×
Orde (biologie)

In die wetenskaplike klassifikasiesisteem wat gebruik word in biologie, is die orde (Latyn: ordo, meervoud ordines) 'n rangorde tussen die klas en die familie.

Portret van Carolus Linnaeus, deur J H Scheffel (1739)
Die voorblad van Systema Naturae, tiende uitgawe, in Duitsland gepubliseer (1758)

In die 1690's het die Duitse plantkundige Augustus Rivinus "orde" die eerste keer beskryf as 'n afsonderlike rangorde van biologiese klassifikasie. Carolus Linnaeus was die eerste persoon om dit volgehoud toe te pas binne al drie destydse koninkryke van die natuur (te wete minerale, plante, en diere) in sy Systema Naturae (1735, Eerste uitgawe).

Plantkunde

Die Linnaeaanse orde was 'n kunsmatige verdeling. Tot teen die einde van die 19de eeu het orde in die taksonomie groepe plante beskryf wat vandag onder familie geklassifiseer word. Teen 1906 het die eerste internasionale reëls van plantkundige nomenklatuur verskyn, en in dié reëls is familie toegewys aan die bogenoemde groep, en is orde begin gebruik vir 'n hoër rangorde wat vantevore as kohorte bekend gestaan het.

Dierkunde

In dierkunde was daar 'n meer natuurlike gebruik van die Linnaeaanse ordesisteem, en die moderne wetenskaplike loop dus nog sommige van sy ordinale name raak (soos byvoorbeeld die Lepidoptera vir die orde van motte en skoenlappers, of die orde Diptera vir vlieë, muskiete, muggies, en warmassies).

Publikasie datum: September 03, 2021

orde, biologie, wetenskaplike, klassifikasiesisteem, gebruik, word, biologie, orde, latyn, ordo, meervoud, ordines, rangorde, tussen, klas, familie, inhoud, geskiedenis, begrip, plantkunde, dierkunde, sien, brongeskiedenis, begrip, wysig, portret, carolus, lin. In die wetenskaplike klassifikasiesisteem wat gebruik word in biologie is die orde Latyn ordo meervoud ordines n rangorde tussen die klas en die familie Inhoud 1 Geskiedenis van die begrip 1 1 Plantkunde 1 2 Dierkunde 2 Sien ook 3 BronGeskiedenis van die begrip Wysig Portret van Carolus Linnaeus deur J H Scheffel 1739 Die voorblad van Systema Naturae tiende uitgawe in Duitsland gepubliseer 1758 In die 1690 s het die Duitse plantkundige Augustus Rivinus orde die eerste keer beskryf as n afsonderlike rangorde van biologiese klassifikasie Carolus Linnaeus was die eerste persoon om dit volgehoud toe te pas binne al drie destydse koninkryke van die natuur te wete minerale plante en diere in sy Systema Naturae 1735 Eerste uitgawe Plantkunde Wysig Die Linnaeaanse orde was n kunsmatige verdeling Tot teen die einde van die 19de eeu het orde in die taksonomie groepe plante beskryf wat vandag onder familie geklassifiseer word Teen 1906 het die eerste internasionale reels van plantkundige nomenklatuur verskyn en in die reels is familie toegewys aan die bogenoemde groep en is orde begin gebruik vir n hoer rangorde wat vantevore as kohorte bekend gestaan het Dierkunde Wysig In dierkunde was daar n meer natuurlike gebruik van die Linnaeaanse ordesisteem en die moderne wetenskaplike loop dus nog sommige van sy ordinale name raak soos byvoorbeeld die Lepidoptera vir die orde van motte en skoenlappers of die orde Diptera vir vliee muskiete muggies en warmassies Sien ook WysigSuider Afrikaanse soogdiere en hul ordes Visordes van Suider AfrikaBron WysigVertaling van die artikel Order biology op die Engelse Wikipedia Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Orde biologie amp ol,