×
Osmium
76 reniumOsmiumiridium
Ru

Os

Hs
Algemeen
Naam, simbool, getal Osmium, Os, 76
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 8, 6, d
Voorkoms
Atoommassa 190,23 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f14 5d6 6s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 14, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 22,61 g/cm³
Stukturbericht-kode A3
Verwysings

Osmium is 'n chemiese element met simbool Os. Dit is saam met iridium die stof wat die hoogste digtheid besit. Osmium is 'n metaal. Indien is aan die lug blootgestel word kan dit 'n osmium(VIII)oksied vorm.

O s + 2 O 2 O s O 4 {\displaystyle Os+2O_{2}\to OsO_{4}}

Hierdie oksied is taamlik vlugtig en daardeur het die metaal 'n sterke reuk. Die oksied is toksies en gevaarlik omdat dit die oë kan aantas.

'n Poeier van die metaal vorm die tetroksied reeds by kamertemperatuur, 'n blok bly tot ongeveer 400 C onaangetas. Die metaal reageer ook met fluoor of chloor bo 100 C, maar dit reageer nie met sure of met koningswater nie.

Vir die vervaardiging van osmiumverbindings word daarom dikwels uitgegaan van die tetroksied wat by kamertemperatuur in KOH opgelos word, wat die perosmaatK2[OsO4(OH)2] vrystel wat met alkohol gereduseer kan word tot kaliumosmaatK2[OsO2(OH)4].

Osmium word in 9 oksidasietoestande aangetref, soos in hierdie voorbeelde:

Oksidasietoestand Spesie
-2 [Os(CO)4]2−
0 Os(CO)5
+1 [Os(CO)5Br]2
+2 [Os(CN)6]4−
+3 [OsCl6]3−
+4 [OsCl6]2−
+5 OsF5
+6 OsF6
+7 OsF7
+8 OsO4
  1. The Chemistry of Ruthenium, Rhodium, Palladium, Osmium, Iridium and Platinum: Pergamon Texts in Inorganic Chemistry, Volume 25,Stanley E. Livingstone, Elsevier, 2017, ISBN 1-4831-5840-3, ISBN 978-1-4831-5840-2
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.


Publikasie datum: September 02, 2021

osmium, renium, iridiumru, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, 76chemiese, reeks, oorgangsmetalegroep, periode, blok, dvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4f14, 6s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastestofdigtheid, naby, stuk. 76 renium Osmium iridiumRu Os Hs Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal Osmium Os 76Chemiese reeks oorgangsmetaleGroep periode blok 8 6 dVoorkomsAtoommassa 190 23 1 g molElektronkonfigurasie Xe 4f14 5d6 6s2Elektrone per skil 2 8 18 32 14 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 22 61 g cm Stukturbericht kode A3Verwysings Osmium is n chemiese element met simbool Os Dit is saam met iridium die stof wat die hoogste digtheid besit Osmium is n metaal Indien is aan die lug blootgestel word kan dit n osmium VIII oksied vorm O s 2 O 2 O s O 4 displaystyle Os 2O 2 to OsO 4 Hierdie oksied is taamlik vlugtig en daardeur het die metaal n sterke reuk Die oksied is toksies en gevaarlik omdat dit die oe kan aantas n Poeier van die metaal vorm die tetroksied reeds by kamertemperatuur n blok bly tot ongeveer 400 C onaangetas Die metaal reageer ook met fluoor of chloor bo 100 C maar dit reageer nie met sure of met koningswater nie Vir die vervaardiging van osmiumverbindings word daarom dikwels uitgegaan van die tetroksied wat by kamertemperatuur in KOH opgelos word wat die perosmaat K2 OsO4 OH 2 vrystel wat met alkohol gereduseer kan word tot kaliumosmaat K2 OsO2 OH 4 Osmium word in 9 oksidasietoestande aangetref soos in hierdie voorbeelde 1 Oksidasietoestand Spesie 2 Os CO 4 2 0 Os CO 5 1 Os CO 5Br 2 2 Os CN 6 4 3 OsCl6 3 4 OsCl6 2 5 OsF5 6 OsF6 7 OsF7 8 OsO4Verwysings Wysig The Chemistry of Ruthenium Rhodium Palladium Osmium Iridium and Platinum Pergamon Texts in Inorganic Chemistry Volume 25 Stanley E Livingstone Elsevier 2017 ISBN 1 4831 5840 3 ISBN 978 1 4831 5840 2Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Osmium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir osmium Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Osmium amp ol,