Wikipedia
Orchomenos
Orchomenos (Grieks: Ὀρχομενός) is ’n munisipaliteit en geologiese terrein in Boeotië, Griekeland, asook die verhoog van baie Griekse mites. Dit is van die Neolitikum regdeur die Hellenistiese tydperk bewoon. Die bevolking was in 2011 sowat 11 620. OrchomenosὈρχομενόςStad'n Uitsig oor OrchomenosKoördinate:38°29′N22°59′O /38.483°N 22.983°O /38.483; 22.983Koördinate:38°29′N22°59′O /38.483°N 22.983°O /38.483; 22.983 Land Griekeland Streek Sentraal-Griekeland Streeks-eenheid Boeotië Oppervlak • Totaal 436,4 km2 (168 vk. myl) Bevolking • Totaal 11 621 • Digtheid 27/km2 (69/vk. m.) Tydsone UTC+2 (OET) • Somertyd UTC+3 (OEST)
