×
Orion-Cygnus-arm

Die Orion-Cygnus-arm is ’n klein spiraalarm van die Melkweg van sowat 3 500 by 10 000 ligjare wat ons sonnestelsel en dus die Aarde insluit. Daarom word dit ook die Lokale Arm genoem.

Die struktuur van die Melkweg se spiraalarms.

Die Orion-Cygnus-arm is geleë tussen die Carina-Sagittarius-arm en die Perseus-arm. Laasgenoemde is een van die twee groot spiraalarms van die Melkweg. Ons sonnestelsel is min of meer in die helfte van die arm geleë, sowat 26 000 ligjare van die kern van die sterrestelsel af.

Inhoud

Verskeie Messier-voorwerpe is in die Orion-Cygnus-arm geleë:

Orion en naburige arms (klikbare kaart).
  1. Harold Spencer Jones, T. H. Huxley, Proceedings of the Royal Institution of Great Britain, Royal Institution of Great Britain, v. 38–39

Eksterne skakels

Publikasie datum: September 26, 2021

orion, cygnus, klein, spiraalarm, melkweg, sowat, ligjare, sonnestelsel, aarde, insluit, daarom, word, lokale, genoem, struktuur, melkweg, spiraalarms, geleë, tussen, carina, sagittarius, perseus, laasgenoemde, twee, groot, spiraalarms, melkweg, sonnestelsel, . Die Orion Cygnus arm is n klein spiraalarm van die Melkweg van sowat 3 500 by 10 000 ligjare wat ons sonnestelsel en dus die Aarde insluit 1 Daarom word dit ook die Lokale Arm genoem Die struktuur van die Melkweg se spiraalarms Die Orion Cygnus arm is gelee tussen die Carina Sagittarius arm en die Perseus arm Laasgenoemde is een van die twee groot spiraalarms van die Melkweg Ons sonnestelsel is min of meer in die helfte van die arm gelee sowat 26 000 ligjare van die kern van die sterrestelsel af Inhoud 1 Messier voorwerpe 2 Interaktiewe kaart 3 Verwysings 3 1 Eksterne skakelsMessier voorwerpe WysigVerskeie Messier voorwerpe is in die Orion Cygnus arm gelee Skoenlapper sterreswerm M6 Ptolemaeus sterreswerm M7 Messier 23 oop sterreswerm Messier 25 oop sterreswerm Handgewig newel M27 Messier 29 oop sterreswerm Messier 34 oop sterreswerm Messier 35 oop sterreswerm Messier 39 oop sterreswerm Winnecke 4 M40 Messier 41 oop sterreswerm Orion newel M42 Messier 43 Byekorf sterreswerm M44 Plejades M45 Messier 46 oop sterreswerm Messier 47 oop sterreswerm Messier 48 oop sterreswerm Messier 50 oop sterreswerm Ring newel M57 Messier 67 oop sterreswerm Messier 73 Klein Handgewig newel M76 Messier 78 Messier 93 oop sterreswerm Uil newel M97 Interaktiewe kaart Wysig Orion en naburige arms klikbare kaart Verwysings Wysig Harold Spencer Jones T H Huxley Proceedings of the Royal Institution of Great Britain Royal Institution of Great Britain v 38 39 Eksterne skakels Wysig SEDS Messier voorwerpe Geargiveer 5 Mei 2012 op Wayback Machine n 3D kaart van die Melkweg Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die Aarde se posisie in die heelal Aarde Sonnestelsel Gould gordel Orion arm Melkweg Plaaslike Groep Virgo SS Laniakea SS HeelalOntsluit van https af wikipedia org w index php title Orion Cygnus arm amp ol,