×
Osiris

Osiris of Oesiris was in die Egiptiese mitologie die god van die hiernamaals, die onderwêreld en die dooies. Hy is gewoonlik uitgebeeld as ’n man met ’n groen vel en ’n farao se baard, met sy bene gedeeltelik soos ’n mummie s’n toegedraai, ’n kroon met twee groot volstruisvere weerskante, ’n staf en ’n dorsvleël.

Osiris
Osiris, god van die dooies. Sy swart-groen vel simboliseer hergeboorte.
Soort god Egipties
God van Die dood, hiernamaals, lewe en hergeboorte
Naam in hiërogliewe

Kultussentrum Obydos
Simbool Staf en dorsvleël, Atef-kroon, volstruisvere, vis, mummieverband
Ouers Geb en Noet
Sibbes Isis, Set, Nephthys, Haroeris
Metgesel Isis, soms Nephthys
Kinders Horus en soms Anoebis

Osiris is eens beskou as die oudste seun van die aardgod Geb en die luggodin Noet, en ook as die broer en metgesel van Isis. Soms was Horus sy seun wat ná sy dood opgewek is. As heerser van die dooies is Osiris ook soms die "koning van die lewendes" genoem omdat Antieke Egiptenare die geseënde dooies as "die lewendes" beskou het.

  1. Wilkinson, Richard H. (2003). The Complete Gods and Goddesses of Ancient Egypt. Londen: Thames & Hudson. p. 105. ISBN 0-500-05120-8.
  2. "Conceptions of God In Ancient Egypt: The One and the Many", Erik Hornung (vertaal deur John Baines), bl. 233, Cornell University Press, 1996, ISBN 0-8014-1223-4

    Publikasie datum: September 19, 2022

    osiris, oesiris, egiptiese, mitologie, hiernamaals, onderwêreld, dooies, gewoonlik, uitgebeeld, groen, farao, baard, bene, gedeeltelik, soos, mummie, toegedraai, kroon, twee, groot, volstruisvere, weerskante, staf, dorsvleël, dooies, swart, groen, simboliseer,. Osiris of Oesiris was in die Egiptiese mitologie die god van die hiernamaals die onderwereld en die dooies Hy is gewoonlik uitgebeeld as n man met n groen vel en n farao se baard met sy bene gedeeltelik soos n mummie s n toegedraai n kroon met twee groot volstruisvere weerskante n staf en n dorsvleel OsirisOsiris god van die dooies Sy swart groen vel simboliseer hergeboorte Soort god EgiptiesGod van Die dood hiernamaals lewe en hergeboorteNaam in hieroglieweKultussentrum ObydosSimbool Staf en dorsvleel Atef kroon volstruisvere vis mummieverbandOuers Geb en NoetSibbes Isis Set Nephthys HaroerisMetgesel Isis soms NephthysKinders Horus en soms AnoebisPortaal Antieke Egipte Osiris is eens beskou as die oudste seun van die aardgod Geb 1 en die luggodin Noet en ook as die broer en metgesel van Isis Soms was Horus sy seun wat na sy dood opgewek is 1 As heerser van die dooies is Osiris ook soms die koning van die lewendes genoem omdat Antieke Egiptenare die geseende dooies as die lewendes beskou het 2 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Wilkinson Richard H 2003 The Complete Gods and Goddesses of Ancient Egypt Londen Thames amp Hudson p 105 ISBN 0 500 05120 8 Conceptions of God In Ancient Egypt The One and the Many Erik Hornung vertaal deur John Baines bl 233 Cornell University Press 1996 ISBN 0 8014 1223 4Eksterne skakels WysigDie Egiptiese god Osiris Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Osiris Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Osiris amp ol,