unieke identifiseerders wat die XML-gestruktureerde data vir elke artikel verryk.

Inhoud in PMC kan gekoppel word aan ander NCBI-databasisse en via Entrez-soekstelselsels deursoek word.

PubMed Central verskil van PubMed. PubMed Central is 'n gratis digitale argief van volledige artikels wat aan enigiemand via 'n webblaaier beskikbaar is. Daarteenoor is PubMed 'n deursoekbare databasis van biomediese aanhalings waarvan die volledige artikels elders beskikbaar is – in druk of aanlyn, gratis of nie.

  1. Beck, Jeff (2010). "Report from the Field: PubMed Central, an XML-based Archive of Life Sciences Journal Articles". Proceedings of the International Symposium on XML for the Long Haul: Issues in the Long-term Preservation of XML. 6. doi:. ISBN 978-1-935958-02-4.
  2. Maloney, Chris; Sequeira, Ed; Kelly, Christopher; Orris, Rebecca; Beck, Jeffrey (5 December 2013). . National Center for Biotechnology Information (US).
  3. . www.nlm.nih.gov. 9 September 2019.
PubMed Central
pubmed, central, gratis, digitale, bron, artikels, vrye, toegang, argiveer, lewenswetenskappe, biomediese, tydskrifte, gepubliseer, grootste, navorsingsdatabasisse, deur, amerikaanse, national, center, biotechnology, information, ncbi, ontwikkel, meer, bron, d. PubMed Central PMC is n gratis digitale bron wat artikels met vrye toegang argiveer wat in lewenswetenskappe en biomediese tydskrifte gepubliseer is As een van die grootste navorsingsdatabasisse wat deur die Amerikaanse National Center for Biotechnology Information NCBI ontwikkel is is PubMed Central meer as n bron van dokumente Toelatings tot PMC word geindekseer en geformatteer vir gevorderde metadata mediese ontologie en unieke identifiseerders wat die XML gestruktureerde data vir elke artikel verryk 1 Inhoud in PMC kan gekoppel word aan ander NCBI databasisse en via Entrez soekstelselsels deursoek word 2 PubMed Central verskil van PubMed 3 PubMed Central is n gratis digitale argief van volledige artikels wat aan enigiemand via n webblaaier beskikbaar is Daarteenoor is PubMed n deursoekbare databasis van biomediese aanhalings waarvan die volledige artikels elders beskikbaar is in druk of aanlyn gratis of nie Verwysings Wysig Beck Jeff 2010 Report from the Field PubMed Central an XML based Archive of Life Sciences Journal Articles Proceedings of the International Symposium on XML for the Long Haul Issues in the Long term Preservation of XML 6 doi 10 4242 BalisageVol6 Beck01 ISBN 978 1 935958 02 4 Maloney Chris Sequeira Ed Kelly Christopher Orris Rebecca Beck Jeffrey 5 December 2013 PubMed Central National Center for Biotechnology Information US MEDLINE PubMed and PMC PubMed Central How are they different www nlm nih gov 9 September 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title PubMed Central amp ol,