×
Lys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika

Hierdie is 'n lys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika:

Inhoud

Die openbare vakansiedae wat tans in Suid-Afrika gevier word is as volg:

Sedert 1994 word alle verkiesingsdae tot vakansie geproklameer.

31 Desember 1999 en 2 Januarie 2000 was tot vakansiedae verklaar om die sogenaamde "Y2K" oorskakeling te akkommodeer. 3 Januarie was derhalwe outomaties ook 'n vakansiedag omdat die vorige vakansiedag 'n Sondag was.

2 Mei 2008 was tot vakansiedag verklaar toe Menseregtedag en Goeie Vrydag albei op 21 Maart 2008 plaasgevind het.

Vakansiedae wat afgeskaf is:

Datum Afrikaanse Naam
6 April Stigtingsdag (vroeër Van Riebeeckdag)
Verskillende dae Hemelvaartsdag
31 Mei Republiekdag
10 Oktober Krugerdag (ook Heldedag genoem)
16 Desember Geloftedag (ook Dingaansdag genoem)
  1. , Beeld, 8 September 1994.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 06, 2021

openbare, vakansiedae, suid, afrika, hierdie, openbare, vakansiedae, suid, afrika, inhoud, tans, eenmalige, vakansiedae, afgeskaf, verwysingstans, wysigdie, openbare, vakansiedae, tans, suid, afrika, gevier, word, volg, datum, afrikaanse, naam1, januarie, nuwe. Hierdie is n lys van openbare vakansiedae in Suid Afrika Inhoud 1 Tans 2 Eenmalige vakansiedae 3 Afgeskaf 4 VerwysingsTans WysigDie openbare vakansiedae wat tans in Suid Afrika gevier word is as volg Datum Afrikaanse Naam1 Januarie Nuwejaarsdag21 Maart MenseregtedagDie Vrydag voor Paasfees Goeie VrydagDie Maandag na Paasfees Gesinsdag27 April Vryheidsdag1 Mei Werkersdag16 Junie Jeugdag9 Augustus Nasionale Vrouedag24 September Erfenisdag16 Desember Versoeningsdag25 Desember Kersdag26 Desember WelwillendheidsdagEenmalige vakansiedae WysigSedert 1994 word alle verkiesingsdae tot vakansie geproklameer 31 Desember 1999 en 2 Januarie 2000 was tot vakansiedae verklaar om die sogenaamde Y2K oorskakeling te akkommodeer 3 Januarie was derhalwe outomaties ook n vakansiedag omdat die vorige vakansiedag n Sondag was 1 2 Mei 2008 was tot vakansiedag verklaar toe Menseregtedag en Goeie Vrydag albei op 21 Maart 2008 plaasgevind het 2 Afgeskaf WysigVakansiedae wat afgeskaf is 3 Datum Afrikaanse Naam6 April Stigtingsdag vroeer Van Riebeeckdag Verskillende dae Hemelvaartsdag31 Mei Republiekdag10 Oktober Krugerdag ook Heldedag genoem 16 Desember Geloftedag ook Dingaansdag genoem Verwysings Wysig Persverklaring Mbeki verklaar 2 Mei 2008 tot vakansiedag SA kry in 95 vier nuwe vakansiedae Stigting jeug vroue en erfenis gedenk Beeld 8 September 1994 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lys van openbare vakansiedae in Suid Afrika amp ol,