fbpx
Wikipedia

Ossetiërs

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Osseties.

Die Ossetiërs of Ossete (Osseties: ир, ирӕттӕ, ir, irættæ; дигорӕ, дигорӕнттӕ, digoræ, digorænttæ) is 'n Irannese etniese groep inheems aan Ossetië in die Kaukasus-streek.[10][11][12] Hulle praat Osseties, 'n Irannese taal, as moedertaal en Russies of Georgies as tweede taal.

Ossetiërs

Totale bevolking: ca. 650 000
Belangrike bevolkings  in:  Rusland 528 515[1]

 Suid-Ossetië 45 000[3]
 Georgië 38 028[4]
 Turkye 20 000—100 000[5][6]
 Oekraïne 4 830[7]
 Letland 256[8]
 Estland 116[9]

Taal: Osseties, Russies, Georgies
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Oosters-Ortodokse Kerk
Minderhede van Ossetiese tradisionele godsdiens en Islam
Verwante etniese groepe: Ander Irannese volke soos Beloetsje, Hasara, Jesiede, Koerde, Pasjtoene, Perse en Tadjike
Verspreiding van Ossetiërs in die Kaukasus-streek in rooi
Stamme in Ossetië

Die meeste Ossetiërs leef in Noord-Ossetië-Alanië, 'n republiek binne die Russiese Federasie, gevolg deur Suid-Ossetië, 'n omstrede gebiede wat volgens internasionale reg tot Georgië behoort, en Turkye.

In teenstelling met die ander Irannese volke wat hoofsaaklik Islamities is, is die meeste Ossetiërs aanhangers van die Oosters-Ortodokse Kerk, gevolg deur die Ossetiese tradisionele godsdiens en Moslems.

Verwysings

  1. (ru) Russian Census 2010: Population by ethnicity
  2. "2002 Russian census" (in Russies). vanaf die oorspronklike op 6 September 2018. Besoek op 4 April 2016.
  3. "Georgia: a toponymic note concerning South Ossetia" (PDF) (in Engels). (PDF) vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 4 April 2016.
  4. (PDF) (in Engels). National Statistics Office of Georgia. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 Oktober 2018. Besoek op 4 April 2016.
  5. "Мусульмане Осетии: На перекрестке цивилизаций. Часть 2. Ислам в Осетии. Историческая ретроспектива" (in Russies). vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op 4 April 2016.
  6. "The North Caucasian Diaspora In Turkey" (in Engels). 1 Mei 1996. vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2016. Besoek op 4 April 2016.
  7. (ru) http://www.ukrcensus.gov.ua/rus/results/nationality_population/nationality_popul1/select_51/?botton=cens_db&box=5.1W&k_t=00&p=75&rz=1_1&rz_b=2_1%20&n_page=4[dooie skakel] 2001 Ukrainian census]
  8. [1]
  9. 2000 Estonian census
  10. (en) Bell, Imogen. Eastern Europe, Russia and Central Asia. Europa Publications. p. 200. ISBN 978-1-85743-791-1.
  11. (en) Mirsky, Georgiy I. On Ruins of Empire: Ethnicity and Nationalism in the Former Soviet Union. Contributions in Political Science. p. 28. ISBN 9780313300448.
  12. (en) Mastyugina, Tatiana. An Ethnic History of Russia: Pre-revolutionary Times to the Present. Contributions in Ethnic Studies. p. 80. ISBN 0313293155.

Eksterne skakels

Ossetiërs
ossetiërs, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taal, sien, osseties, ossete, osseties, ир, ирӕттӕ, irættæ, дигорӕ, дигорӕнттӕ, digoræ, digorænttæ, irannese, etniese, groep, inheems, ossetië, kaukasus, streek, hulle, praat, osseties, irannese, taal, moede. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Osseties Die Ossetiers of Ossete Osseties ir irӕttӕ ir iraettae digorӕ digorӕnttӕ digorae digoraenttae is n Irannese etniese groep inheems aan Ossetie in die Kaukasus streek 10 11 12 Hulle praat Osseties n Irannese taal as moedertaal en Russies of Georgies as tweede taal OssetiersTotale bevolking ca 650 000Belangrike bevolkings in Rusland 528 515 1 Noord Ossetie Alanie 445 310 2 Suid Ossetie 45 000 3 Georgie 38 028 4 Turkye 20 000 100 000 5 6 Oekraine 4 830 7 Letland 256 8 Estland 116 9 Taal Osseties Russies GeorgiesGeloofsoortuiging Hoofsaaklik Oosters Ortodokse KerkMinderhede van Ossetiese tradisionele godsdiens en IslamVerwante etniese groepe Ander Irannese volke soos Beloetsje Hasara Jesiede Koerde Pasjtoene Perse en Tadjike Verspreiding van Ossetiers in die Kaukasus streek in rooi Stamme in Ossetie Die meeste Ossetiers leef in Noord Ossetie Alanie n republiek binne die Russiese Federasie gevolg deur Suid Ossetie n omstrede gebiede wat volgens internasionale reg tot Georgie behoort en Turkye In teenstelling met die ander Irannese volke wat hoofsaaklik Islamities is is die meeste Ossetiers aanhangers van die Oosters Ortodokse Kerk gevolg deur die Ossetiese tradisionele godsdiens en Moslems Verwysings Wysig ru Russian Census 2010 Population by ethnicity 2002 Russian census in Russies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2018 Besoek op 4 April 2016 Georgia a toponymic note concerning South Ossetia PDF in Engels Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016 Besoek op 4 April 2016 ETHNIC GROUPS BY MAJOR ADMINISTRATIVE TERRITORIAL UNITS PDF in Engels National Statistics Office of Georgia Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 4 Oktober 2018 Besoek op 4 April 2016 Musulmane Osetii Na perekrestke civilizacij Chast 2 Islam v Osetii Istoricheskaya retrospektiva in Russies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019 Besoek op 4 April 2016 The North Caucasian Diaspora In Turkey in Engels 1 Mei 1996 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2016 Besoek op 4 April 2016 ru http www ukrcensus gov ua rus results nationality population nationality popul1 select 51 botton cens db amp box 5 1W amp k t 00 amp p 75 amp rz 1 1 amp rz b 2 1 20 amp n page 4 dooie skakel 2001 Ukrainian census 1 2000 Estonian census en Bell Imogen Eastern Europe Russia and Central Asia Europa Publications p 200 ISBN 978 1 85743 791 1 en Mirsky Georgiy I On Ruins of Empire Ethnicity and Nationalism in the Former Soviet Union Contributions in Political Science p 28 ISBN 9780313300448 en Mastyugina Tatiana An Ethnic History of Russia Pre revolutionary Times to the Present Contributions in Ethnic Studies p 80 ISBN 0313293155 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ossetiers Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ossetiers amp oldid 2440404,